Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Doemanie - Adam Small (vir Gloudina)
Doemanie - Adam Small (vir Gloudina) [boodskap #38549] Wo, 24 Januarie 2001 13:00 na volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Adam Small (1962)

Doemanie

'n Proefiet van Jesus djy?
'n proefiet?
djy moet djou palys-hys
djy moet djou aeroplane-motorkar
djy moet daai kamma sêd smile van djou
en djou tears
en djou woerawarra op die pulpit
moet djou skorrelsvol braai-atappels en -vleis?

djou hys 'n woestyn? nou sal mens djou verbeel!
en hoe lyk dit met djou kale pote vi' daai streamline ding
hoe lyk dit met djou toega vi' die vel van 'n kameel
hoe lyk dit moet daai skorrelsvol vi' sprinkane en wille hiening?
--
http://lous.zzn.com/
Re: Doemanie - Adam Small (vir Gloudina) [boodskap #38551 is 'n antwoord op boodskap #38549] Wo, 24 Januarie 2001 15:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

lous wrote:

> Adam Small (1962)
>
> Doemanie
>
> 'n Proefiet van Jesus djy?

> djou woerawarra op die pulpit

Dankie, Lou. Ons woerawarra maar almal,
insluitende ek en jy. Wat van nog meer?

Gloudina
Re: Doemanie - Adam Small (vir Gloudina) [boodskap #38633 is 'n antwoord op boodskap #38549] So, 28 Januarie 2001 16:35 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Toe jy dié gedig pos, het ek gewonder waar het ek dit vir die eerste
keer gesien. Ek het gaan soek en dit weer gekry. Op 'n blad waaraan
lankal nie meer gewerk word nie maar 'n blad wat ek eentyd somtyds
besoek het want daar was interessante cracks en programme op. Maar
soos ek sê was daar lanklaas (soos in twee of drie jaar laas iets) op
die site gepos.

http://home.intekom.com/davesplace/

DD

On Wed, 24 Jan 2001 15:00:09 +0200, lous wrote:

> Adam Small (1962)
>
> Doemanie
>
Vorige onderwerp: Re: Biodiversity in Chile
Volgende onderwerp: Re: Frik - die kloaka van Usenet...was Re: "die miskruier"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 16:20:01 MGT 2024