Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » PC hulp benodig
PC hulp benodig [boodskap #38302] So, 14 Januarie 2001 17:37 na volgende boodskap
Lancaster  is tans af-lyn  Lancaster
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Kan Iemand my asb help,

1) Ek het 'n ruk gelede 'n program "X-Stop 95" afgelaai op my PC.
Ek kan om geen omstandigede van die pprogram ontslea raak nie.
Dit het homself onder Winows/System files ingewurm en as ek dit wil "Delete" sê dit eenvoudig ek kan nie?
Hoe kan ek maak???
2) Ek gebruik "XSINET" en vind dat my PC 1/4 stadiger is as wanneer ek ICON gebruik......kan dit dalk die gratis aanhoudende
advertensies wees wat gedurig op die skerm geprojekteer word wat met my sisteem inwer?
Kan ek die advertensies blok.....en hoe?
Laat weet tog asseblief?
Re: PC hulp benodig [boodskap #38305 is 'n antwoord op boodskap #38302] So, 14 Januarie 2001 17:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bo...[1]  is tans af-lyn  Bo...[1]
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hi Lancaster, Moenie probeer "delete" nie want al sou jy dit regkry sal daar heelwaarskynlik van die files agterbly en steeds
probleme veroorsaak.Gaan by add/delete programs en "Uninstall" die program. Jy behoort nooit enige progarm te "delete" nie
Good luck
Bob

Lancaster wrote:

> Kan Iemand my asb help,
>
> 1) Ek het 'n ruk gelede 'n program "X-Stop 95" afgelaai op my PC.
> Ek kan om geen omstandigede van die pprogram ontslea raak nie.
> Dit het homself onder Winows/System files ingewurm en as ek dit wil "Delete" sê dit eenvoudig ek kan nie?
> Hoe kan ek maak???
> 2) Ek gebruik "XSINET" en vind dat my PC 1/4 stadiger is as wanneer ek ICON gebruik......kan dit dalk die gratis aanhoudende
> advertensies wees wat gedurig op die skerm geprojekteer word wat met my sisteem inwer?
> Kan ek die advertensies blok.....en hoe?
> Laat weet tog asseblief?
Re: PC hulp benodig [boodskap #38335 is 'n antwoord op boodskap #38305] Di, 16 Januarie 2001 09:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lancaster  is tans af-lyn  Lancaster
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Die Program wys momself nie by ADD/DELETE nie dit is my probleem,
Groete
Ronnie Lancaster

skryf in boodskap news:3A61E694.1D057596@eskom.co.za...
> Hi Lancaster, Moenie probeer "delete" nie want al sou jy dit regkry sal daar heelwaarskynlik van die files agterbly en steeds
> probleme veroorsaak.Gaan by add/delete programs en "Uninstall" die program. Jy behoort nooit enige progarm te "delete" nie
> Good luck
> Bob
>
> Lancaster wrote:
>
>> Kan Iemand my asb help,
>>
>> 1) Ek het 'n ruk gelede 'n program "X-Stop 95" afgelaai op my PC.
>> Ek kan om geen omstandigede van die pprogram ontslea raak nie.
>> Dit het homself onder Winows/System files ingewurm en as ek dit wil "Delete" sê dit eenvoudig ek kan nie?
>> Hoe kan ek maak???
>> 2) Ek gebruik "XSINET" en vind dat my PC 1/4 stadiger is as wanneer ek ICON gebruik......kan dit dalk die gratis aanhoudende
>> advertensies wees wat gedurig op die skerm geprojekteer word wat met my sisteem inwer?
>> Kan ek die advertensies blok.....en hoe?
>> Laat weet tog asseblief?
>
Re: PC hulp benodig [boodskap #38337 is 'n antwoord op boodskap #38335] Di, 16 Januarie 2001 11:35 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Delete die installation directory en run die "registary fixer" van
fixitutilities2000 . Dit sal jou regis reg maak

Krokkie

"Lancaster" skryf in boodskap news:9413qj$1jg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Program wys momself nie by ADD/DELETE nie dit is my probleem,
> Groete
> Ronnie Lancaster
>
> skryf in boodskap news:3A61E694.1D057596@eskom.co.za...
>> Hi Lancaster, Moenie probeer "delete" nie want al sou jy dit regkry sal daar heelwaarskynlik van die files agterbly en steeds
>> probleme veroorsaak.Gaan by add/delete programs en "Uninstall" die program. Jy behoort nooit enige progarm te "delete" nie
>> Good luck
>> Bob
>>
>> Lancaster wrote:
>>
>>> Kan Iemand my asb help,
>>>
>>> 1) Ek het 'n ruk gelede 'n program "X-Stop 95" afgelaai op my PC.
>>> Ek kan om geen omstandigede van die pprogram ontslea raak nie.
>>> Dit het homself onder Winows/System files ingewurm en as ek dit wil "Delete" sê dit eenvoudig ek kan nie?
>>> Hoe kan ek maak???
>>> 2) Ek gebruik "XSINET" en vind dat my PC 1/4 stadiger is as wanneer ek ICON gebruik......kan dit dalk die gratis aanhoudende
>>> advertensies wees wat gedurig op die skerm geprojekteer word wat met my sisteem inwer?
>>> Kan ek die advertensies blok.....en hoe?
>>> Laat weet tog asseblief?
>>
>
Vorige onderwerp: Re: USA vs. South Africa
Volgende onderwerp: Wat is die verskil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 14 01:26:17 MGT 2024