Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » soos hieronner
soos hieronner [boodskap #38475] Sa, 20 Januarie 2001 23:34 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Man byt slang dood
Lukas Sibanda van Klipgat is laasweek deur 'n luislang aangeval. Die
slang het hom om Lukas gewikkel en hom probeer byt, maar Lukas het nie
op hom laat wag nie en het die slang herhaaldelik agter die kop gebyt
tot hy op die grond geval het, waarna Lukas om met 'n stok vermorsel
het.

Toilettoer
Indien jy beplan om binnekort Korea te besoek, probeer gerus die
toilettoer in die hoofstad Seoul. Die 3-uur lange toer kos sowat R80
en lê besoek af by toilette in al die stad se bekende woonbuurte.

Eden Ontdek
'n Amerikaanse navorser beweer hy het die Tuin van Eden ontdek.
Volgens die teoloog is dit in Turkye. Satelietfoto's sou glo aandui
dat 'n area naby die berg Ararat presies ooreenstem met beskrywings
van Eden.
Wat is jou mening hieroor?
byd...@roekeloos.co.za

President hou van Saadballe
Volgens die sjef van die nuwe Amerikaanse president, George W. Bush,
het hy 'n groot voorliefde vir die saadballe van bulle. Mnes kan maar
net dink aan die byname sodra George gaan begin foute maak.

Maer Mense kan meer Eet
Maer mense kan groter porsies eet as vet mense, want vet verhoed dat
die maag rek wanneer jy eet.

Gay Dieretuin
Amsterdam het 'n nuwe toeriste-atraksie, 'n gay dieretuin. Daar is glo
onder andere lesbiese flaminke en 'n klomp aapmannetjies wat glo
heeldag net een ding op die brein het.
Wat is jou mening hieroor?
byd...@roekeloos.co.za

Volksliedjies
Werf met 'n paar Afrikaanse Volksliedjies.

Die Groot Vraag
Sommige mense dink 'n begrafnis is 'n romantiese plek om die groot
vraag te vra. Gaan lees by TheRomantic.com van nog vreemde plekke waar
die vraag al gestel is.

Tant Hessie se Wit Perd
Die navorser Yup Lee beweer in sy nuwe boek, Man As The Prayer: The
Origin And Nature of Humankind, dat pre-historiese vrouens meer tyd
saam met perde spandeer het. Volgens Lee het die geslagte meeste tyd
weg van mekaar spandeer en slegs in die nat seisoen ontmoet om te
paar. Die res van die jaar het die vrouens troppe wilde perde gevolg
na voedselbronne.
G'n wonder mans en vrouens verstaan mekaar nie.
Wat is jou mening hieroor?
byd...@roekeloos.co.za

Roekelose Kat

Die redaksie se kat gedra haar (weereens) sleg. Na sy een van Jors se
biere bygekom het is haar waterbak nooit goed genoeg nie.

------------------------------------------------------------ --------------------

Roekelose Onderhoud

Bossiekop van die Vlakte Die van julle wat Vrydag se klets met Marc
Lottering gemis het kan 'n uittreksel hier lees. Die van julle wat nie
vertroud is met die werk van die uitstekende komediant nie sal hom
dalk herken as Monty van Big Oaks op e-tv.

Reisgenoot

Op reis deur die gatkant van SA Met die vallende randjie (nee, mens
kan hom nie meer met 'n hoofletter skryf nie), het Hannesb besluit om
liewer vir 'n wyle sy oorsese reise op ys te sit, en na die minder
bekende dele van Suid-Afrika uit te wyk. Eerste aan die beurt is
Vaalwater, hoofstad van die Noordelike Provinsie se legendariese
Waterberge. Lees meer oor Hannesb se soektog na 'n gat in die duur
wildplase se heinings in Reisgenoot.

Seks

Top 10 Swak Bedmaniere Die slegte maniere tussen die lakens kan maak
dat jou seksmaat belanstelling begin verloor.

Grapkas

Blondine Hoe weet jy watter een is die blondine by die begrafnis?
Die een wat sing: lank sal hy lewe.....

