Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » terug na 'n meer as 'n maand verlof...
terug na 'n meer as 'n maand verlof... [boodskap #38106] Do, 04 Januarie 2001 08:46 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
...en al wat nuut is is dié girl wat erken dat sy uit sò 'n
hoogmoedige familie kom dat hulle nie eens met die arm
(delwers) deel van die familie wou praat nie. Klink darem
asof sy hulle nou noem want hulle het 'heel ironies ryk geword'.

Snaaks, so snaaks dat daar 'n jaar gelede vuurwerke vir Afrika
(of vir die wêreld natuurlik) gehou is, en nòu dat die nuwe millenium
begin het, is dit stil.

DD
Re: terug na 'n meer as 'n maand verlof... [boodskap #38111 is 'n antwoord op boodskap #38106] Do, 04 Januarie 2001 20:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Luister Girl, beslis is ek nie jou te antwoord op enige van jou vrae
nie. Om watter rede sal ek dit doen?

Wat jou nommer vier betref is ek op die oomblik besig om 'n praatjie
voor te berei vir 'n vergadering oor 'n paar dae. Net miskien sal jy
dit interessant vind dat (volgens Hauptfleisch 1933: 87) kom
rassistiese taalgebruik waarskynlik in elke taalgemeenskap voor wat
dit dus heel aanvaarbaar maak dat rassistiese taaluitings van een
taalgemeenskap na 'n ander oorspoel (en òns SA'ers dus nie uniek maak
nie). Wanneer jy kyk na die leksikografiese weerspieëling van
rassistiese taalgebruik kan jy verstaan dat dit heel verouderd was
laaaank voor die werklike proses van herbesinning op dreef was.

Maar hoekom Girl, sal ek moeite doen om jou op jou vrae te antwoord?
Laat my toe om steeds dieselfde deuntjie te sing want dit is 'n
welkome afleiding van opera sing gedurende kantoorure.

Die Davie Meisiekind

On Thu, 04 Jan 2001 13:05:43 -0500, Danielle wrote:

> On Thu, 04 Jan 2001 10:46:37 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
bla bla bla....
Re: terug na 'n meer as 'n maand verlof... [boodskap #38130 is 'n antwoord op boodskap #38106] Vr, 05 Januarie 2001 21:41 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Leksikogfafie soos in (my eie beskrywing) 'woordvorming' want 'n
leksikograaf is iemand wat woordeboeke opstel. En ek gebruik die woord
om te verwys na die 'baas en noi, master en mistres. oubaas ounooi
klienbaas en miesies of kleinnoi tipe woorde.

Nogal jammer dat jy (jy?) nie wil hê dat ek Boetman se beskrywing van
breinspoeling moet gebruik nie (o ja, hy het nie sy ouers beskuldig
nie!) want dit is sò handig!

Jy is so reg as kan kom Girl, wanneer jy sê dat ons moet loop asof ons
op eiers trap wanneer ons hieroor praat.

Moet jou tog vertel van die toespraak op 'n vergadering wat ek
bygewoon het en wat deur 'Fingers' (want vier van sy vingers aan sy
regterhand is af) gelewer is.

Fingers het sterk klem op twee punte gelê:
1.   Moet nooit 'n k@ff%r 'n k@ff%r noem nie want die woord 'k@ff%r'
     is uit 'n Arabiese taal en dit beteken 'nie Christen'.

2.  Wanneer 'n Xhosa van die werk afbly vir 'n paar dae nà sy oupa
     dood is, moet hy nie kwalik geneem word nie want hy moet 'n bees
     slag vir die voorvadergeeste.

Dit het my tot die besef gebring dar daar nié net swart k@ff%r is nie
maar wittes ook!

Groete

Die Davie Meisiekind

>
> Ek skud ook my kop hier - het geen idee nie, my meisiekind.  Miskien
> is ons altwee dronk?
>
>> Laat my toe om steeds dieselfde deuntjie te sing want dit is 'n
>> welkome  afleiding van opera sing gedurende kantoorure.
>
> Ek stem saam!  :-)
>
>> Die Davie Meisiekind
>
> Die girl
>
>
Vorige onderwerp: Re: Amerikaanse when_we Afro's
Volgende onderwerp: Goeie site om te besoek???
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 23:09:24 MGT 2024