Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Planetêre Minerale/Energie Verskaffing Inisiatief
Toekoms Advies vir: Planetêre Minerale/Energie Verskaffing Inisiatief [boodskap #38925] So, 04 Februarie 2001 20:14 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel,
aangaande 'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog.
Verskaffing van miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste
benadering om miv+/vigs te bestry, soos hierbo vermeld. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone
van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog
baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Mynbou en Mineraal Verskaffer firmas en organisasies,
asook ondersteunende Organisasies en Regerings in ons Paradys, en
elders op die Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is
sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Werk verskaffing geleenthede.
Veelvolkige vredes inisiatiewe. Ekonomiese en sosiale bydraes en
inisiatiewe, veral om miv+/vigs te bestry. Insluitend die menige
bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En
om die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons
Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie
meer. By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Navorsers en Wetenskaplikes, asook ondersteunende
Organisasies en Regerings in ons Paradys, en elders op die Planeet,
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid.
Verskeie navorsing projekte. Lewering van menige uitvindsels om die
kwaliteit van lewe vir almal te verhoog. Bydraes gelewer aan wetenskap
joernale. Ekonomiese en sosiale bydraes en inisiatiewe, veral om
miv+/vigs te bestry. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan
die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons
Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en
elders op die Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit
word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, asook
ontmoetings met Wetenskaplikes, veral in die Fusie Energie veld. Asook
Mynbou en Mineraal Verskaffer firmas en organisasies. En kliënte, veral
vanaf groot firmas. Om die verhoging van die gee van 'n groen lig
aangaande die verskaffing van groot aantal minerale, waar en wanneer
nodig. Met die uitdruklike doel om ondersteuning te verhoog op menige
vlakke, veral waar minerale in hoë aanvraag is. As deel van die 2020 en
daarna plan om die vrede en voorspoed van alle betrokke partye te
verhoog.

Hoogstens aangeraai, om die toekenning van 'n hoë prioriteit aan
hierdie inisiatief te verhoog. Om die spoedige lewering van verwagte
resultate te verhoog tydens die suksesvolle implementering van hierdie
inisiatief.

Sekuriteit kan ook verhoog word aangaande die toepassing en verskaffing
van minerale verhoog deur Fusie energie. Om die effektiewe kontrole van
minerale verskaf aan verbruikers markte te verhoog. Veral waar minerale
hoog in aanvraag is.

Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig. Ten
voordeel van alle betrokke partye.

Navorsing kan ook verhoog word om die kwaliteit en kwantiteit van
minerale te verhoog. En/of om die aanpassing van kwantiteit en/of
kwaliteit van minerale te verhoog. Asook die koste effektiwiteit om die
verskaffing van minerale te verhoog aan ewig groeiende markte. Veral
minerale wat hoog in aanvraag is. Om die verskaffing van minerale aan
verbruiker markte te verhoog.

Navorsing kan ook verhoog word aangaande die ontwikkeling van Fusie
Energie na elektrisiteit, en/of enige ander metode, indien enigsins
moontlik. Om die verskaffing van elektrisiteit te verhoog, veral waar
elektrisiteit hoog in aanvraag is. Om die aanhoudende verskaffing van
energie te verhoog waar nis markte verhoog word, asook soos hieronder
uiteengesit.

Hoogstens aangeraai, om navorsing te verhoog waar die aanhoudende
smelting en/of verwydering van sneeu/ys op teer paaie, veral in winter
seisoene, en/of sneeuval periodes. Voorgestel, om die outomatiese
verwarming en dreinering van paaie, veral hoof roetes, te verhoog. Om
die aanhoudende beskikbaarheid van paaie en/of hoof roetes, en die
maklike deurgaan vermoë van verkeer te verhoog, veral in hoogs populêre
gebiede. Dreinering van gesmelte ys/water kan ook verhoog word. Om die
verskaffing van water na riviere, mere en/of opgaardamme te verhoog.
Ten bate van alle betrokke partye.

Verskaffing van warm en/of lou warm water na verysde riviere en/of mere
kan ook verhoog word. Veral waar riviere en/of mere aangewend word vir
vervoer doeleindes. Om die gebruik van rivier vervoer stelsels te
verhoog, veral in winter periodes. Navorsing kan ook verhoog word
aangaande die beste ekologiese oplossing om implementeer te word.
Asook, indien moontlik, om die verskaffing van vis in riviere te
verhoog. Met die uitdruklike doel om die ontwikkeling in gebiede te
verhoog waar die beskikbaarheid van natuurlike en minerale hulpbronne
volop is. Ten bate van alle betrokke partye.

