Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Formule 1
Formule 1 [boodskap #39020] Do, 08 Februarie 2001 08:08 na volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek sit hier in my kantoor en kyk uit hoe hulle die formule 1 karre toets te
Kyalami.
Weet iemand dalk watter spanne hier is vir toetse en wat die baan rekord is
vir Kyalamie formule 1.
EK het netnou een se tyd geneem en was 1:28 per rondte.

Krokkie
Re: Formule 1 [boodskap #39036 is 'n antwoord op boodskap #39020] Do, 08 Februarie 2001 18:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Krokkie - gelukkig beweeg daai manne so vinnig dat die baas jou nie gaan
vang met hierdie tydverdryf nie?

"Krokkie" skryf in boodskap news:3a8253f5$0$235@hades.is.co.za...
> Ek sit hier in my kantoor en kyk uit hoe hulle die formule 1 karre toets te
> Kyalami.
> Weet iemand dalk watter spanne hier is vir toetse en wat die baan rekord is
> vir Kyalamie formule 1.
> EK het netnou een se tyd geneem en was 1:28 per rondte.
>
> Krokkie
>
Re: Formule 1 [boodskap #39069 is 'n antwoord op boodskap #39020] Vr, 09 Februarie 2001 21:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ons het die eerste week van Maart 'n (kwartaalikse)vergadering daar by julle
in die Volkswagen Sentrum.
'n Verskriklike plek... jy moet sien hoe ry die mense daar - asof hulle op
Kyalami is

DD

"Krokkie" skryf in boodskap news:3a8253f5$0$235@hades.is.co.za...
> Ek sit hier in my kantoor en kyk uit hoe hulle die formule 1 karre toets te
> Kyalami.
Re: Formule 1 [boodskap #39087 is 'n antwoord op boodskap #39020] Sa, 10 Februarie 2001 12:55 Na vorige boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Krokkie" skryf in boodskap news:3a8253f5$0$235@hades.is.co.za...
> Ek sit hier in my kantoor en kyk uit hoe hulle die formule 1 karre toets te
> Kyalami.
> Weet iemand dalk watter spanne hier is vir toetse en wat die baan rekord is
> vir Kyalamie formule 1.
> EK het netnou een se tyd geneem en was 1:28 per rondte.
>
Williams en BAR toets op die oomblik daar

Die resultate van dag 1 (8 Februarie) was

Bestuurder Span Tyd Rondtes voltooi
Schumacher R Williams 1'21"989 40
Montoya Williams 1'22"923 47
Panis BAR 1'23"928 33

Die resultate van Dag 2 (9 Februarie) was
Bestuurder Span Tyd Rondtes voltooi
Panis BAR 1'21"622 110
Schumacher R Williams 1'22"062 61
Montoya Williams 1'22"494 42

-Gideon-
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Planetêre Minerale/Energie Verskaffing Inisiatief
Volgende onderwerp: ek is lief vir Gloudina !
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 02:27:34 MGT 2024