Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mel en sy dinge... Sy dinges...
Mel en sy dinge... Sy dinges... [boodskap #39266] Do, 15 Februarie 2001 06:57 na volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Maklike oplossing vir die vent: Killfile../Rules wizard ens...

Dan hoef ek GLAD nie sy str*nt te lees nie!!!

En ek is saliger daarvoor, en my bloeddruk ook!

Spreuke sê: Antwoord 'n dwaas nie na sy sotheid nie, anders dink hy hy het
wysheid bekom.

Thys vannie Kaap
Re: Mel en sy dinge... Sy dinges... [boodskap #39271 is 'n antwoord op boodskap #39266] Do, 15 Februarie 2001 08:52 Na vorige boodskap
Jedi Knight  is tans af-lyn  Jedi Knight
Boodskappe: 5
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:96ful7$1d1k$1@news.adamastor.ac.za...
> Maklike oplossing vir die vent: Killfile../Rules wizard ens...
> Dan hoef ek GLAD nie sy str*nt te lees nie!!!
> En ek is saliger daarvoor, en my bloeddruk ook!
> Spreuke sê: Antwoord 'n dwaas nie na sy sotheid nie, anders dink hy hy het
> wysheid bekom.
> Thys vannie Kaap

Slaan los met daardie sterfleer.... ek spring uit vinniger as julle my
daarin kan druk... dis 'n game... en jy is die dwaas wat dit nie besef
nie...

ek verander my naam gereeld.... so daardie sterfleer gaan groei en groei...
totdat jou hele hardeskyf gevul is met my aliases... hoe smaak jy daarvan???

Now I must go and wash my mouth out and sterilise my keyboard... that was
way way way too much AFR for one lifetime....

--
Visit http://AdderleyStreet.co.za
on-line novel, erotic story, forums.
ICQ # 58930763
Vorige onderwerp: Re: Happy Valentine's Day! :-)
Volgende onderwerp: pasop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 25 05:36:55 MGT 2024