Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dag na 'n jaar of wat
Dag na 'n jaar of wat [boodskap #38899] Sa, 03 Februarie 2001 23:51 na volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
Dagse

Ek het gedink ek sal gou inloer na 'n jaar of wat se afwesigheid.
Ek is bly om te sien die groep is nog net so hard aan die praat,
gesels, redeneer, redekawel, argumenteer, skel en wat nie al.

Ek sien Gloudina is maar nog steeds die vliegwiel van hierdie
enjin. Hou van haar of haat haar, sy is die ultimate ng survivor.
(Hallo doudie, jy sal een van die min wees wat my onthou. Miskien
Leswin ook - 'propacem' as ek reg onthou.)

Ek kon my oë nie glo dat iemand nog steeds / alweer daardie
onnosel-arrogante (en kwetsende) ding plaas oor die petrol joggie
se Afrikaans en Engels pratery. Liewe hemel mens, beweeg
vorentoe.

Groete

Bees, AAA
Alberta, Kanada
Re: Dag na 'n jaar of wat [boodskap #38904 is 'n antwoord op boodskap #38899] So, 04 Februarie 2001 01:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Bees wrote:

> Ek het gedink ek sal gou inloer na 'n jaar of wat se afwesigheid.
> Ek is bly om te sien die groep is nog net so hard aan die praat,
> gesels, redeneer, redekawel, argumenteer, skel en wat nie al.
>
> Ek sien Gloudina is maar nog steeds die vliegwiel van hierdie
> enjin. Hou van haar of haat haar, sy is die ultimate ng survivor.
> (Hallo doudie, jy sal een van die min wees wat my onthou. Miskien
> Leswin ook - 'propacem' as ek reg onthou.)
>
> Bees, AAA
> Alberta, Kanada

Ag Bees, nou is my beker vol. Welkom terug.Kyk jy ook vir "Survivor."
Kelly Gleason, wat
ons geken het, is toe sommer een van die eerste
wat uitgeskop is. Hierdie klomp lyk darem vir
my na 'n klomp backbiters.

Gloudina
Re: Dag na 'n jaar of wat [boodskap #38915 is 'n antwoord op boodskap #38899] So, 04 Februarie 2001 19:09 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Eers L&P en dan Bees. Wel, wel - dit laat mens besef wat bereik kan word met
'n paar identiteitsveranderinge - voorwaar, 'n bondel aanhangers.
"I come to bury Caeser, not to praise him..."
skryf in boodskap news:3A7CAD32.31F40E6D@home.com...
>
>
> Bees wrote:
>
>> Ek het gedink ek sal gou inloer na 'n jaar of wat se afwesigheid.
>> Ek is bly om te sien die groep is nog net so hard aan die praat,
>> gesels, redeneer, redekawel, argumenteer, skel en wat nie al.
>>
>> Ek sien Gloudina is maar nog steeds die vliegwiel van hierdie
>> enjin. Hou van haar of haat haar, sy is die ultimate ng survivor.
>> (Hallo doudie, jy sal een van die min wees wat my onthou. Miskien
>> Leswin ook - 'propacem' as ek reg onthou.)
>>
>> Bees, AAA
>> Alberta, Kanada
>
> Ag Bees, nou is my beker vol. Welkom terug.Kyk jy ook vir "Survivor."
> Kelly Gleason, wat
> ons geken het, is toe sommer een van die eerste
> wat uitgeskop is. Hierdie klomp lyk darem vir
> my na 'n klomp backbiters.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Die enkelbytende keffer (vol1) to be continued....
Volgende onderwerp: Dag - 'n kort besoekie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 01:09:07 MGT 2024