Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verenigde Volke
Verenigde Volke [boodskap #387] Ma, 26 Mei 2003 19:22 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy wrote:

>
> Ek sal 'n briefie pos daardie kant
> net om 'n vriendelike hallo te sê:-)
>
>

Ek sien jy het toe meer as een draai daar gaan maak.... en van draaie
gepraat, het die Franse komplot teen die Nederlanders toe gewerk?

Lorinda
Re: Verenigde Volke [boodskap #391 is 'n antwoord op boodskap #387] Ma, 26 Mei 2003 20:09 Na vorige boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 26 May 2003 12:22:55 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

>
> Ek sien jy het toe meer as een draai daar gaan maak.... en van draaie
> gepraat, het die Franse komplot teen die Nederlanders toe gewerk?
>
> Lorinda


Steeds die skerp jy né:-))) Ja dit het,
want dit is nie 'n groep wat IP's
lees soos alt.gloudina.ng nie:-)

Daai kristalbal van jou... dis nuut opgegradeer né;-)
Vorige onderwerp: Sondag blues
Volgende onderwerp: Een renoster, min gebruik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 18:35:31 MGT 2024