Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Frik - die kloaka van Usenet...was Re: "die miskruier"
Re: Frik - die kloaka van Usenet...was Re: "die miskruier" [boodskap #38634] So, 28 Januarie 2001 17:32 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 28 Jan 2001 12:13:19 -0800, Danielle wrote:

> On Fri, 26 Jan 2001 15:11:15 +0200, "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
>> Hoor hier M8,
>> Het ons nie nie genoeg gehoor van Apartheidsvarke nie.

Kosie, jy's besig om 'n gek van jouself te maak. Nie net die keer nie
maar al jou postings tot dusver. Blaas stilweg die aftog en moenie
eers teugkom onder 'n ander naam nie want dit sal steeds dieselfde
klas skrywe wees. Besef jy dat jy nog nìks leesbaar hier geplaas het
nie?

DD
Re: Frik - die kloaka van Usenet...was Re: "die miskruier" [boodskap #38638 is 'n antwoord op boodskap #38634] So, 28 Januarie 2001 18:26 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 28 Jan 2001 10:02:45 -0800, Danielle
>
> ?
>

Dit was natuurlik vir die kloaka gesê Danielle
Jy't mos gesien ek het so stukkie van sy niksseggende brief gepaste.
So eintlik het ek jou ondersteun hier.

DD
Vorige onderwerp: Doemanie - Adam Small (vir Gloudina)
Volgende onderwerp: Die Kloaka van Usenet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 19:39:30 MGT 2024