Afrikaanse woord? [boodskap #38646] |
So, 28 Januarie 2001 20:28 |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
die woord " oudsher " wie van julle het al van so 'n woord gehoor
..... ek is al oor 'n halfeeu oud en het nog nooit van dié woord in
afrikaans gehoor nie
--
|
|
|
Re: afrikaanse woord? [boodskap #38648 is 'n antwoord op boodskap #38646] |
So, 28 Januarie 2001 20:42 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Tobie wrote:
> die woord " oudsher " wie van julle het al van so 'n woord gehoor
> ..... ek is al oor 'n halfeeu oud en het nog nooit van dié woord in
> afrikaans gehoor nie
Ja, dit verskyn in die uitdrukking "van oudsher" en beteken rofweg "van
baie lank gelede al af."
Gloudina
|
|
|
Re: afrikaanse woord? [boodskap #38670 is 'n antwoord op boodskap #38646] |
Ma, 29 Januarie 2001 07:27 |
B...[2]
Boodskappe: 4 Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Tobie, ja ek ken die woord ook, beteken "lank gelede" Maar wie kan my sê
wat is 'n "Groenegagie"????
Groete
Bob
Tobie wrote:
> die woord " oudsher " wie van julle het al van so 'n woord gehoor
> ..... ek is al oor 'n halfeeu oud en het nog nooit van dié woord in
> Afrikaans gehoor nie
> --
|
|
|
|
Re: afrikaanse woord? [boodskap #38684 is 'n antwoord op boodskap #38646] |
Ma, 29 Januarie 2001 15:02 |
Nospam[1]
Boodskappe: 47 Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Sun, 28 Jan 2001 22:28:39 +0200, "Tobie" wrote:
> die woord " oudsher " wie van julle het al van so 'n woord gehoor
> ..... ek is al oor 'n halfeeu oud en het nog nooit van dié woord in
> Afrikaans gehoor nie
Ek het dit al gehoor. "van oudher af het hulle al mos so gesing op
Sondae..."
Soos: "Van way back...."
|
|
|
Re: afrikaanse woord? [boodskap #38689 is 'n antwoord op boodskap #38646] |
Ma, 29 Januarie 2001 17:52 |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hallo, Tobie,
De uitdrukking "van oudsher" is origineel Nederlands (of Nederduits)
en betekent: sinds lang; sinds heel lange tijd. Wordt gebruikt
bijvoorbeeld om gewoontes en gebruiken van mensen te typeren
waarvan men zich de oorsprong niet meer herinnert. (Van oudsher
plaatst men een kerstboom in huis rond Kerstmis. - Men weet dus
niet meer wanneer deze gewoonte ingevoerd werd maar het is wel
al van heel lang geleden).
De uitdrukking bestaat ook in het Duits en men zegt dan:".. van alters
her". Dat is precies hetzelfde.
Beste groeten van
Norbert (uit Vlaanderen)
"Tobie" schreef:
> die woord " oudsher " wie van julle het al van so 'n woord gehoor
> ..... ek is al oor 'n halfeeu oud en het nog nooit van dié woord in
> Afrikaans gehoor nie
|
|
|
Re: afrikaanse woord? [boodskap #38715 is 'n antwoord op boodskap #38646] |
Di, 30 Januarie 2001 20:19 |
B...[2]
Boodskappe: 4 Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Het grootgeword met die naam. Eers jare later gehoor dit is 'n
grenadella.
Is daar nog sulke eienaardighede??
Groete
Bob.
@home.com wrote:
> B...@eskom.co.za wrote:
>
>> Maar wie kan my sê
>> wat is 'n "Groenegagie"????
>
> Nog nooit daarvan gehoor nie, maar kan die
> Engels "greengage" wees?
>
> Gloudina
|
|
|
Re: afrikaanse woord? [boodskap #38716 is 'n antwoord op boodskap #38646] |
Di, 30 Januarie 2001 20:57 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
B...@eskom.co.za wrote:
> Het grootgeword met die naam. Eers jare later gehoor dit is 'n
> grenadella.
> Is daar nog sulke eienaardighede??
> Groete
> Bob.
>
> @home.com wrote:
>
>>> Maar wie kan my sê
>>> wat is 'n "Groenegagie"????
>>
>> Nog nooit daarvan gehoor nie, maar kan die
>> Engels "greengage" wees?
>>
>> Gloudina
O, dan is dit nie 'n "greengage" nie ( wat 'n pruimis met 'n geel-groen
skil.)
Dis vir my snaaks dat ons nie meer grenadellas
in ons vrugtewinkels hier in Kanada sien nie.
Dit behoort tog een van die vrugtes te wees
wat die maklikste reis. Mens sien nou gereeld
allerhande tropiese vrugte, selfs vye en koejawels
(alhoewel hulle individueel baie duur is), maar ek
kan nie sê dat ek 'n grenadella in donkiejare
gesien het nie. En dis een van die smake wat
mens met SA assosieer.
Gloudina
|
|
|
Re: afrikaanse woord? [boodskap #38721 is 'n antwoord op boodskap #38646] |
Wo, 31 Januarie 2001 05:04 |
Franc Van Diest
Boodskappe: 3 Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Dit kom seker van die Nederlandse "van ouds her" = soos dit in die ou daê was
"Tobie" skryf in boodskap news:951vdg$2mt4$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
die woord " oudsher " wie van julle het al van so 'n woord gehoor
..... ek is al oor 'n halfeeu oud en het nog nooit van dié woord in
afrikaans gehoor nie
--
|
|
|
Re: afrikaanse woord? [boodskap #38843 is 'n antwoord op boodskap #38721] |
Vr, 02 Februarie 2001 20:28 |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
dankie aan julle wat my so mooi ingelig het, veral van ons
Nederlands en Vlaamssprekende vriende, hulle het net daardie ekstra
by gesit wat ek reken ons hier in SA nie geweet het nie.
aan Dani
"ou tobie" ..... gmfff! verbeel jou
--
|
|
|
Re: afrikaanse woord? [boodskap #38874 is 'n antwoord op boodskap #38646] |
Sa, 03 Februarie 2001 15:08 |
nieuwslezer[1]
Boodskappe: 4 Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Sun, 28 Jan 2001 20:42:53 GMT, @home.com wrote:
> Ja, dit verskyn in die uitdrukking "van oudsher" en betekenrofweg "van
> baie lank gelede al af."
>
> Gloudina
in het nederlands gebruiken we dat woord vaak.
dit gebruikt men inderdaad als men praat over een gebruik of gewoonte
die al zeer lang bestaat...zeer oud...van vroeger al.
groetjes uit belgie
|
|
|