Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: archiving
Re: archiving [boodskap #38552] Do, 25 Januarie 2001 02:36 na volgende boodskap
Jabba the Hutt  is tans af-lyn  Jabba the Hutt
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:q7cv6t4nsprbl1s1s9fatem7gpgtl002pa@4ax.com...
> Gebruik jy NT?

Win2000 here darling.
Re: archiving [boodskap #38558 is 'n antwoord op boodskap #38552] Do, 25 Januarie 2001 07:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Danielle wrote:
>
> On Wed, 24 Jan 2001 09:55:44 +0200, lous wrote:
>
>> Jou posts verdwyn en is nie op dejanews nie. Is jy paranoid??
>>
>
> Lou, ek het vergeet om vroeer te se dat jy nie nie heeltemal reg is
> ivm met my pos op deja nie. Ek het eers onlangs die archive bit
> gestel. So, my vroeere poste is almal nog daar.
> Ek archive ook nie my skrywe in die ander nuusgroep nie - dis net
> hierdie ene, en dis 'n onlangse ding. Die rede is obvious.

Dit is nogal irriterend as my nuus-server jou posts so vinnig weggooi en
ek moet op ander se antwoorde probeer aflei wat jy gepos het. (Wens
Gloudina wil dit aansit :) )

#whisper on
Net tussen jou en my - ander archive masjien ignoreer die opsie. So as
iemand rerig wil sien wat jy pos is dit steeds daar.
#whisper off

> Gebruik jy NT?
>

Nee. Hoekom?

--
http://lous.zzn.com/

X-No-Archive: yes
Re: archiving [boodskap #38570 is 'n antwoord op boodskap #38552] Vr, 26 Januarie 2001 03:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Danielle, as ek mag vra, betaal jy 19.99 p/m vir newsfeeds diens? Ek het
gaan kyk, maar weet nie of my privaatheid soveel werd is per maand nie (ek
het ongelukkig geen skandes of skeletons nie). Is daar iets soortgelyks
wat vry en gratis is?

En vir n redelike nog oningeligte soos ek, waar sien mens iemand se
path, behalwe om by properties te kyk, en hoe blok mens jou eie
properties file.

Al die vrae tog, maar enquiring minds wil weet :-) . . .

Danielle skryf in boodskap news:fo327tkcjj5gi2sr2r17uf1a5qh2tm23qe@4ax.com...
> Wou net weet of jy op 'n netwerk is, want dit lyk of jy vir
> Hewlett-Packard werk. Soms route jou pos direk vanaf CA, en ek dog
> toe amper jy bly ook hier in die VSA. Wou amper "Yehaaa" se!! :-))
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: archiving [boodskap #38609 is 'n antwoord op boodskap #38552] Sa, 27 Januarie 2001 12:01 Na vorige boodskap
The Captain  is tans af-lyn  The Captain
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
The removal of your post will stop as from this day
It was requested by certain posters, that you continue posting
You have turned over a new page, as some suggested
The Captain

Danielle skryf in boodskap news:q7cv6t4nsprbl1s1s9fatem7gpgtl002pa@4ax.com...
: On Wed, 24 Jan 2001 09:55:44 +0200, lous wrote:
:
:
: >Jou posts verdwyn en is nie op dejanews nie. Is jy paranoid??
: >
Vorige onderwerp: Re: archiving - Free DSL
Volgende onderwerp: Kan jou hulp ons?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 24 13:50:30 MGT 2024