Die toekenning van Fusie Energie fasiliteite kan ook verhoog word aan
firmas wat die verskaffing van betreklike hulpbronne verhoog.
Verkieslik om die vorming van 'n addisionele firma vir die doel te
verhoog. Om die kontrole en profytvolheid van verskaffers te verhoog.
Asook, om die maklike inskakeling van alreeds werkende maatreëls en
prosedures te verhoog.

Wette kan ook verhoog word aangaande die verskaffing van produkte en
dienste verskaf deur Fusie Energie. Om die effektiewe verskaffing van
produkte en dienste aan verbruikers markte te verhoog.

Ontmoetings kan ook verhoog word tussen Regerings en Mineraal / Energie
verskaffers. Hoogstens aangeraai, om belasting voordele te verhoog vir
huidige verskaffing metodes. En/of enige ander metode. Om regverdigheid
te verhoog vir beide Fusie en nie-Fusie verskaffing metodes. Ten bate
van alle betrokke partye.

Bestudeer verbruikers benodighede in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Om potensiaal en benodighede vas te stel. Daarna om
inisiatiewe in die verband te verhoog.

Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog aan die
toepassing van Fusie Energie in die ontwikkeling van ewig groeiende nis
markte.

Hoogstens aangeraai, om hierdie bydrae as 'n Planetêre bydrae te
beskou. Om implementeer te word in G7/G8 lidlande. Daarna om suksesse
te verhoog elders op die Planeet, waar nodig.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC,
President Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings
en Persone elders op die Planeet, waar benodig. Om vriendskappe te
verhoog tussen on Paradys en elders op die Planeet.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n Ekonomiese bloei
tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die verband deur
die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Verskaffing van mineraal en energie hulpbronne kan asemrowend verhoog
word.
Vinnige voltooiing van projekte kan asemrowend verhoog word.
Projekte wat groot hoeveelhede mineraal en/of energie benodig, kan
asemrowend verhoog word.
Die bereiking van asemrowende doelwitte om die kwaliteit van lewe te
verhoog kan asemrowend verhoog word.

Verskaffing van goedere en dienste kan asemrowend verhoog word.
Infra strukture kan asemrowend verhoog word.
Ontwikkeling van nis markte kan asemrowend verhoog word.
Verwagting van 'n ekonomiese bloei tydperk vir lande waar hierdie
inisiatief implementeer word, met asemrowende resultate, ten bate van
alle betrokke partye, kan asemrowend verhoog word.

Ekonomie�, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Kommentaar:
Hierdie inisiatief word beskou as 'n belangrike bou blok aangaande
verhoogde opbrengste van Renaissancis, ten doel van die triljoenêr
kaart, wat hier beplan word. Om 'n vorige stelling van Gandhi te
herhaal � Daar is meer as genoeg hulpbronne.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 22e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.

Sent via Deja.com
http://www.deja.com/
Re: Toekoms Advies vir: Planetêre Minerale/Energie Verskaffing Inisiatief [boodskap #38930 is 'n antwoord op boodskap #38925] Ma, 05 Februarie 2001 04:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wie weet wie is reisiger.
Ek weet hy bly of werk in Kempton Park.
Kan iemand nie vir hom 'n ander template stuur nie. Hierdie een gaan my nog
my polse laat sny

