Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Amplike sterfte syfer
Amplike sterfte syfer [boodskap #38037] Sa, 30 Desember 2000 17:20 na volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Vandag, 30 Desember 2000 staan die amptlike pad stefte syfer vir die
2000 Kers vakansie op 741.
Re: Amplike sterfte syfer [boodskap #38063 is 'n antwoord op boodskap #38037] So, 31 Desember 2000 13:40 Na vorige boodskap
Bongoman  is tans af-lyn  Bongoman
Boodskappe: 14
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 30 Dec 2000 19:20:53 +0200, "E Bessinger" wrote:

> Vandag, 30 Desember 2000 staan die amptlike pad stefte syfer vir die
> 2000 Kers vakansie op 741.
>
>

Hierdie simpel tellinghouery maak my lam. Elke jaar sterf omtrent
tienduisend mense op die pad, dus sal die gemiddeld per maand omtrent
750 wees, of hoe. Wat van al die ander maande?

Dis net, in die nie-vakansiemaande hoef ons nie na hierdie
betekenislose twak statistiek op die media te luister en kyk nie.

Die feit dat daar provinsiale kompetisie gehou word kompleet met
voorlopers is banaal, om die minste te sê.
Vorige onderwerp: Die Ou Kerel
Volgende onderwerp: 2001
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 01:02:52 MGT 2024