Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Doppelgangers anonymous.....
Re: Doppelgangers anonymous..... [boodskap #38495] So, 21 Januarie 2001 21:01 na volgende boodskap
B...[2]  is tans af-lyn  B...[2]
Boodskappe: 4
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Haai Almal, Die regte Sue pos nie meer hier nie. Ek sal weet want ek en sy
e-mail gereeld. Hoop die verwarring is nou opgelos
Groete
Bob

Danielle wrote:

> On Sun, 21 Jan 2001 12:48:02 -0600, "poppie" wrote:
>
>> Ek is nou so deurmekaar met al die aliasses en doppelgangers
>> en skuilname, sal iemand vir my asb. uitlê wie is wie. Dan
>> het ek ook n paar mense op my killfile, wat dinge ook nie juis maklik maak
>> nie :-)
>
> Ek stel voor jy vra vir voeltjiebrein aka "Tobie"self. Hy is dringend
> op soek na "sue". Net soos Gloudina opsoek is na "johan".
> Altwee is nou gevind, en hopelik sal die nuusgroep terugkeer na
> normaal. (?)
>
> Jammer om so langdradig te wees, maar ek wil net aflsuit met een
> gedagte. Mens weet nie of dit 'n hond of kat of mens is wat geleer
> het om te tik wat aan die ander kant sit en lees en skryf nie.
> Meestal neem mens mense op "face value" aan. Lees wat hulle te se
> het, antwoord of ignoreer.
> Ek sien jy is al baie lank op hierdie groep, en het baie name soos
> "juli" ens gesien kom en gaan. Waarom is daar nie 'n bohaai oor
> daardie name gemaak nie? Ek dink die antwoord le slegs by die persoon
> wat "soek".
>
> My naam is "Danielle", en ek verskies om as sulks hier bekend te
> staan.
>
>> Johan Potgieter wrote in message
>> news:918m6t4aqisflcespn7sd3lkc61b3ltudq@4ax.com...
>
>
>>>> Johan, it's time you come clean too. Let's get this all behind us now. I
>>>> will give you permission to post as "Davie", if you allow me to post as
>>>> "Bill". Deal?
>>>> This newsgroup is operating on a Kindergarten level at the moment. :(
>>>>
>
>>> of course... Bill
>
>>> Davie
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Doppelgangers en Bop [boodskap #38516 is 'n antwoord op boodskap #38495] Ma, 22 Januarie 2001 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sue  is tans af-lyn  Sue
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Voeg nie gewoonlik sò lang aanhegsel soos dié aan nie maar die keer
pas dit by wat ek sê:
Hoekom wil jy nou die verwarring oplos Bob? Is jy net 'n spoilsport of
bedoel jy dit ernstig?
Ek epos nie nét met jou nie Bop, so klim van jou troontjie af. Ek wil
darem af en toe hier ook vir Tobie en Kie ook hallo sê.
Weet jy bedoel dit goed Bobbie, maar die mense weet ek is steeds hier
so dit is dit.

Sue

On Sun, 21 Jan 2001 23:01:00 +0200, B...@eskom.co.za wrote:

> Haai Almal, Die regte Sue pos nie meer hier nie. Ek sal weet want ek en sy
> e-mail gereeld. Hoop die verwarring is nou opgelos
> Groete
> Bob
>
> Danielle wrote:
>
>> On Sun, 21 Jan 2001 12:48:02 -0600, "poppie" wrote:

>>> Ek is nou so deurmekaar met al die aliasses en doppelgangers
>>> en skuilname, sal iemand vir my asb. uitlê wie is wie. Dan
>>> het ek ook n paar mense op my killfile, wat dinge ook nie juis maklik maak
>>> nie :-)

>> Ek stel voor jy vra vir voeltjiebrein aka "Tobie"self. Hy is dringend
>> op soek na "sue". Net soos Gloudina opsoek is na "johan".
>> Altwee is nou gevind, en hopelik sal die nuusgroep terugkeer na
>> normaal. (?)