"reisiger" skryf in boodskap news:95kd6n$buh$1@nnrp1.deja.com...
> Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
> insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
> Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
> bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
> Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
> deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die Private Sektor,
> ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
> Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel,
> aangaande 'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog.
> Verskaffing van miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste
> benadering om miv+/vigs te bestry, soos hierbo vermeld. Insluitend die
> menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
> Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die
> Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone
> van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog
> baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
>
> Wil ook graag Mynbou en Mineraal Verskaffer firmas en organisasies,
> asook ondersteunende Organisasies en Regerings in ons Paradys, en
> elders op die Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is
> sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
> Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Werk verskaffing geleenthede.
> Veelvolkige vredes inisiatiewe. Ekonomiese en sosiale bydraes en
> inisiatiewe, veral om miv+/vigs te bestry. Insluitend die menige
> bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En
> om die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te
> ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons
> Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie
> meer. By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
>
> Wil ook graag Navorsers en Wetenskaplikes, asook ondersteunende
> Organisasies en Regerings in ons Paradys, en elders op die Planeet,
> gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
> toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid.
> Verskeie navorsing projekte. Lewering van menige uitvindsels om die
> kwaliteit van lewe vir almal te verhoog. Bydraes gelewer aan wetenskap
> joernale. Ekonomiese en sosiale bydraes en inisiatiewe, veral om
> miv+/vigs te bestry. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan
> die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons
> Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
> bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en
> elders op die Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit
> word inniglik waardeer.
>
> 'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
> Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
> verhoog.
>
> Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
> eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
> gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
> dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.
>
> Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, asook
> ontmoetings met Wetenskaplikes, veral in die Fusie Energie veld. Asook
> Mynbou en Mineraal Verskaffer firmas en organisasies. En kliënte, veral
> vanaf groot firmas. Om die verhoging van die gee van 'n groen lig
> aangaande die verskaffing van groot aantal minerale, waar en wanneer
> nodig. Met die uitdruklike doel om ondersteuning te verhoog op menige
> vlakke, veral waar minerale in hoë aanvraag is. As deel van die 2020 en
> daarna plan om die vrede en voorspoed van alle betrokke partye te
> verhoog.
>
> Hoogstens aangeraai, om die toekenning van 'n hoë prioriteit aan
> hierdie inisiatief te verhoog. Om die spoedige lewering van verwagte
> resultate te verhoog tydens die suksesvolle implementering van hierdie
> inisiatief.
>
> Sekuriteit kan ook verhoog word aangaande die toepassing en verskaffing
> van minerale verhoog deur Fusie energie. Om die effektiewe kontrole van
> minerale verskaf aan verbruikers markte te verhoog. Veral waar minerale
> hoog in aanvraag is.
>
> Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
> beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig. Ten
> voordeel van alle betrokke partye.
>
> Navorsing kan ook verhoog word om die kwaliteit en kwantiteit van
> minerale te verhoog. En/of om die aanpassing van kwantiteit en/of
> kwaliteit van minerale te verhoog. Asook die koste effektiwiteit om die
> verskaffing van minerale te verhoog aan ewig groeiende markte. Veral
> minerale wat hoog in aanvraag is. Om die verskaffing van minerale aan
> verbruiker markte te verhoog.
>
> Navorsing kan ook verhoog word aangaande die ontwikkeling van Fusie
> Energie na elektrisiteit, en/of enige ander metode, indien enigsins
> moontlik. Om die verskaffing van elektrisiteit te verhoog, veral waar
> elektrisiteit hoog in aanvraag is. Om die aanhoudende verskaffing van
> energie te verhoog waar nis markte verhoog word, asook soos hieronder
> uiteengesit.
>
> Hoogstens aangeraai, om navorsing te verhoog waar die aanhoudende
> smelting en/of verwydering van sneeu/ys op teer paaie, veral in winter
> seisoene, en/of sneeuval periodes. Voorgestel, om die outomatiese
> verwarming en dreinering van paaie, veral hoof roetes, te verhoog. Om
> die aanhoudende beskikbaarheid van paaie en/of hoof roetes, en die
> maklike deurgaan vermoë van verkeer te verhoog, veral in hoogs populêre
> gebiede. Dreinering van gesmelte ys/water kan ook verhoog word. Om die
> verskaffing van water na riviere, mere en/of opgaardamme te verhoog.
> Ten bate van alle betrokke partye.
