Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » koers
koers [boodskap #38863] Sa, 03 Februarie 2001 07:11 na volgende boodskap
Sandra Nortje  is tans af-lyn  Sandra Nortje
Boodskappe: 23
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
drie swaeltjies draai nog en soek
hul koers in die lug
by die kerktoring weerhaan
Re: koers [boodskap #38877 is 'n antwoord op boodskap #38863] Sa, 03 Februarie 2001 19:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sandra Nortje wrote:

> drie swaeltjies draai nog en soek
> hul koers in die lug
> by die kerktoring weerhaan

Oulik. As jy net die woordgrepe (minder as ) 5-7-5 hou, dan is dit'n
goeie haiku.

drie swaeltjies
soek koers by die kerktoring
se weerhaan

Gloudina
Re: koers [boodskap #38882 is 'n antwoord op boodskap #38863] Sa, 03 Februarie 2001 20:01 Na vorige boodskap
Sandra Nortje  is tans af-lyn  Sandra Nortje
Boodskappe: 23
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dankie, Gloudina. Jy's reg- dit was 'n haiku gone wrong. Ek het dit toe
verander na:

swaeltjies draai en soek
die koers oor die blou diepte
by die kerkweerhaan

(en gekul met swaeltjies se lettergrepe)
sien gerus die haiku- wedstryd op: www.schrijf.net

skryf in boodskap news:3A7C59A3.489C721F@home.com...
> Sandra Nortje wrote:
>
>> drie swaeltjies draai nog en soek
>> hul koers in die lug
>> by die kerktoring weerhaan
>
> Oulik. As jy net die woordgrepe (minder as ) 5-7-5 hou, dan is dit'n
> goeie haiku.
>
> drie swaeltjies
> soek koers by die kerktoring
> se weerhaan
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Unieke geleentheid!
Volgende onderwerp: Die enkelbytende keffer (vol1) to be continued....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 21:22:28 MGT 2024