Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stadige "PC"
Stadige "PC" [boodskap #38412] Vr, 19 Januarie 2001 06:37 na volgende boodskap
saxcpt  is tans af-lyn  saxcpt
Boodskappe: 10
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Junior Lid
My "PC" is baie stadig wanneer ek "XSTREAME" en "XSINET" service
providers gebruik, maar 100% met ICON?.
Hierdie "providers" is gratis en wat hulle doen is om op jou screen te
adverteer.
Wat ek graag wil weet......sal my pc vinniger stuur en ontvang as ek die
advertensies stop?
En as die antwoord ja is ....hoe stop ek die advertensies? daar moet 'n
manier wees?

Help asb
Re: Stadige "PC" [boodskap #38425 is 'n antwoord op boodskap #38412] Vr, 19 Januarie 2001 18:12 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar is sagteware in die verband - sog. "shareware". KLaarblyklik is daar
egter 'n poging om die sagteware aan bande te lê, so spring vinning om dit
kry. Stuur jou adres en dit kan jou moontlik bereik.

"saxcpt" skryf in boodskap news:3a67e17d$0$227@hades.is.co.za...
> My "PC" is baie stadig wanneer ek "XSTREAME" en "XSINET" service
> providers gebruik, maar 100% met ICON?.
> Hierdie "providers" is gratis en wat hulle doen is om op jou screen te
> adverteer.
> Wat ek graag wil weet......sal my pc vinniger stuur en ontvang as ek die
> advertensies stop?
> En as die antwoord ja is ....hoe stop ek die advertensies? daar moet 'n
> manier wees?
>
> Help asb
>
Vorige onderwerp: Wen Waarhede en Verloor waarhede
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Rasse Verhoudinge Inisiatief – Hersien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 25 22:39:06 MGT 2024