>
> Verskaffing van warm en/of lou warm water na verysde riviere en/of mere
> kan ook verhoog word. Veral waar riviere en/of mere aangewend word vir
> vervoer doeleindes. Om die gebruik van rivier vervoer stelsels te
> verhoog, veral in winter periodes. Navorsing kan ook verhoog word
> aangaande die beste ekologiese oplossing om implementeer te word.
> Asook, indien moontlik, om die verskaffing van vis in riviere te
> verhoog. Met die uitdruklike doel om die ontwikkeling in gebiede te
> verhoog waar die beskikbaarheid van natuurlike en minerale hulpbronne
> volop is. Ten bate van alle betrokke partye.
>
> Die toekenning van Fusie Energie fasiliteite kan ook verhoog word aan
> firmas wat die verskaffing van betreklike hulpbronne verhoog.
> Verkieslik om die vorming van 'n addisionele firma vir die doel te
> verhoog. Om die kontrole en profytvolheid van verskaffers te verhoog.
> Asook, om die maklike inskakeling van alreeds werkende maatreëls en
> prosedures te verhoog.
>
> Wette kan ook verhoog word aangaande die verskaffing van produkte en
> dienste verskaf deur Fusie Energie. Om die effektiewe verskaffing van
> produkte en dienste aan verbruikers markte te verhoog.
>
> Ontmoetings kan ook verhoog word tussen Regerings en Mineraal / Energie
> verskaffers. Hoogstens aangeraai, om belasting voordele te verhoog vir
> huidige verskaffing metodes. En/of enige ander metode. Om regverdigheid
> te verhoog vir beide Fusie en nie-Fusie verskaffing metodes. Ten bate
> van alle betrokke partye.
>
> Bestudeer verbruikers benodighede in ons Paradys, en elders op die
> Planeet. Om potensiaal en benodighede vas te stel. Daarna om
> inisiatiewe in die verband te verhoog.
>
> Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons
> Paradys, en elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog aan die
> toepassing van Fusie Energie in die ontwikkeling van ewig groeiende nis
> markte.
>
> Hoogstens aangeraai, om hierdie bydrae as 'n Planetêre bydrae te
> beskou. Om implementeer te word in G7/G8 lidlande. Daarna om suksesse
> te verhoog elders op die Planeet, waar nodig.
>
> Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC,
> President Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings
> en Persone elders op die Planeet, waar benodig. Om vriendskappe te
> verhoog tussen on Paradys en elders op die Planeet.
>
> Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer
> President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
> kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
> President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
> herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
> dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n Ekonomiese bloei
> tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die verband deur
> die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel van
> alle betrokke partye.
>
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
> Verskaffing van mineraal en energie hulpbronne kan asemrowend verhoog
> word.
> Vinnige voltooiing van projekte kan asemrowend verhoog word.
> Projekte wat groot hoeveelhede mineraal en/of energie benodig, kan
> asemrowend verhoog word.
> Die bereiking van asemrowende doelwitte om die kwaliteit van lewe te
> verhoog kan asemrowend verhoog word.
>
> Verskaffing van goedere en dienste kan asemrowend verhoog word.
> Infra strukture kan asemrowend verhoog word.
> Ontwikkeling van nis markte kan asemrowend verhoog word.
> Verwagting van 'n ekonomiese bloei tydperk vir lande waar hierdie
> inisiatief implementeer word, met asemrowende resultate, ten bate van
> alle betrokke partye, kan asemrowend verhoog word.
>
> Ekonomie�, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
> Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
> Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
> Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
> neem.
> Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
> En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
>
> Kommentaar:
> Hierdie inisiatief word beskou as 'n belangrike bou blok aangaande
> verhoogde opbrengste van Renaissancis, ten doel van die triljoenêr
> kaart, wat hier beplan word. Om 'n vorige stelling van Gandhi te
> herhaal - Daar is meer as genoeg hulpbronne.
>
> Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
> beter wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 22e Eeu
> d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.
>
> Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
> een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
> waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.
>
> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
> ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
> Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
>
> Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is
> dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
> dit raakgesien is. Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe
> asb.
>
>
>
>
> Sent via Deja.com
> http://www.deja.com/
Re: Toekoms Advies vir: Planetêre Minerale/Energie Verskaffing Inisiatief [boodskap #38931 is 'n antwoord op boodskap #38930] Ma, 05 Februarie 2001 05:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy maak 'n fout - hy bly in Valkenburg. (Let wel - die boodskappe verskyn
net oor naweke - dan vang die manne pas...) Terwyl jy met jou polse besig is
gedenk ook aan myne. Party mense se een voet is met 'n 6 duim spyker aan die
vloer gemoer - die ou het sy ander voet en twee hande ook ingeboet.

