Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boeremusiek
Boeremusiek [boodskap #38451] Sa, 20 Januarie 2001 15:02
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
'n Napster-kameradin in Kanada is op soek na 'n boeremusiek-webblad -
bestaan so iets? Ook, wat is "cabin-fever" in Afrikaans - die soekende
persoon het boeremusiek met 'n passie gehaat - in die Hantamjare...
Vorige onderwerp: samuel murray
Volgende onderwerp: net n gedagte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 28 01:45:06 MGT 2024