Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » daar's maar Gloudinas in Amerika ook
daar's maar Gloudinas in Amerika ook [boodskap #39039] Do, 08 Februarie 2001 21:25 na volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
en so daar is Eugenes ook...

Some noble viewpoints but what are your thoughts on those fucking video
games?

The Stud Boy wrote:

Ya know I find it quite amusing that ignorant people who start racially
damaging messages like this still get responses. Let's do everyone a favor
and don't reply to these people. It just feeds to their ignorance,
arrogance
and last but not least their hatred.

"garrett" wrote in message
news:3A773089.C2160B03@qwest.net...
try alt.nativeamericans, alt.bia, or
alt.it.happened.before.we.were.born.and.is.irrelevant.to.yoy u.and.i

Redman wrote:

I am so tired of this "White man enslaved me" crap. If any people had
a reason to bitch (which we do not) it would be us, the REAL Native
Americans.. Native American Souix and Cherokee Indians that is. We
were not enslaved so much as murdered by the thousands. What Hitler
did to the Jews the good ole US of A did to us, for our lands we
existed on when the Europeans were still trying to figure out how to
make fire!

Kom Anti, jy wil mos nét die SA'ers cheap maak nè!
Dan verdedig jy nog die Khaki's ook wanneer Davie Davis hulle geskiedenis
ophaal. Snaaks, so snaaks dat jy, toe Davie die Suid Afrikaanse geskiedenis
noem, terug is by die die apartheids skinderstorie. (Onthou jy toe Davie
Davis eendag die Internasionale meedoening aan apartheid ((en hul leiding
daarin)) genoem het, het jy tjoepstil gebly? Jou uit die debat gehou? Of was
dit op 'n ander nuusgroep wat hy dit opgehaal het?

Bye Bye
Re: daar's maar Gloudinas in Amerika ook [boodskap #39042 is 'n antwoord op boodskap #39039] Vr, 09 Februarie 2001 04:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Dave Du Plessis wrote:

> Onthou jy toe Davie
> Davis eendag die Internasionale meedoening aan apartheid ((en hul leiding
> daarin)) genoem het, het jy tjoepstil gebly? Jou uit die debat gehou? Of was
> dit op 'n ander nuusgroep wat hy dit opgehaal het?
>
>

Ou Dave, jy klink my maar bra deurmekaar. Waar kruip jynou weer uit.
En wie neem vir Davie Davis ernstig op. Hy is nie eens
dieselfde persoon van die een jaar na die ander nie.
Ek dink beide jy en Davie Davis (die oorspronklike
Davie Davis daar tussen die kalkoene) moet gewig
verloor. Die vet druk op julle breine.

Tant Hessie
Re: daar's maar Gloudinas in Amerika ook [boodskap #39060 is 'n antwoord op boodskap #39039] Vr, 09 Februarie 2001 18:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja, Tannie WeighLess

DD

skryf in boodskap news:3A8370CD.A97620AC@home.com...
> Dave Du Plessis wrote:

Tant Hessie wrote:
> Ek dink beide jy en Davie Davis (die oorspronklike
> Davie Davis daar tussen die kalkoene) moet gewig
> verloor. Die vet druk op julle breine.
>
> Tant Hessie
>
Re: daar's maar Gloudinas in Amerika ook [boodskap #39068 is 'n antwoord op boodskap #39060] Vr, 09 Februarie 2001 21:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina, dit wil somtyds lyk asof jy Johan Potgieter, die Minnesotan,
persoonlik ken. Want jy weet dan tot hoe hy die badkamerskaal buig.
Vraag twee - watter tipe browser gebruik jy (IE- Netscape - Opera - New
Planet) ?

DD

>
> Tant Hessie wrote:
>> Ek dink beide jy en Davie Davis (die oorspronklike
>> Davie Davis daar tussen die kalkoene) moet gewig
>> verloor. Die vet druk op julle breine.
>>
>> Tant Hessie
>>
>
Re: daar's maar Gloudinas in Amerika ook [boodskap #39071 is 'n antwoord op boodskap #39039] Sa, 10 Februarie 2001 00:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Gloudina, dit wil somtyds lyk asof jy Johan Potgieter, die Minnesotan,
> persoonlik ken. Want jy weet dan tot hoe hy die badkamerskaal buig.
> Vraag twee - watter tipe browser gebruik jy (IE- Netscape - Opera - New
> Planet) ?
>

Nogiets wat jy wil weet?