"Krokkie" skryf in boodskap news:3a7e314b$0$227@hades.is.co.za...
> Wie weet wie is reisiger.
> Ek weet hy bly of werk in Kempton Park.
> Kan iemand nie vir hom 'n ander template stuur nie. Hierdie een gaan my nog
> my polse laat sny
>
>
>
>
> "reisiger" wrote in message
> news:95kd6n$buh$1@nnrp1.deja.com...
>> Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
>> insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
>> Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
>> bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
>> Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
>> deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die Private Sektor,
>> ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
>> Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel,
>> aangaande 'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog.
>> Verskaffing van miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste
>> benadering om miv+/vigs te bestry, soos hierbo vermeld. Insluitend die
>> menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
>> Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die
>> Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone
>> van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog
>> baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
>>
>> Wil ook graag Mynbou en Mineraal Verskaffer firmas en organisasies,
>> asook ondersteunende Organisasies en Regerings in ons Paradys, en
>> elders op die Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is
>> sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
>> Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Werk verskaffing geleenthede.
>> Veelvolkige vredes inisiatiewe. Ekonomiese en sosiale bydraes en
>> inisiatiewe, veral om miv+/vigs te bestry. Insluitend die menige
>> bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En
>> om die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te
>> ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons
>> Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie
>> meer. By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
>>
>> Wil ook graag Navorsers en Wetenskaplikes, asook ondersteunende
>> Organisasies en Regerings in ons Paradys, en elders op die Planeet,
>> gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
>> toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid.
>> Verskeie navorsing projekte. Lewering van menige uitvindsels om die
>> kwaliteit van lewe vir almal te verhoog. Bydraes gelewer aan wetenskap
>> joernale. Ekonomiese en sosiale bydraes en inisiatiewe, veral om
>> miv+/vigs te bestry. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan
>> die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons
>> Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
>> bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en
>> elders op die Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit
>> word inniglik waardeer.
>>
>> 'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
>> Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
>> verhoog.
>>
>> Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
>> eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
>> gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
>> dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.
>>
>> Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, asook
>> ontmoetings met Wetenskaplikes, veral in die Fusie Energie veld. Asook
>> Mynbou en Mineraal Verskaffer firmas en organisasies. En kliënte, veral
>> vanaf groot firmas. Om die verhoging van die gee van 'n groen lig
>> aangaande die verskaffing van groot aantal minerale, waar en wanneer
>> nodig. Met die uitdruklike doel om ondersteuning te verhoog op menige
>> vlakke, veral waar minerale in hoë aanvraag is. As deel van die 2020 en
>> daarna plan om die vrede en voorspoed van alle betrokke partye te
>> verhoog.
>>
>> Hoogstens aangeraai, om die toekenning van 'n hoë prioriteit aan
>> hierdie inisiatief te verhoog. Om die spoedige lewering van verwagte
>> resultate te verhoog tydens die suksesvolle implementering van hierdie
>> inisiatief.
>>
>> Sekuriteit kan ook verhoog word aangaande die toepassing en verskaffing
>> van minerale verhoog deur Fusie energie. Om die effektiewe kontrole van
>> minerale verskaf aan verbruikers markte te verhoog. Veral waar minerale
>> hoog in aanvraag is.
>>
>> Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
>> beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig. Ten
>> voordeel van alle betrokke partye.
>>
>> Navorsing kan ook verhoog word om die kwaliteit en kwantiteit van
>> minerale te verhoog. En/of om die aanpassing van kwantiteit en/of
>> kwaliteit van minerale te verhoog. Asook die koste effektiwiteit om die
>> verskaffing van minerale te verhoog aan ewig groeiende markte. Veral
>> minerale wat hoog in aanvraag is. Om die verskaffing van minerale aan
>> verbruiker markte te verhoog.
>>
>> Navorsing kan ook verhoog word aangaande die ontwikkeling van Fusie
>> Energie na elektrisiteit, en/of enige ander metode, indien enigsins
>> moontlik. Om die verskaffing van elektrisiteit te verhoog, veral waar
>> elektrisiteit hoog in aanvraag is. Om die aanhoudende verskaffing van
>> energie te verhoog waar nis markte verhoog word, asook soos hieronder
>> uiteengesit.
>>
>> Hoogstens aangeraai, om navorsing te verhoog waar die aanhoudende
>> smelting en/of verwydering van sneeu/ys op teer paaie, veral in winter
>> seisoene, en/of sneeuval periodes. Voorgestel, om die outomatiese
>> verwarming en dreinering van paaie, veral hoof roetes, te verhoog. Om
>> die aanhoudende beskikbaarheid van paaie en/of hoof roetes, en die
