Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Tobie - onse eie Generaal Ursus
Re: Tobie - onse eie Generaal Ursus [boodskap #38280] Sa, 13 Januarie 2001 11:58
Klipspringer  is tans af-lyn  Klipspringer
Boodskappe: 18
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 12 Jan 2001 23:46:22 -0500, Danielle wrote:

> On 12 Jan 2001 19:59:05 -0600, Bill Pruet
> wrote:
>
>> "Tobie" het gese...
>>> hmmm ... dit lyk my die Redakteur het toe na my 'request'
>>> geluister, Sweet Danielle ek sien jou fototjie is ook op
>>> gesit ......... Riaan ek sien daar is 'n boodskap vir jou
>>> ook.

>> What a pity. Jy het 'n baie lelik streek in jou Tobie.
>
> Ag nee wat Bill. Die ou omie dink hy is generaal Ursus van Planeet
> van die Ape. Hy raak soms verward met die werklikheid, so ons aanvaar
> hom maar so. :-)
> Ek het netnou met Cornelius gepraat, en hy se dat die ou verwarde omie
> gereeld daar op sy werf kom kuier, en vra oor die aap meisies. Hy het
> mos 'n ding vir die oulike meisies wat hy in die POTA flieks gesien
> het. Cornelius se dat hy dalk vir my 'n oop plekkie het in sy nuutste
> POTA fliek wat later hierdie jaar vrygestel gaan word, so ek moet vir
> ou Ursus bedank hier! :-))

RODVELMGA! Wel gedaan Dani!
Vorige onderwerp: Ek is jammer
Volgende onderwerp: 'n Rus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 11:05:37 MGT 2024