Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Huwelik" deur ELISABETH EYBERS
"Huwelik" deur ELISABETH EYBERS [boodskap #38491] So, 21 Januarie 2001 15:16
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

HUWELIK
Elisabeth Eybers
(Einder, 1977)

Hulle maak mekaar per definisie seer.
Hoe meer die een die ander penetreer
hoe minder word die oneffenheid besleg
deur ledemate alleen. Angel en weer-
haak help om hulle inniger te heg.
Vorige onderwerp: Vettie hou op jpg's pos
Volgende onderwerp: Sue...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 13:37:13 MGT 2024