>> maklike deurgaan vermoë van verkeer te verhoog, veral in hoogs populêre
>> gebiede. Dreinering van gesmelte ys/water kan ook verhoog word. Om die
>> verskaffing van water na riviere, mere en/of opgaardamme te verhoog.
>> Ten bate van alle betrokke partye.
>>
>> Verskaffing van warm en/of lou warm water na verysde riviere en/of mere
>> kan ook verhoog word. Veral waar riviere en/of mere aangewend word vir
>> vervoer doeleindes. Om die gebruik van rivier vervoer stelsels te
>> verhoog, veral in winter periodes. Navorsing kan ook verhoog word
>> aangaande die beste ekologiese oplossing om implementeer te word.
>> Asook, indien moontlik, om die verskaffing van vis in riviere te
>> verhoog. Met die uitdruklike doel om die ontwikkeling in gebiede te
>> verhoog waar die beskikbaarheid van natuurlike en minerale hulpbronne
>> volop is. Ten bate van alle betrokke partye.
>>
>> Die toekenning van Fusie Energie fasiliteite kan ook verhoog word aan
>> firmas wat die verskaffing van betreklike hulpbronne verhoog.
>> Verkieslik om die vorming van 'n addisionele firma vir die doel te
>> verhoog. Om die kontrole en profytvolheid van verskaffers te verhoog.
>> Asook, om die maklike inskakeling van alreeds werkende maatreëls en
>> prosedures te verhoog.
>>
>> Wette kan ook verhoog word aangaande die verskaffing van produkte en
>> dienste verskaf deur Fusie Energie. Om die effektiewe verskaffing van
>> produkte en dienste aan verbruikers markte te verhoog.
>>
>> Ontmoetings kan ook verhoog word tussen Regerings en Mineraal / Energie
>> verskaffers. Hoogstens aangeraai, om belasting voordele te verhoog vir
>> huidige verskaffing metodes. En/of enige ander metode. Om regverdigheid
>> te verhoog vir beide Fusie en nie-Fusie verskaffing metodes. Ten bate
>> van alle betrokke partye.
>>
>> Bestudeer verbruikers benodighede in ons Paradys, en elders op die
>> Planeet. Om potensiaal en benodighede vas te stel. Daarna om
>> inisiatiewe in die verband te verhoog.
>>
>> Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons
>> Paradys, en elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog aan die
>> toepassing van Fusie Energie in die ontwikkeling van ewig groeiende nis
>> markte.
>>
>> Hoogstens aangeraai, om hierdie bydrae as 'n Planetêre bydrae te
>> beskou. Om implementeer te word in G7/G8 lidlande. Daarna om suksesse
>> te verhoog elders op die Planeet, waar nodig.
>>
>> Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC,
>> President Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings
>> en Persone elders op die Planeet, waar benodig. Om vriendskappe te
>> verhoog tussen on Paradys en elders op die Planeet.
>>
>> Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer
>> President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
>> kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
>> President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
>> herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
>> dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n Ekonomiese bloei
>> tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die verband deur
>> die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel van
>> alle betrokke partye.
>>
>> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
>> Verskaffing van mineraal en energie hulpbronne kan asemrowend verhoog
>> word.
>> Vinnige voltooiing van projekte kan asemrowend verhoog word.
>> Projekte wat groot hoeveelhede mineraal en/of energie benodig, kan
>> asemrowend verhoog word.
>> Die bereiking van asemrowende doelwitte om die kwaliteit van lewe te
>> verhoog kan asemrowend verhoog word.
>>
>> Verskaffing van goedere en dienste kan asemrowend verhoog word.
>> Infra strukture kan asemrowend verhoog word.
>> Ontwikkeling van nis markte kan asemrowend verhoog word.
>> Verwagting van 'n ekonomiese bloei tydperk vir lande waar hierdie
>> inisiatief implementeer word, met asemrowende resultate, ten bate van
>> alle betrokke partye, kan asemrowend verhoog word.
>>
>> Ekonomie�, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
>> Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
>> Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
>> Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
>> neem.
>> Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
>> En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
>>
>> Kommentaar:
>> Hierdie inisiatief word beskou as 'n belangrike bou blok aangaande
>> verhoogde opbrengste van Renaissancis, ten doel van die triljoenêr
>> kaart, wat hier beplan word. Om 'n vorige stelling van Gandhi te
>> herhaal - Daar is meer as genoeg hulpbronne.
>>
>> Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
>> beter wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 22e Eeu
>> d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.
>>
>> Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
>> een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
>> waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.
>>
>> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
>> ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
>> Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
>>
>> Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is
>> dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
>> dit raakgesien is. Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe
>> asb.
>>
>>
>>
>>
>> Sent via Deja.com
>> http://www.deja.com/
>
Re: Toekoms Advies vir: Planetêre Minerale/Energie Verskaffing Inisiatief [boodskap #38947 is 'n antwoord op boodskap #38931] Ma, 05 Februarie 2001 13:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jonas wrote:

