Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat is die verskil
Wat is die verskil [boodskap #38198] Di, 09 Januarie 2001 13:26 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Kan iemand my asb vertel wat is die primere verskille tussen die Democrats
en die Republican partye in die VSA.

** Stem die mense daar eerder vir 'n kandidaat, of vir die party waarvoor hy
staan **
Re: Wat is die verskil [boodskap #38298 is 'n antwoord op boodskap #38198] So, 14 Januarie 2001 16:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
<sk...  is tans af-lyn  <sk...
Boodskappe: 4
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
die verskil is baie min.....

die republiekeine is baie konserwatief....terwyl die demokrate liberaal
is....

al is konserwatief..... en liberaal twee heeltemal verskillende
dinge,,,hulle loop basies parallel.....

'die goewerneur van Minnesota in the VSA, Jesse Ventura, het gese om tussen
Bush en Gore te kies is soos om tussen Pepsi en Coke te kies...

...die verskil wat daar is is nie baie nie...

hulle stem vir die kanididate want dis hulle wat die poste moet vul in soos
die Huis van Verteenwoordigers.... ens...

die kandidate verteenwoordig maar net die partye....

Riaan wrote in message ...
> Kan iemand my asb vertel wat is die primere verskille tussen die Democrats
> en die Republican partye in die VSA.
>
> ** Stem die mense daar eerder vir 'n kandidaat, of vir die party waarvoor hy
> staan **
>
Re: Wat is die verskil [boodskap #38299 is 'n antwoord op boodskap #38298] So, 14 Januarie 2001 16:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
<sk...  is tans af-lyn  <sk...
Boodskappe: 4
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
die kandidate hoewel hulle "beginsels" verskil.....

hulle wyses en woorde loop parallel..... kyk mooi....
Re: Wat is die verskil [boodskap #38357 is 'n antwoord op boodskap #38198] Di, 16 Januarie 2001 20:31 Na vorige boodskap
First Flight Covers  is tans af-lyn  First Flight Covers
Boodskappe: 2
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
Excuse the English -- the major difference is that what the Democrats want
to do now, the Republicans will be happy to do in 30 years time.

Geoff Rout
First Flight Covers (http://www.ffcovers.com/)
Vorige onderwerp: PC hulp benodig
Volgende onderwerp: FW: Nuwe rookwet (met 'n sigaret in die kies vertel)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 13:11:59 MGT 2024