Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Rasse Verhoudinge Inisiatief
Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Rasse Verhoudinge Inisiatief [boodskap #38233] Do, 11 Januarie 2001 00:57
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel,
aangaande 'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog.
Verskaffing van miv+/vigs medisyne. Die Nuwe Jaar boodskap van
President Mbeki, vir die aanwysing na die pad vorentoe om suksesse te
verhoog vir die Afrika Eeu (Persoonlik interpreteer om die Millennium
van die Afrika Kontinent te wees.) Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die
Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika
Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag die Media, veral joernaliste en nuus verslaggewers, in
die verskeie sektore, vanuit verskeie perspektiewe. Asook
ondersteunende Organisasies en Regerings in ons Paradys, en elders op
die Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook
vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en
vasberadenheid. Verskaffing van wye nuus dekking. Verskaffing van
informatiewe en vermaaklikheid programme en artikels in die gedrukte
media, asook TV en radio. Werk verskaffing geleenthede. Veelvolkige
vredes inisiatiewe. Beskikbaarheid van nuus media artikels on die
Internet. Ondersteuning aan Regerings verwagtinge vir bydraes gelewer
deur die media, vir reëls aangevra. Ondersteuning vir die diens hier
gelewer. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika
en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en
elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir
die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die
Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Wil graag voorstel om ontmoetings te verhoog met Regerings, asook Mense
Regte organisasies, joernaliste en media personeel, in ons Paradys, en
elders op die Planeet. Om ondersteuning en bystand te verhoog vir meer
effektiewe bydraes gelewer deur die media. Asook om meer effektiewe
rasse verhoudinge in ons Paradys te verhoog, waar nodig. En om suksesse
bereik in ons Paradys te verhoog elders op die Planeet, indien enigsins
moontlik.

Bydraes gelewer deur die media aangaande positiewe handelinge van
groepe, ongeag ras, geslag, kleur, geloof, godsdiens, nasionaliteit -
kan ook verhoog word, waar nodig. En/of om aanbieding van bydraes op
so 'n manier te verhoog om ondersteuning aan die leser te verhoog om
veralgemening en/of rasionalisasie, indien ooit, te voorkom, indien dit
nie alreeds die geval is.

Hoogstens aangeraai, vir gelowiges en/of ondersteuners van groepregte,
veral ras en/of kulturele groepe, om positiewe kommentaar en/of
artikels van groepe te verhoog waaroor berig gelewer word. Verkieslik
in dieselfde artikel, indien enigsins moontlik. Vir artikels, en/of
groepe artikels tesame op dieselfde bladsy te plaas, indien enigsins
moontlik. Indien dit nie alreeds die geval is. Om die lewende bewys te
verhoog van geloofsreëls wat ondersteun word. (Ondersteuners van die
nasionalisme, eerder as die liberale standpunt, word hierna verwys,
indien enige twyfel hier ontstaan, indien enige.)

Wette aangaande ondersteunende praktyke kan ook verhoog word in die
verband. Hoogstens aangeraai, om die toegewing van 'n groei periode te
verhoog vir ondersteuning aan alle media kanale in ons Paradys, soos
nodig. Ongeag politieke standpunt. Om bydraes gelewer deur die media te
verhoog na benodigde vlakke, soos nodig, indien wel. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Korrekte praktyke kan ook verhoog word aangaande die publikasie van
media inhoud op die Internet. Veral, om bewuswording te verhoog in
artikels wat oor probleme rapporteer, indien enige, dat alle probleme
oorkombaar is. Om die positiewe uitkyk te verhoog wanneer artikels op
die internet gelees word.

Ondersteuning kan ook verhoog word aan die publiek, veral deur die
Media. Veral om herinneringe te verhoog aan individue wat aan groepe
behoort, veral individue wat leiers posisies, en/of posisies van mag
beklee. Om gewaarwording te verhoog dat alle aanmerkings en/of
stellings wat gemaak word, veral binne 'n organisatoriese opset,
interpreteer kan word as die offisiële stelling van die organisasie wat
verteenwoordig word. Om die effektiwiteit van kommunikasie te verhoog
aan die publiek wanneer organisasies verteenwoordig word. Ten voordeel
van alle betrokke partye.

Voorgestelde eed van getrouheid �
Ontmoetings kan ook verhoog word in die verband, deur die ontwikkelaars
hiervan. Om stellings te verhoog om vreedsame veelvolkige verhoudinge,
asook ondersteuning aan die diversiteit van ons Paradys te verhoog,
indien dit nie alreeds gedoen is. Die druk van die voorgestelde eed kan
ook verhoog word vooraan skoolboeke. Addisionele stellings kan ook
verhoog word vir die effektiewe leer van verskeie vakke. Om
ondersteuning aan leerlinge te verhoog.

