Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sue...
Sue... [boodskap #38468] Sa, 20 Januarie 2001 21:14 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy's tog welkom hier Sue,,, as Sue!
So kom terug.

DD
Re: Sue... [boodskap #38470 is 'n antwoord op boodskap #38468] Sa, 20 Januarie 2001 21:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
klipspringer+danielle=sue

--
Davie Davis wrote in message
...
:
:
:Jy's tog welkom hier Sue,,, as Sue!
:So kom terug.
:
:DD
Re: Sue... [boodskap #38471 is 'n antwoord op boodskap #38468] Sa, 20 Januarie 2001 21:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 20 Jan 2001 16:26:22 -0500, Danielle wrote:

> On Sat, 20 Jan 2001 23:23:16 +0200, "Tobie" wrote:
>
>> klipspringer+danielle=sue
>
> Tobie+Gloudina=666
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----

Tobie
Weet nie - jy was wel reg die vorige keer.

Danielle
jou reaksie op sy stelling is verwerplik
Re: Sue... [boodskap #38472 is 'n antwoord op boodskap #38471] Sa, 20 Januarie 2001 21:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
dd as jy nie haar posting herhaal het nie sou ek dit nie
geweet het wat sy geskryf het nie, ek het die crybaby lankal
met haar springer alterego gefilter
groete

~~~~~~~~~~~~~~~~~~
ou sue ................ sticks and stones etc etc
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
--
Re: Sue... [boodskap #38479 is 'n antwoord op boodskap #38470] So, 21 Januarie 2001 01:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Klipspringer  is tans af-lyn  Klipspringer
Boodskappe: 18
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 20 Jan 2001 23:23:16 +0200, "Tobie" wrote:

> klipspringer+danielle=sue

En uit watter institusie het jy nou weer onstnap ou werfsbobbejaan?
Ek weet dit was nie Stikland nie, want hulle aanvaar nie pornqueens
soos jy daar nie. (Jammer Danielle, maar as jou alter-ego moet ek mos
jou woord(e) gebruik?)

Sue
(of is dit nou Danielle?) Wat van DaniSue? Klink amper soos "tannie
Sue"?
Ek verander sommer nou my bynaam na D(T)aniSue - spesiaal net vir die
paranoiese onder julle. Mag dit julle goedgaan.
Re: Sue... [boodskap #38485 is 'n antwoord op boodskap #38468] So, 21 Januarie 2001 06:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
ahhhh, I was wondering why you were so matey with her
majesty dani, you are actually the missing link to the
klippies, dani and sue unit, can you believe it.
anyways billyboy, I c u have a mean mof streak in you, does
that sound fimiliar boetie/sussie?
pot+kettle = black
------------
aan die ander 2 in die evil 3hoek, julle is gefilter, no
good answering on my postings
:-P~~~~~````````
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
--Our attitude always tells others what we expect in return --
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Bill Pruet wrote in message ...
:"Tobie" het gese...
:> klipspringer+danielle=sue
Re: Sue... [boodskap #38494 is 'n antwoord op boodskap #38468] So, 21 Januarie 2001 18:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek is nou so deurmekaar met al die aliasses en doppelgangers
en skuilname, sal iemand vir my asb. uitlê wie is wie. Dan
het ek ook n paar mense op my killfile, wat dinge ook nie juis maklik maak
nie :-)

pop

Johan Potgieter skryf in boodskap news:918m6t4aqisflcespn7sd3lkc61b3ltudq@4ax.com...
>
>
>> Johan, it's time you come clean too. Let's get this all behind us now. I
>> will give you permission to post as "Davie", if you allow me to post as
>> "Bill". Deal?
>> This newsgroup is operating on a Kindergarten level at the moment. :(
>>
>
> of course... Bill
>
> Davie
Re: Sue... [boodskap #38496 is 'n antwoord op boodskap #38494] So, 21 Januarie 2001 21:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Oops... Poppie, dink, ja ek dink dit was Sue (alias Klipspringer alias
Danielle) wat gesê het dat dit eintlik maar stupid is om iemand op jou
killfile te hê. 'n ek ondersteun hulle aldrie daarmee.

POPPIE, dis nog erger as jy nie weet of jy met 'n man of vrou praat nie! Sê
jou wat, haal almal van jou killfile af en lees nét wat jy wil lees.

Die feit dat ek onder die name Lous Riaan Reenen Tobie en Bill skryf, is om
seker te maak dat sommige van my name is nie op jou killfile nie.

Johan

"poppie" skryf in boodskap news:94fb70$u8t$1@slb7.atl.mindspring.net...
> Ek is nou so deurmekaar met al die aliasses en doppelgangers
> en skuilname, sal iemand vir my asb. uitlê wie is wie. Dan
> het ek ook n paar mense op my killfile, wat dinge ook nie juis maklik maak
