Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Koos du Plessis
Koos du Plessis [boodskap #39250] Wo, 14 Februarie 2001 10:31 na volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
Kan iemand asb. vir my laat weet of daar iewers `n Koos du Plessis webwerf
is, of iewers waar mens die lirieke van sy liedjies op die internet kan kry,
name van al sy albums, ens.

Ek sal ook graag wil weet waar mens sy musiek online kan koop. Ek weet van
die 4 albums (plus Trilogie) by kalahari.net, maar die liedjie met die titel
"Gebed" is nie op een van hulle nie. Is daar nog?

Baie dankie.

Stone
Re: Koos du Plessis [boodskap #39254 is 'n antwoord op boodskap #39250] Wo, 14 Februarie 2001 12:58 Na vorige boodskap
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Stone:
Kan iemand asb. vir my laat weet of daar iewers `n Koos du Plessis webwerf
is, of iewers waar mens die lirieke van sy liedjies op die internet kan kry,
name van al sy albums, ens.

Leuce:
Geen sover ek weet nie.
Vorige onderwerp: Aan die renegaat
Volgende onderwerp: Re: Happy Valentine's Day! :-)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 02:54:50 MGT 2024