'n Aangepaste vorm kan ook verhoog word aan die Persone van ons
Paradys. Om ondersteuning te verhoog vir voordelige veelvolkige
verhoudinge in ons Paradys, en elders op die Planeet.

Herinneringe kan ook verhoog word aan die beginsel van �Kies reg �
Ondersteun mekaar.� Asook, aan die welbekende, en verhoogde stelling
van 'n welbeminde President van die VSA � Pres. J. F. Kennedy � �Dit is
nie net wat jou land vir jou kan doen nie � Maar ook wat jy vir jou
land kan doen� - kan ook verhoog word gedurende die ontwikkeling van
verhoudinge, veral veelvolkige verhoudinge. Om voordele aan alle
betrokke partye te verhoog.

Ontmoetings kan ook verhoog word aangaande die effektiewe en/of
toepaslike aanspreek vorms. Om voordelige rasse verhoudinge te verhoog.
Asook, om aanvaarbare vorms deur die Media, asook ander vorms van
kommunikasie, aan die Persone van ons Paradys te verhoog. Ten voordeel
van alle betrokke partye.

Ondersteuning kan ook verhoog word vir voorafbespreekte aanspreek
vorme, indien enigsins moontlik. Hoogstens aangeraai, om die
ondertekening van kontrakte, en/of om die opneem van video en/of band
opnames te verhoog tydens indiensneming. Asook die afskrifte aan alle
betrokke partye te verhoog. Asook om 'n addisionele kopie elders te
berg. Om die hou van wettige rekords te verhoog. Ten voordeel van alle
betrokke parte.

Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog regoor
die Planeet vir voordelige rasse verhoudinge in ons Paradys, en elders
op die Planeet.

Hoogstens aangeraai, om die debatteer van alle betrokke partye te
verhoog aangaande voorstelle wat hier gemaak word. Met spesiale klem op
die praktiese uitvoerbaarheid van voorstelle hier gemaak. Ten doel om
voordelige verhoudinge in ons Paradys asemrowend te verhoog. Asook, om
die deel van die gefinaliseerde reëls deur die Media aan die Persone
van ons Paradys, en elders te verhoog. En om op suksesse te verbeter.
Ten bate van alle betrokke partye. Om verhoudinge in ons Paradys
asemrowend te verhoog.

Wil graag openlike verklaring verhoog, aangaande die vorming van
vriendskappe en/of verhoudinge � tydelik en/of permanent � deur persone
van verskillende agtergronde, oorsprong, ens. Dat dit hier openlik
ondersteun word. Om die regverdigheid te verhoog aan alle kliënte wat
hier ondersteun word. Asook, om suksesse hier behaal te verhoog.
(Hierdie bydrae is gekies as die beste tyd om hierdie stelling in te
sluit. Om ondersteuning te verhoog vir die onderskrif van menige
bydraes wat hier gelewer word.)

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n Ekonomiese bloei
tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die verband deur
die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Optimering aangaande die reëls om gevolg te word vir bydraes deur die
media kan asemrowend verhoog word.
Standpunte en/of filosofie van politieke partye en/of groepe aangebied
aan die publiek deur bydraes, kan asemrowend verhoog word.
Regverdigheid aan persone en/of groepe waarna verwys word in bydraes
deur die media kan asemrowend verhoog word.
Aanloklikheid van bydraes in die media kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe verhoudinge in ons Paradys kan asemrowend verhoog word.
Ondersteuning vir die lewering van bydraes deur die media kan
asemrowend verhoog word.

Ekonomie�, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Kommentaar:
Menige bydraes deur die media, vanuit 'n wye politieke spektrum, en
ander, het asemrowend ondersteuning gelewer om bydraes hier te verhoog.
Met asemrowende suksesse. Deelname hier is die bewys van verhoogde
rasse verhoudinge in ons Paradys. Ten voordeel van alle betrokke
partye. Na 'n meer effektiewe en vredevolle liberaal demokratiese
samelewing. Om die bewys te wees as die lewende transformasie van 'n
vorige geskepte situasie.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.

(Hierdie bydrae is die bewys die reisiger is ernstig oor geld.)

Sent via Deja.com
http://www.deja.com/
Vorige onderwerp: Literaire vertalers Afrikaans - Nederlands
Volgende onderwerp: Engelse hoere
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 06:24:11 MGT 2024