Gloudina
Re: daar's maar Gloudinas in Amerika ook [boodskap #39077 is 'n antwoord op boodskap #39039] Sa, 10 Februarie 2001 09:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3A8487F6.C4713FE5@home.com...
> Davie Davis wrote:
>
>> Gloudina, dit wil somtyds lyk asof jy Johan Potgieter, die Minnesotan,
>> persoonlik ken. Want jy weet dan tot hoe hy die badkamerskaal buig.
>> Vraag twee - watter tipe browser gebruik jy (IE- Netscape - Opera - New
>> Planet) ?
>>
>
> Nogiets wat jy wil weet?
>
> Gloudina
>

Ja, jou gewig.

DD
Re: daar's maar Gloudinas in Amerika ook [boodskap #39092 is 'n antwoord op boodskap #39039] Sa, 10 Februarie 2001 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Tant Hessie, kom ek doen jou 'n deal.
So tussen hakkies, Davie Davis is allie pad die oorspronklike Davie Davis.
Jy probeer net wegkom met jou oorspronklike Johan Potgieter beskuldigings.

Terug na die die 'deal' Tant Hessie - ek is besig met 'n nuwe webblad. Dit
is nog ver van klaar 'n nog nié vir crossbrowsing met netscape ens. getoets
nie. Dit is in IE gdoen en ek sal later vanmiddag ander browsers installeer.
Dit is buitendien nie veronderstel om al op die net te wees nie want ek is
ver van klaar af daarmee. Maar as jy wil weet hoe vet Davie Davis is, kan jy
gaan kyk na http://adviser.2ya.com/ en as jy op die foto regs bo kliek
sal jy weet of jou beskuldigings grond het.
(Jy sal dan jou 'back'-sleutel moet gebruik om terug te gaan.)

As jy kliek op die link na die 'Holiday Apartment' sal jy meer rede hê om te
weet of jy reg is. 'n Deal Tant Hessie Dealer, wys vir ons nou 'n foto van
die berugte Gloudina. (Ons sal nie vir haar sê dat dit van jou af kom nie.)

En moet nie die blad kritiseer nie want dit is nie klaar nie en ek het dit
so pas op my vrou se rekenaar getoets en dit is 'n flop. Die kleur is nie
soos ek dit opgesit het nie (dit is nie veronderstel om rooi te wees nie),
en die links werk nie lekker nie.
Moet nie link 1 -4 op die voorblad gebruik nie. Dit werk nog nie. Die link
na Index Page werk wel. Jy het buitendien nie nodig om verder te gaan om
jouself te antwoord nie, Tannie Weighless.

DD

skryf in boodskap news:3A8370CD.A97620AC@home.com...
> Dave Du Plessis wrote:
>
>> Onthou jy toe Davie
>> Davis eendag die Internasionale meedoening aan apartheid ((en hul leiding
>> daarin)) genoem het, het jy tjoepstil gebly? Jou uit die debat gehou? Of was
>> dit op 'n ander nuusgroep wat hy dit opgehaal het?
>>
>
> Ou Dave, jy klink my maar bra deurmekaar. Waar kruip jynou weer uit.
> En wie neem vir Davie Davis ernstig op. Hy is nie eens
> dieselfde persoon van die een jaar na die ander nie.
> Ek dink beide jy en Davie Davis (die oorspronklike
> Davie Davis daar tussen die kalkoene) moet gewig
> verloor. Die vet druk op julle breine.
>
> Tant Hessie
>
Re: daar's maar Gloudinas in Amerika ook [boodskap #39093 is 'n antwoord op boodskap #39039] Sa, 10 Februarie 2001 15:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Tant Hessie, kom ek doen jou 'n deal.

Jy mors jou tyd. Ek gaan na niemand se
webblaaie nie, veral nie dié wat my uitnooi
nie.

Gloudina
Re: daar's maar Gloudinas in Amerika ook [boodskap #39094 is 'n antwoord op boodskap #39039] Sa, 10 Februarie 2001 16:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy klink soos daai ou (was dit Leendert?) wat eendag vir jou gesê het
'moenie moeite
doen om my te antwoord nie want ek lees nie jou briewe nie' en n���t miskien
het hy
elke brief van jou gelees.

Waar's jy Tobie? Kritiseer jy steeds 'n Chrysler sonder dat jy ooit een
besit het?

DD

skryf in boodskap news:3A855A93.B79035AC@home.com...
Davie Davis wrote:

> Tant Hessie, kom ek doen jou 'n deal.

Jy mors jou tyd. Ek gaan na niemand se
webblaaie nie, veral nie dié wat my uitnooi
nie.