> Terwyl jy met jou polse besig is
> gedenk ook aan myne.

En beide van julle los Reisiger se geskrif aan dieeinde van julle poste. Het
julle nog nie van die
besparing van bandwydte gehoor nie?

Die sissende Tant Hessie

>
Re: Toekoms Advies vir: Planetêre Minerale/Energie Verskaffing Inisiatief [boodskap #38949 is 'n antwoord op boodskap #38925] Ma, 05 Februarie 2001 14:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Weet jy wat bandwydte is ou antie ? (Dis nie die breedte van jou karband
nie)
Re: Toekoms Advies vir: Planetêre Minerale/Energie Verskaffing Inisiatief [boodskap #38960 is 'n antwoord op boodskap #38925] Ma, 05 Februarie 2001 18:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
subie  is tans af-lyn  subie
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Hy is n baie bekende man in regse sirkels.Ek dink hy voel maar net julle is
so besig om te gorrel op hierdie nuusgroep dat hy voel hy kan ook seker
maar.Spot so n bietjie met die geleerde manne wat so
"baffle met bullshit" die hele tyd.
r
Re: Toekoms Advies vir: Planetêre Minerale/Energie Verskaffing Inisiatief [boodskap #38984 is 'n antwoord op boodskap #38960] Wo, 07 Februarie 2001 09:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nogtans - ek sal my linkerlong gee om te weet wie die maat is. Miskien moet
ons 'n losprys op sy identiteit plaas?

"subie" skryf in boodskap news:95mrcd$1n1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hy is n baie bekende man in regse sirkels.Ek dink hy voel maar net julle is
> so besig om te gorrel op hierdie nuusgroep dat hy voel hy kan ook seker
> maar.Spot so n bietjie met die geleerde manne wat so
> "baffle met bullshit" die hele tyd.
> r
>
Re: Toekoms Advies vir: Planetêre Minerale/Energie Verskaffing Inisiatief [boodskap #39006 is 'n antwoord op boodskap #38925] Do, 08 Februarie 2001 00:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink nie hy is n "regse" ou nie, hy bedank dan vir Ghaddafi en
Castro en Mbeki. Ek sou ook graag wou weet wie hy is,
hy is vrek interessant.

pop

Danielle skryf in boodskap news:p5c38tki8p1ufhi6bkl2emgupnm4s1vmd1@4ax.com...
> On Wed, 7 Feb 2001 11:48:33 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Nogtans - ek sal my linkerlong gee om te weet wie die maat is. Miskien moet
>> ons 'n losprys op sy identiteit plaas?
>
> Neewat, jou linkerlong is meer werd as dit. :-) Los die klong
> uit - jy hoef dit mos nie te lees nie.
>
> Mooi loop Jonas...
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Toekoms Advies vir: Planetêre Minerale/Energie Verskaffing Inisiatief [boodskap #39008 is 'n antwoord op boodskap #38925] Do, 08 Februarie 2001 02:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Baie goeie vrae Danielle. Ek kyk gereeld na n BBC reeks
genaamd "Castaways" Dit is HEEL anders as die Amerikaanse
een. Dit is n klomp mense wat vir n jaar bymekaarkom op n
afgelee eiland in die Hebridees (sp?) in Skotland. Die eiland
se naam is Taransay. Die doel is n eksperiment, onder leiding van BBC
om te kyk of n groep mense, wat saam gegooi word in basiese omstandighede
saam kan werk om n gemeenskap te word.

Anyway, na ses maande het een van die
inwoners London toe gegaan om sy siek vader te gaan sien. Hulle
vra toe vir hom hoe dit was weer by "normale" mense te wees, en
hy sê toe hy dink die mense op die eiland is normaal, en dat die
lewe daarbuite vals en onnatuurlik is.

Ek is nie n groot TV kyker nie, maar ek kan hierdie dokumentere
show hartlik aanbeveel.

pop

Danielle skryf in boodskap news:mst38tcndjkpg23offqkprdukg5bcomunq@4ax.com...
>>
> Die wet van gemiddeldes laat ons dan toe om 'n voorspelling te waag
> en te se dat sy naam "Johan" is, en dat hy vir IBM werk.
> Dit behoort 'n redelike veilige aanname wees.
>
> Maar is ons nie maar almal net een of ander fasset van "Johan" nie, en
> werk ons nie maar almal op een of ander wyse vir IBM nie?
>
>
>
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Toekoms Advies vir: Planetêre Minerale/Energie Verskaffing Inisiatief [boodskap #39012 is 'n antwoord op boodskap #38925] Do, 08 Februarie 2001 05:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Die wet van gemiddeldes laat ons dan toe om 'n voorspelling te waag
> en te se dat sy naam "Johan" is, en dat hy vir IBM werk.
> Dit behoort 'n redelike veilige aanname wees.
>
> Maar is ons nie maar almal net een of ander fasset van "Johan" nie, en
> werk ons nie maar almal op een of ander wyse vir IBM nie?

Ek het ook die vermoede dat hy in die IT sektor werk. As jy al die
"templates" uithaal kry jy amper
genoeg inligting vir 'n projek-plan. Dit lyk my die ou doen ontleding vir 'n
instelling en verskans dit dan
onder daai kak irreterende template

Krokkie
Re: Toekoms Advies vir: Planetêre Minerale/Energie Verskaffing Inisiatief [boodskap #39013 is 'n antwoord op boodskap #38925] Do, 08 Februarie 2001 05:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek onthou iets van laas jaar of voor laasjaar dat hy in Kempton Park werk en
ek kan 'n link na 'n AS400 waarop hy werk onthou.