> nie :-)
>
> pop
>
>
> Johan Potgieter wrote in message
> news:918m6t4aqisflcespn7sd3lkc61b3ltudq@4ax.com...
>>
>>
>>> Johan, it's time you come clean too. Let's get this all behind us now. I
>>> will give you permission to post as "Davie", if you allow me to post as
>>> "Bill". Deal?
>>> This newsgroup is operating on a Kindergarten level at the moment. :(
>>>
>>
>> of course... Bill
>>
>> Davie
>
Re: Sue... [boodskap #38497 is 'n antwoord op boodskap #38496] So, 21 Januarie 2001 21:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nee, ek sit net die wat so vreeslik vloek op my killfile, en die simpel sot
genaamd Mel, andersinds lees ek almal.
maar ook nie gereeld nie, loer net in om te sien wat die thread is.

Davie Davis skryf in boodskap news:94fjvg$d0f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Oops... Poppie, dink, ja ek dink dit was Sue (alias Klipspringer alias
> Danielle) wat gesê het dat dit eintlik maar stupid is om iemand op jou
> killfile te hê. Én ek ondersteun hulle aldrie daarmee.
>
> POPPIE, dis nog erger as jy nie weet of jy met 'n man of vrou praat nie! Sê
> jou wat, haal almal van jou killfile af en lees nét wat jy wil lees.
>
> Die feit dat ek onder die name Lous Riaan Reenen Tobie en Bill skryf, is om
> seker te maak dat sommige van my name is nie op jou killfile nie.
>
> Johan
>
>
>
>
> "poppie" wrote in message
> news:94fb70$u8t$1@slb7.atl.mindspring.net...
>> Ek is nou so deurmekaar met al die aliasses en doppelgangers
>> en skuilname, sal iemand vir my asb. uitlê wie is wie. Dan
>> het ek ook n paar mense op my killfile, wat dinge ook nie juis maklik maak
>> nie :-)
>>
>> pop
>>
>>
>> Johan Potgieter wrote in message
>> news:918m6t4aqisflcespn7sd3lkc61b3ltudq@4ax.com...
>>>
>>>
>>>> Johan, it's time you come clean too. Let's get this all behind us now. I
>>>> will give you permission to post as "Davie", if you allow me to post as
>>>> "Bill". Deal?
>>>> This newsgroup is operating on a Kindergarten level at the moment. :(
>>>>
>>>
>>> of course... Bill
>>>
>>> Davie
>>
>
Re: Sue... [boodskap #38498 is 'n antwoord op boodskap #38497] So, 21 Januarie 2001 22:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mix Master \(Jabba \&  is tans af-lyn  Mix Master \(Jabba \&
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
"poppie" skryf in boodskap news:94fkfn$nea$1@slb7.atl.mindspring.net...
> Nee, ek sit net die wat so vreeslik vloek op my killfile, en die simpel sot
> genaamd Mel, andersinds lees ek almal.
> maar ook nie gereeld nie, loer net in om te sien wat die thread is.

Yo my nigger you called? Now go I love yourself!

>
> Davie Davis wrote in message
> news:94fjvg$d0f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Oops... Poppie, dink, ja ek dink dit was Sue (alias Klipspringer alias
>> Danielle) wat gesê het dat dit eintlik maar stupid is om iemand op jou
>> killfile te hê. 'n ek ondersteun hulle aldrie daarmee.
>>
>> POPPIE, dis nog erger as jy nie weet of jy met 'n man of vrou praat nie! Sê
>> jou wat, haal almal van jou killfile af en lees nét wat jy wil lees.
>>
>> Die feit dat ek onder die name Lous Riaan Reenen Tobie en Bill skryf, is om
>> seker te maak dat sommige van my name is nie op jou killfile nie.
>>
>> Johan
>>
>>
>>
>>
>> "poppie" wrote in message
>> news:94fb70$u8t$1@slb7.atl.mindspring.net...
>>> Ek is nou so deurmekaar met al die aliasses en doppelgangers
>>> en skuilname, sal iemand vir my asb. uitlê wie is wie. Dan
>>> het ek ook n paar mense op my killfile, wat dinge ook nie juis maklik maak
>>> nie :-)
>>>
>>> pop
>>>
>>>
>>> Johan Potgieter wrote in message
>>> news:918m6t4aqisflcespn7sd3lkc61b3ltudq@4ax.com...
>>>>
>>>>
>>>> >Johan, it's time you come clean too. Let's get this all behind us now. I
>>>> >will give you permission to post as "Davie", if you allow me to post as
>>>> >"Bill". Deal?
>>>> >This newsgroup is operating on a Kindergarten level at the moment. :(
>>>> >
>>>>
>>>> of course... Bill
>>>>
>>>> Davie
>>>
>>
>
Re: Sue... [boodskap #38504 is 'n antwoord op boodskap #38468] Ma, 22 Januarie 2001 06:26 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Skerp

"Danielle" skryf in boodskap news:dj0k6t80nqrpdk005vdumrsf94d4c0idhe@4ax.com...
> On Sat, 20 Jan 2001 23:23:16 +0200, "Tobie" wrote:
>
>> klipspringer+danielle=sue
>
> Tobie+Gloudina=666
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Vorige onderwerp: "Huwelik" deur ELISABETH EYBERS
Volgende onderwerp: Afrikaans " slang"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 07:50:10 MGT 2024