Gloudina
Re: daar's maar Gloudinas in Amerika ook [boodskap #39096 is 'n antwoord op boodskap #39039] Sa, 10 Februarie 2001 17:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Jy klink soos daai ou (was dit Leendert?) wat eendag vir jou gesê het
> 'moenie moeite
> doen om my te antwoord nie want ek lees nie jou briewe nie' en nêêêt miskien
> het hy
> elke brief van jou gelees.
>

Nee, dit was nie Leendert nie. Dit was hanskakie Frikkie.
Frikkie wat gesê het hy sit my op sy kill file, maar ek let op
hy lees elke pos van my maar taamlik deeglik.
My verhouding met Frikkie is die volgende: ek het eenkeer
vertel hoe ek die nommer van 'n straattelefoon in Compiegne
in Frankryk gehad het wat ek elke week op 'n voorafgespreekte
tyd gelui het sodat my seun dit kon optel en ons kon gesels
(anders moes hy in 'n ellelange tou staan vir die publieke
telefone binne die koshuis.) Selfs op die tye wanneer my seun
nie die telefoon in die straat kon haal nie, het dit my groot
genot verskaf om 'n geraas daar in die strate van Compiegne
te veroorsaak. Selfs na hy terug in Kanada was, het ek die
geraas daar in Frankryk gemaak, sommer net vir die lekkerte.
Nou sien, Frikkie is soos daardie telefoon in Frankryk. Ek
weet hoe om sy klokkie te lui al sit ek ses-duisend myl van
hom af.

Gloudina
Re: daar's maar Gloudinas in Amerika ook [boodskap #39097 is 'n antwoord op boodskap #39039] Sa, 10 Februarie 2001 17:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3A857949.FA7F4C06@home.com...
Davie Davis wrote:

Nou sien, Frikkie is soos daardie telefoon in Frankryk. Ek
weet hoe om sy klokkie te lui al sit ek ses-duisend myl van
hom af.

Gloudina

Gloudina, ek dink jy ken baie meer mense se telefoonommers hier as net
Frikkie s'n.

DD
Re: daar's maar Gloudinas in Amerika ook [boodskap #39099 is 'n antwoord op boodskap #39039] Sa, 10 Februarie 2001 18:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

>
>
> Gloudina, ek dink jy ken baie meer mense se telefoonommers hier as net
> Frikkie s'n.
>

Bedoelende?

Gloudina
Re: daar's maar Gloudinas in Amerika ook [boodskap #39100 is 'n antwoord op boodskap #39039] Sa, 10 Februarie 2001 19:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy het die slag om 'n geraas te maak hier en nié nét Frikkie gryp na die
telefoon om te antwoord nie.
As hy nie heel voor in die ry is nie antwoord hy baie maklik nie eerste nie!

DD

>> Gloudina, ek dink jy ken baie meer mense se telefoonommers hier as net
>> Frikkie s'n.
>>
>
> Bedoelende?
>
> Gloudina
>
Re: daar's maar Gloudinas in Amerika ook [boodskap #39102 is 'n antwoord op boodskap #39039] Sa, 10 Februarie 2001 20:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Jy het die slag om 'n geraas te maak hier en nié nét Frikkie gryp na die
> telefoon om te antwoord nie.
> As hy nie heel voor in die ry is nie antwoord hy baie maklik nie eerste nie!
>

Ja, dit is ook weer waar, ou Davie.

Gloudina
Re: daar's maar Gloudinas in Amerika ook [boodskap #39131 is 'n antwoord op boodskap #39039] So, 11 Februarie 2001 17:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Snaaks dat jy destyds kommentaar gelewer het oor die webblad wat ek geplaas
het oor die verskille tussen swart en wit.
Darem nie lekker as `n ou die waarheid so lees en sien en daars niks wat jy
daaraan kan doen nie ne.

Hiers hy sommer weer vir die wat nie gesien het nie, en dit is maar net die
begin.
http://www.melvig.org/files/100/100facts.html
Groete
Frikkie

M8, bly jy maar weg, want dit gaan maar net weer seer maak. haha

skryf in boodskap news:3A855A93.B79035AC@home.com...
Davie Davis wrote:

> Tant Hessie, kom ek doen jou 'n deal.

Jy mors jou tyd. Ek gaan na niemand se
webblaaie nie, veral nie dié wat my uitnooi
nie.

Gloudina
Re: daar's maar Gloudinas in Amerika ook [boodskap #39133 is 'n antwoord op boodskap #39131] So, 11 Februarie 2001 17:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee, dit was nie Leendert nie. Dit was hanskakie Frikkie.
Frikkie wat gesê het hy sit my op sy kill file, maar ek let op
hy lees elke pos van my maar taamlik deeglik.

en nou...?
MMmmmmmmm...... as ek hieronner lekker lees wat Frikkie sê, dan dink ék tant
Hessie, dat Frikkie j�u telefoonnommer ook ken! Ek dog Gloudina, dat jy nie
ander se webblaaie lees nie!