Kamera van die Week

Web Cam d'Allocine 'n Blik op die wêreld se mooiste straat, die
Champs-Elysees.
Re: soos hieronner [boodskap #38476 is 'n antwoord op boodskap #38475] Sa, 20 Januarie 2001 23:36 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
President vlieg hoog
Wil Suid-Afrika se president Thabo Mbeki te hoog vlieg met 'n nuwe
straler van R300 miljoen? Sal die geld nie beter aangewend word vir
noodsaaklike dienste soos welsyn, gesondheid en veiligheid nie?
Wat is jou mening hieroor?
byd...@roekeloos.co.za

On Sun, 21 Jan 2001 01:34:40 +0200, Davie Davis wrote:

> Man byt slang dood
> Lukas Sibanda van Klipgat is laasweek deur 'n luislang aangeval. Die
> slang het hom om Lukas gewikkel en hom probeer byt, maar Lukas het nie
> op hom laat wag nie en het die slang herhaaldelik agter die kop gebyt
> tot hy op die grond geval het, waarna Lukas om met 'n stok vermorsel
> het.
>
> Toilettoer
> Indien jy beplan om binnekort Korea te besoek, probeer gerus die
> toilettoer in die hoofstad Seoul. Die 3-uur lange toer kos sowat R80
> en lê besoek af by toilette in al die stad se bekende woonbuurte.
>
> Eden Ontdek
> 'n Amerikaanse navorser beweer hy het die Tuin van Eden ontdek.
> Volgens die teoloog is dit in Turkye. Satelietfoto's sou glo aandui
> dat 'n area naby die berg Ararat presies ooreenstem met beskrywings
> van Eden.
> Wat is jou mening hieroor?
> byd...@roekeloos.co.za
>
> President hou van Saadballe
> Volgens die sjef van die nuwe Amerikaanse president, George W. Bush,
> het hy 'n groot voorliefde vir die saadballe van bulle. Mnes kan maar
> net dink aan die byname sodra George gaan begin foute maak.
>
> Maer Mense kan meer Eet
> Maer mense kan groter porsies eet as vet mense, want vet verhoed dat
> die maag rek wanneer jy eet.
>
> Gay Dieretuin
> Amsterdam het 'n nuwe toeriste-atraksie, 'n gay dieretuin. Daar is glo
> onder andere lesbiese flaminke en 'n klomp aapmannetjies wat glo
> heeldag net een ding op die brein het.
> Wat is jou mening hieroor?
> byd...@roekeloos.co.za
>
> Volksliedjies
> Werf met 'n paar Afrikaanse Volksliedjies.
>
> Die Groot Vraag
> Sommige mense dink 'n begrafnis is 'n romantiese plek om die groot
> vraag te vra. Gaan lees by TheRomantic.com van nog vreemde plekke waar
> die vraag al gestel is.
>
> Tant Hessie se Wit Perd
> Die navorser Yup Lee beweer in sy nuwe boek, Man As The Prayer: The
> Origin And Nature of Humankind, dat pre-historiese vrouens meer tyd
> saam met perde spandeer het. Volgens Lee het die geslagte meeste tyd
> weg van mekaar spandeer en slegs in die nat seisoen ontmoet om te
> paar. Die res van die jaar het die vrouens troppe wilde perde gevolg
> na voedselbronne.
> G'n wonder mans en vrouens verstaan mekaar nie.
> Wat is jou mening hieroor?
> byd...@roekeloos.co.za
>
> Roekelose Kat
>
> Die redaksie se kat gedra haar (weereens) sleg. Na sy een van Jors se
> biere bygekom het is haar waterbak nooit goed genoeg nie.
>
>
> ------------------------------------------------------------ --------------------
>
> Roekelose Onderhoud
>
> Bossiekop van die Vlakte Die van julle wat Vrydag se klets met Marc
> Lottering gemis het kan 'n uittreksel hier lees. Die van julle wat nie
> vertroud is met die werk van die uitstekende komediant nie sal hom
> dalk herken as Monty van Big Oaks op e-tv.
>
> Reisgenoot
>
> Op reis deur die gatkant van SA Met die vallende randjie (nee, mens
> kan hom nie meer met 'n hoofletter skryf nie), het Hannesb besluit om
> liewer vir 'n wyle sy oorsese reise op ys te sit, en na die minder
> bekende dele van Suid-Afrika uit te wyk. Eerste aan die beurt is
> Vaalwater, hoofstad van die Noordelike Provinsie se legendariese
> Waterberge. Lees meer oor Hannesb se soektog na 'n gat in die duur
> wildplase se heinings in Reisgenoot.
>
> Seks
>
> Top 10 Swak Bedmaniere Die slegte maniere tussen die lakens kan maak
> dat jou seksmaat belanstelling begin verloor.
>
> Grapkas
>
> Blondine Hoe weet jy watter een is die blondine by die begrafnis?
> Die een wat sing: lank sal hy lewe.....
>
> Kamera van die Week
>
> Web Cam d'Allocine 'n Blik op die wêreld se mooiste straat, die
> Champs-Elysees.
Vorige onderwerp: hallo aan almal
Volgende onderwerp: Mal website
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 23 09:58:26 MGT 2024