Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Heerlike Versa
Heerlike Versa [boodskap #38253] Do, 11 Januarie 2001 20:32 na volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hi,

Hierdie een uit "Die Klein Boek",
.... deur Andre Marcus 1905.

As die voels sing, dan staan ek en luister,
na al die mense van le in die berge.

As die voeltjies bler en knip aan die toe,
dan is die volke laer en swaar.

En as die voeltjies val van die lug,
dan is dit tyd om kos te gaan maak.

Die heerlike voels, die heerlike berge,
hoe blou is die berge en vars die lug,
Ek hoop dat die voeltjies kom huistoe vanaand.

A.M.
Re: Heerlike Versa [boodskap #38256 is 'n antwoord op boodskap #38253] Do, 11 Januarie 2001 21:58 Na vorige boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nou weet ek nie of ek miskien dom is nie, maar die tweede sinnetjie snap
ek nie... (miskien 'n tikfoutjie(s)?) Ek het al gesê Frik si
diskelsies... :-)

Greote

Suknk

"Dingus" skryf in boodskap news:qNo76.183$F75.5898423@news.xtra.co.nz...
> Hi,
>
> Hierdie een uit "Die Klein Boek",
> .... deur Andre Marcus 1905.
>
>
> As die voels sing, dan staan ek en luister,
> na al die mense van le in die berge.
>
> As die voeltjies bler en knip aan die toe,
> dan is die volke laer en swaar.
>
> En as die voeltjies val van die lug,
> dan is dit tyd om kos te gaan maak.
>
> Die heerlike voels, die heerlike berge,
> hoe blou is die berge en vars die lug,
> Ek hoop dat die voeltjies kom huistoe vanaand.
>
> A.M.
>
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Planetêre Vrag Aflewerings Inisiatief
Volgende onderwerp: Re: Ek soek musiek - vir die jongeres onder ons
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 21:55:26 MGT 2024