Ek is op pad daarheen Frikkie, wil dit ook graag sien.

DD

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:966gci$6ul$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Snaaks dat jy destyds kommentaar gelewer het oor die webblad wat ek geplaas
> het oor die verskille tussen swart en wit.
> Darem nie lekker as `n ou die waarheid so lees en sien en daars niks wat jy
> daaraan kan doen nie ne.
>
> Hiers hy sommer weer vir die wat nie gesien het nie, en dit is maar net die
> begin.
> http://www.melvig.org/files/100/100facts.html
> Groete
> Frikkie
>
> M8, bly jy maar weg, want dit gaan maar net weer seer maak. haha
>
>
>
> skryf in boodskap news:3A855A93.B79035AC@home.com...
> Davie Davis wrote:
>
>> Tant Hessie, kom ek doen jou 'n deal.
>
> Jy mors jou tyd. Ek gaan na niemand se
> webblaaie nie, veral nie dié wat my uitnooi
> nie.
>
> Gloudina
>
Re: daar's maar Gloudinas in Amerika ook [boodskap #39139 is 'n antwoord op boodskap #39131] So, 11 Februarie 2001 17:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Interessant genoeg vir 'n boekmerk Frikkie. Wat ek ook interessant gevind
het is die feit dat ek onlangs 'n geheime dokument (flyer) ontvang het.
Niemand weet van wie af dit is nie en 'n lokale besigheidsman (baie regse
apteker) reken dat dit deur een of ander Joodse groep gedruk is. (Is jy 'n
Jood - grappie!)

Gloudina, daar is 101 feite. Natuurlik het ek net vinnig daarna gekyk nou en
beoog om later weer daarna te kyk maar bring jy dit hierheen en lewer
kommentaar op al 101 feite. Groot Seblief Gloudinatjie!

Bye Bye

DD
Re: daar's maar Gloudinas in Amerika ook [boodskap #39148 is 'n antwoord op boodskap #39039] So, 11 Februarie 2001 19:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Gloudina, daar is 101 feite. Natuurlik het ek net vinnig daarna gekyk nou en
> beoog om later weer daarna te kyk maar bring jy dit hierheen en lewer
> kommentaar op al 101 feite. Groot Seblief Gloudinatjie!
>

Waarom my tyd verspil om na Frikkie se 101 feite te
gaan kyk. Kennende Frikkie se denkwyse, kan ek seker
die 101 " feite" self fabriseer.

Gloudina
Re: daar's maar Gloudinas in Amerika ook [boodskap #39168 is 'n antwoord op boodskap #39039] Ma, 12 Februarie 2001 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> Selfs op die tye wanneer my seun
> nie die telefoon in die straat kon haal nie, het dit my groot
> genot verskaf om 'n geraas daar in die strate van Compiegne
> te veroorsaak. Selfs na hy terug in Kanada was, het ek die
> geraas daar in Frankryk gemaak, sommer net vir die lekkerte.

En wat sê jou terapeut daarvan?
Re: daar's maar twits in kanada ook [boodskap #39230 is 'n antwoord op boodskap #39094] Di, 13 Februarie 2001 11:48 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote in
-------knip----------
: Waar's jy Tobie? Kritiseer jy steeds 'n Chrysler sonder dat jy
ooit een
: besit het?
:
: DD

---------knip ongewensde leesstof uit--------------

HUH !!!!????

As jy wil hê ek moet jou antwoord op iets, moet asb. nie met
ongewensde literatuur die bandwydte mee bemors nie .......
ewenwel, geensins kritiseer ek die Chrystler nie, sy stertvere was
baie hoër en het baie meer chroom aan gehad. Die Buicks, was ok,
het nogal van die Glide ratkaste gehou. Hulle was "pushbutton"
beter as om 'n rathefboom te druk. Ek was eintlik 'n Chevrolet-man
gewees al die jare, die laaste een wat ek in gery het was die '57
Chev Belaire, boeta kon hy loop, die pad tussen Karoopoort,
Middelpos en Calvinia was 'n droom om te ry. Sinkplaat het hy
geensins gevoel nie, die wieg van die motor oor die hoogtes het
altyd so 'n ou se maag gekielie, man en dié voertuie was stofdig.
Het latere jare 'n Ford Galaxy gery, 5 liter monster, maar toe my
petrol per gallon en pakkie 20's Lucky Strike dieselfde prys word
(20c/gallon), toe het ek eers die 'made in Japan' karre begin ry.
Wat wou jy nou weer weet?
TDV
--
Vorige onderwerp: siek mense
Volgende onderwerp: Kan iemand met die volgende help in Win2000
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 02:06:40 MGT 2024