Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Heath ondersoekspan
Heath ondersoekspan [boodskap #38323] Ma, 15 Januarie 2001 19:56 na volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die ANC probeer baie hard om te keer dat die Heath ondersoekspan die
beweerde bedrog onder soek met die wapentransaksie. Hulle weet dat hy by die
waarheid gaan uitkom. As hulle nie skuldig was nie sou hulle mos nie bang
gewees het dat hy betroke raak by die ondersoek nie. Met die ander eenhede
weet hulle dat hulle die ondersoek kan lei.

Dit is toevallig dat daar in vandag se koerant bewerings gemaak word teen
hoe polisielede van korupsie,regsverydeling en bedrog.Daar word beweer dat
die polisie( sekere lede) saam met politieke en gemeenskapleiers saamgeweer
het om die sluipmoorde op UDM lede toe te smeer.

Met ander woorde die ANC is bang wat Heath gaan uitvind en probeer hulle
alles in hulle vermoe om hom uit te werk

Reenen van Niekerk
Aan.... reis...@hotmail.com (Lees Dit) [boodskap #38389 is 'n antwoord op boodskap #38323] Do, 18 Januarie 2001 05:50 Na vorige boodskap
saxcpt  is tans af-lyn  saxcpt
Boodskappe: 10
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Junior Lid
Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:3a63561f.0@news1.mweb.co.za...
> Die ANC probeer baie hard om te keer dat die Heath ondersoekspan die
> beweerde bedrog onder soek met die wapentransaksie. Hulle weet dat hy by die
> waarheid gaan uitkom. As hulle nie skuldig was nie sou hulle mos nie bang
> gewees het dat hy betroke raak by die ondersoek nie. Met die ander eenhede
> weet hulle dat hulle die ondersoek kan lei.
>
> Dit is toevallig dat daar in vandag se koerant bewerings gemaak word teen
> hoe polisielede van korupsie,regsverydeling en bedrog.Daar word beweer dat
> die polisie( sekere lede) saam met politieke en gemeenskapleiers saamgeweer
> het om die sluipmoorde op UDM lede toe te smeer.
>
> Met ander woorde die ANC is bang wat Heath gaan uitvind en probeer hulle
> alles in hulle vermoe om hom uit te werk
>
> Reenen van Niekerk
>
Vorige onderwerp: Re: Geluk aan die Helsdingens
Volgende onderwerp: 5 Important lessons in life
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 19:10:54 MGT 2024