Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: geskiedenis les - modus operandi van Gloudina en kie
Re: geskiedenis les - modus operandi van Gloudina en kie [boodskap #38728] Wo, 31 Januarie 2001 09:09 na volgende boodskap
Nospam[1]  is tans af-lyn  Nospam[1]
Boodskappe: 47
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Volle Lid
On 31 Jan 2001 01:23:30 -0600, Sandra Le Roux wrote:

> Jammer, ek wou netnou nog so paar dingetjies byvoeg.

Soos dat jy beskuldigings maak, verwys na argiewe ens. .... maar
dan niks aanhaal uit die argiewe nie!!??

Soos dat wat op die einde staan is bloot die modder wat jy gooi?

Soos dat jy Vettie as bron gebruik.
He, he....
Stupid optrede daai....

In fact is jy nie dalk Vettie nie? Hy het hom in die verlede die cross
dressing bit gedoen en as 'n vrou op die NG gepos - tot hy uitgevang
was deur iemand.

He vettie? Is dit maar net jy?
Re: geskiedenis les - modus operandi van Gloudina en kie [boodskap #38730 is 'n antwoord op boodskap #38728] Wo, 31 Januarie 2001 09:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
new2usa[2]  is tans af-lyn  new2usa[2]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
man Sandra - ek hou van jou !!!

Ek hou die nuusgroep lank reeds dop en het by enkele geleenthede 'n bydrae
hier gelewer.

Die groep word egter so besmet deur Gloudina se negatiewe en destruktiewe
poste dat konstruktiewe bydraers nie lank vertoef nie. Kyk na haar
"kwalifikasies" (ek dink dit spel matriek honeurs), haar loopbaan - 'n NP
belastingverbruiker inteenstelling met 'n welvaartskepper. Haar bydraes hier
ontlok dikwels 'n sinnelose geswets - wat sy nodig het
(selfvervullingsprofesie).

Ek het opgemerk dat wanneer sy om welke redes ookal vir 'n tyd nie hier pos
nie, die vlak van gesprek en beredenering stimulerend is.

Om te hoop dat sy gaan verdwyn, is om te dink dat sy haar van haar
"bestaansreg" sal afstand doen.

Sy is 'n tragiese figuur............

Sandra Le Roux wrote in message ...
Re: geskiedenis les - modus operandi van Gloudina en kie [boodskap #38861 is 'n antwoord op boodskap #38730] Sa, 03 Februarie 2001 05:42 Na vorige boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 31 Jan 2001 09:29:07 GMT, "new2usa" <???/?@earthlink.net> wrote:

Jammer om in die rede te val, maar ek wil net se: "HOOR HOOR" vir jou
brief aan Sandra.

> Ek hou die nuusgroep lank reeds dop en het by enkele geleenthede 'n bydrae
> hier gelewer.
> Die groep word egter so besmet deur Gloudina se negatiewe en destruktiewe
> poste dat konstruktiewe bydraers nie lank vertoef nie. Kyk na haar
> "kwalifikasies" (ek dink dit spel matriek honeurs), haar loopbaan - 'n NP
> belastingverbruiker inteenstelling met 'n welvaartskepper. Haar bydraes hier
> ontlok dikwels 'n sinnelose geswets - wat sy nodig het
> (selfvervullingsprofesie).
>
> Ek het opgemerk dat wanneer sy om welke redes ookal vir 'n tyd nie hier pos
> nie, die vlak van gesprek en beredenering stimulerend is.
>
> Om te hoop dat sy gaan verdwyn, is om te dink dat sy haar van haar
> "bestaansreg" sal afstand doen.
>
> Sy is 'n tragiese figuur............
>
Vorige onderwerp: Re: Mbeki closes the door on Heath
Volgende onderwerp: Unieke geleentheid!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 08:43:54 MGT 2024