Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: archiving - Free DSL
Re: archiving - Free DSL [boodskap #38598] Vr, 26 Januarie 2001 23:00
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Danielle, ek sal oor die naweek rondskoffel en sien wat ek
kan kry. Ek gee nie om vir pesky ads nie, ek swipe hulle gou gou
af, maar daar is n nuwe soort ad wat op baie van die soekenjins voorkom,
blitsvinnig met musiek en al. Veral nou dat die Superbowl vinnig nader
kom. Gaan jy kyk Sondag? Ek kyk net vir die advertensies.

pop

Danielle skryf in boodskap news:eg727tcevvtng2dqkj3n4tgafpinp8knr5@4ax.com...
>>
> Gaan loer gou na www.winfire.com. Gratis DSL in Birmingham, AL en
> Atlanta, GA.
> Die ander gratis ene is "FreeDSL".
> Maar dis nou ISP's. Ek sou nie tyd mors met newsfeeds as ek jy was
> nie. Maar gratis DSL diens is altyd lekker! :-)
> Dan weer...niks is werklik gratis nie, want jy sal altyd met daai
> pesky ads sit. :-(
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Vorige onderwerp: Re: DATE WOMEN FROM DIFFERENT CULTURE
Volgende onderwerp: Re: archiving
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 24 13:19:38 MGT 2024