Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n paar briewe om oor te glimlag - Waar's jy Emmy?
Re: 'n nasionalistiese party wat na sy eie wil omsien [boodskap #39282 is 'n antwoord op boodskap #39281] Do, 15 Februarie 2001 19:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Arthur laat ek dit dan so stel, ek verstaan Flaams baie beter as
Nederlands, dester jare toe die Burgerband radios nog populêr was
het ek baie met hulle gesels, die kerels het gesê hulle praat
Flaams. So ek het aangeneem dat daar 'n taal soos Flaams is.
Meskien moet ek hulle 'n e-pos stuur en vra.
--

Arthur Hagen wrote

-------------
: Als het al geen Nederlands is wat ze spreken, dan toch zeker geen
: "Flaams"....
:
------------
Re: 'n nasionalistiese party wat na sy eie wil omsien [boodskap #39283 is 'n antwoord op boodskap #39282] Do, 15 Februarie 2001 21:59 Na vorige boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" schreef...
> Arthur laat ek dit dan so stel, ek verstaan Flaams baie beter as
> Nederlands, dester jare toe die Burgerband radios nog populêr was
> het ek baie met hulle gesels, die kerels het gesê hulle praat
> Flaams. So ek het aangeneem dat daar 'n taal soos Flaams is.
> Meskien moet ek hulle 'n e-pos stuur en vra.

Vlaams is een Nederlands dialect, net zoals het mijn omgeving Westlands
wordt gesproken. Niet een aparte taal.

Groeten,
Arthur
Vorige onderwerp: nog n keer
Volgende onderwerp: Mea culpa...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 02:06:05 MGT 2024