>> Jammer om so langdradig te wees, maar ek wil net aflsuit met een
>> gedagte. Mens weet nie of dit 'n hond of kat of mens is wat geleer
>> het om te tik wat aan die ander kant sit en lees en skryf nie.
>> Meestal neem mens mense op "face value" aan. Lees wat hulle te se
>> het, antwoord of ignoreer.
>> Ek sien jy is al baie lank op hierdie groep, en het baie name soos
>> "juli" ens gesien kom en gaan. Waarom is daar nie 'n bohaai oor
>> daardie name gemaak nie? Ek dink die antwoord le slegs by die persoon
>> wat "soek".

>> My naam is "Danielle", en ek verskies om as sulks hier bekend te
>> staan.

>>> Johan Potgieter wrote in message
>>> news:918m6t4aqisflcespn7sd3lkc61b3ltudq@4ax.com...
>>
>>
>>>> >Johan, it's time you come clean too. Let's get this all behind us now. I
>>>> >will give you permission to post as "Davie", if you allow me to post as
>>>> >"Bill". Deal?
>>>> >This newsgroup is operating on a Kindergarten level at the moment. :(
>>>> >
>>
>>>> of course... Bill
>>
>>>> Davie

>> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
>> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
>> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Doppelgangers en Bop [boodskap #38532 is 'n antwoord op boodskap #38516] Di, 23 Januarie 2001 18:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sue  is tans af-lyn  Sue
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Danielle... iemand heet my welkom...!

Baie dankie, en ek hoop om 'n 'welkom' van Tobie ook te kry. Ons het
in sommige opsigte wel van mening verskil maar as jy na sy webblad
gaan kyk sal jy die man se liefde vir diere nie miskyk.

Tog blyk dit dat hy 'n gesplete persoonllikheid het want die liefde
vir diere wat hy openbaar behoort hom 'n Gloudina aanhanger te maak
wat hy beslis nie is nie.

Danielle, ek gaan nie elke aand hier wees maar sal somtyds steeds
inloer want jy groet alleen was genoeg motivering.

Sue

On Mon, 22 Jan 2001 14:00:50 -0800, Danielle wrote:

> On Mon, 22 Jan 2001 22:54:08 +0200, Sue wrote:
>
>
>> Voeg nie gewoonlik sò lang aanhegsel soos dié aan nie maar die keer
>> pas dit by wat ek sê:
>
> HALLLOOOOO Sue. Hene, maar is ek bly om 'n brief van JOU te sien. E
>
>
>
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Doppelgangers en Bop [boodskap #38537 is 'n antwoord op boodskap #38532] Di, 23 Januarie 2001 23:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Klipspringer  is tans af-lyn  Klipspringer
Boodskappe: 18
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 23 Jan 2001 20:47:41 +0200, Sue wrote:

>
> Danielle... iemand heet my welkom...!

Welkom Sue.

> Baie dankie, en ek hoop om 'n 'welkom' van Tobie ook te kry. Ons het

Vergeet die man. Hy is besimpeld in sy kop. Ek dink hy is 'n
kleurling, want hy het 'n baie donker vel en gelaat.
Hy drink ook baie. Die kleurlinge hou mos ook so baie van hulle dop?
Re: Doppelgangers en Bop [boodskap #38566 is 'n antwoord op boodskap #38516] Do, 25 Januarie 2001 20:44 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
let it be Bill ......

--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
--Our attitude always tells others what we expect in return --
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Bill Pruet skryf in boodskap news:MPG.14d9867aad676cb8989690@news-west.newscene.com...
: Klipspringer@nie.hier.nie said:
:
: > Vergeet die man. Hy is besimpeld in sy kop. Ek dink hy is 'n
: > kleurling, want hy het 'n baie donker vel en gelaat.
: > Hy drink ook baie. Die kleurlinge hou mos ook so baie van
hulle dop?
:
: That's disgusting. I think you owe Tobie an apology.
Vorige onderwerp: Aan Tobie en Davie
Volgende onderwerp: M8 nen haar aanhangers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 03:32:07 MGT 2024