Krokkie

"Danielle" skryf in boodskap news:mst38tcndjkpg23offqkprdukg5bcomunq@4ax.com...
> On Wed, 7 Feb 2001 18:22:33 -0600, "poppie" wrote:
>
>> Ek dink nie hy is n "regse" ou nie, hy bedank dan vir Ghaddafi en
>> Castro en Mbeki. Ek sou ook graag wou weet wie hy is,
>> hy is vrek interessant.
>
> Nee, hy hel net na regs. :-)
> Baie interessante karakter, en ek wens hy wil weer van sy vroeere
> filosofiee hier plaas.
>
> As mens dan nou gedwonge voel om 'n "identiteit" aan "reisiger" te
> gee, dan moet mens eers sy eie woorde aanhaal:
> "Dwalende" Johan sou ek hom eerder noem, sheim!
> Ontdekkersreisiger na menswees. Wie ons ons eitlik?"
>
> Die wet van gemiddeldes laat ons dan toe om 'n voorspelling te waag
> en te se dat sy naam "Johan" is, en dat hy vir IBM werk.
> Dit behoort 'n redelike veilige aanname wees.
>
> Maar is ons nie maar almal net een of ander fasset van "Johan" nie, en
> werk ons nie maar almal op een of ander wyse vir IBM nie?
>
>
>
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Toekoms Advies vir: Planetêre Minerale/Energie Verskaffing Inisiatief [boodskap #39023 is 'n antwoord op boodskap #39013] Do, 08 Februarie 2001 09:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Krokkie my maat - grou hom uit... Ek sal graag 'n gesig by hierdie tjol wil
plaas. (Jy weet mens moet jou gesin om teen hierdie tipes te beskerm... )

"Krokkie" skryf in boodskap news:3a822d07$0$225@hades.is.co.za...
> Ek onthou iets van laas jaar of voor laasjaar dat hy in Kempton Park werk en
> ek kan 'n link na 'n AS400 waarop hy werk onthou.
>
> Krokkie
>
>
>
> "Danielle" wrote in message
> news:mst38tcndjkpg23offqkprdukg5bcomunq@4ax.com...
>> On Wed, 7 Feb 2001 18:22:33 -0600, "poppie" wrote:
>>
>>> Ek dink nie hy is n "regse" ou nie, hy bedank dan vir Ghaddafi en
>>> Castro en Mbeki. Ek sou ook graag wou weet wie hy is,
>>> hy is vrek interessant.
>>
>> Nee, hy hel net na regs. :-)
>> Baie interessante karakter, en ek wens hy wil weer van sy vroeere
>> filosofiee hier plaas.
>>
>> As mens dan nou gedwonge voel om 'n "identiteit" aan "reisiger" te
>> gee, dan moet mens eers sy eie woorde aanhaal:
>> "Dwalende" Johan sou ek hom eerder noem, sheim!
>> Ontdekkersreisiger na menswees. Wie ons ons eitlik?"
>>
>> Die wet van gemiddeldes laat ons dan toe om 'n voorspelling te waag
>> en te se dat sy naam "Johan" is, en dat hy vir IBM werk.
>> Dit behoort 'n redelike veilige aanname wees.
>>
>> Maar is ons nie maar almal net een of ander fasset van "Johan" nie, en
>> werk ons nie maar almal op een of ander wyse vir IBM nie?
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
>> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
>> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
>
Re: Toekoms Advies vir: Planetêre Minerale/Energie Verskaffing Inisiatief [boodskap #39070 is 'n antwoord op boodskap #38925] Vr, 09 Februarie 2001 23:42 Na vorige boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Danielle skryf in boodskap news:7bv88t4h5muu6q4qhlb6ba7rb8903bl0d1@4ax.com...
Are you freeeeeee Captain Peacock? :-)

Miesies Bucket (Bou kay) is darem soo pretensieeus, sy sou goed
inpas by Waterkloof se gebehoede domes.

pop

> Ek sal 'n plan maak. Ek geniet die ouer Britse komedies soos "Are you
> being Served" en veral "Keeping up Appearances" ...daardie Mrs Bucket
> laat my nogal aan iemand in hierdie nuusgroep dink! :-))
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Vorige onderwerp: A true story ?
Volgende onderwerp: Formule 1
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 13 21:44:47 MGT 2024