Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Brief aan Bush
Brief aan Bush [boodskap #37884] Sa, 16 Desember 2000 19:35 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Km ons skryf 'n brief aan nuwe President Bush en vertel hom wat hier in
Suider-Afrika aangaan - slegs boere wat hier bly moet voorstelle maak...
Byvoorbeel:
1. Plaasmoorde - hier en in Zimbabwe.
2. ?
3. ?
Re: Brief aan Bush [boodskap #37887 is 'n antwoord op boodskap #37884] Sa, 16 Desember 2000 20:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jonas wrote:

> Km ons skryf 'n brief aan nuwe President Bush en vertel hom wat hier in
> Suider-Afrika aangaan

Skryf aan sy Secretary of State, wat vandag aangestelis. Dis Colin Powell,
en hy is swart.

Gloudina
Re: Brief aan Bush [boodskap #37889 is 'n antwoord op boodskap #37884] Sa, 16 Desember 2000 20:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle Jackson wrote:

> Ek het die man PERSOONLIK ontmoet. Wat 'n wonderlike mens!! Dit is 'n
> lang storie...kortliks het my skool 'n "African American" gesoek vir
> hierdie banket wat gehou sou geword het in sy eer. Maar Tannie weet
> mos nou dat ek is ook 'n "African American", so hulle kies my toe,
> sonder om eers te check (het net na my pampiere gekyk, en gesien my
> punte lyk goed, en ek was leier van die AA groep). Ons se toe maar
> dat ek 'n albino is, en alles was reg soos 'n roer. Ek het selfs die
> foto's om dit te proof. :)
>
> Pssst...Oom Colin is 'n kleurling. Hulle is darem "amper wit" grin - want ek weet jy weet dit>

Nou wat is jy nou leier van die AA groep? Al afkortingwat ek ken vir AA is
Alcoholics Anonymous.

Wel, ek dink Oom Colin wil maar net aandui dat
sommige van sy voorvaders van Afrika afkomstig is.
Dit is vir my merkwaardig dat daar in die VSA ook
nou 'n sterk agitasie op tou is, net soos in SA, om 'n
fonds te stig waarin die mense wat ekonomiese baat
in die afgelope eeue gevind het in die arbeid van die
nageslag van die voormalige slawe, nou geld behoort
te stort vir die opheffing van die agtergeblewenes.

Gloudina

>
Re: Brief aan Bush [boodskap #37899 is 'n antwoord op boodskap #37884] So, 17 Desember 2000 04:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nasty Quaker  is tans af-lyn  Nasty Quaker
Boodskappe: 72
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Interessant - jy dink die president van die magtigste vryenasie ter wereld
is 'n "doos". Ek is seker hy sal sooooo slegvoel om dit te hoor.

Om briewe aan leiers van ander lande te skrywe kan nie help nie. Wat dink
julle iedergeval, sal of KAN hulle doen?? Die SA probleem, insoverre dit die
Ameriakners aangaan is eenvoudig 'n probleem van geweld. Hulle kan nooit
erken dat daar ook Politiese probleme is nie, want hulle het gehelp om die
nuwe SA te skep.

As ek julle was, sou ek eerder met SA politici praat, hulle het meer mag om
dinge in SA te verander.

Nasty

"Danielle Jackson" skryf in boodskap news:uain3tsclktsn3gf47dsqrjffiheuhrflj@4ax.com...
> On Sat, 16 Dec 2000 21:35:43 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Km ons skryf 'n brief aan nuwe President Bush en vertel hom wat hier in
>> Suider-Afrika aangaan - slegs boere wat hier bly moet voorstelle maak...
>> Byvoorbeel:
>> 1. Plaasmoorde - hier en in Zimbabwe.
>> 2. ?
>> 3. ?
>>
>
> Bush is 'n DOOS in hoofletters Jonas. Moenie jou tyd mors met die
> stomme man nie.
> Skryf eerder aan Jesse Jackson....
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Brief aan Bush [boodskap #37903 is 'n antwoord op boodskap #37884] So, 17 Desember 2000 05:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
'n Klein regstellingtjie - ek het die hoogste agting vir 'n man soos Gen
Colin Powell. Daar is mense in hierdie land, krities van die huidige
regering, wat 'n man op meriete kan beoordeel.
skryf in boodskap news:3A3BCAEC.E6D80233@home.com...
> Jonas wrote:
>
>> Km ons skryf 'n brief aan nuwe President Bush en vertel hom wat hier in
>> Suider-Afrika aangaan
>
> Skryf aan sy Secretary of State, wat vandag aangestelis. Dis Colin Powell,
> en hy is swart.
>
> Gloudina
>
Re: Brief aan Bush [boodskap #37981 is 'n antwoord op boodskap #37884] Sa, 23 Desember 2000 17:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Iemand wat sulke taal soos jy gebruik kan nie veel beter wees as die persoon
wat jy so beswadder nie - jy het seker maar aan die verkeerde kant van die
spoorlyn grootgeword...

Danielle Jackson wrote:

> On Sat, 16 Dec 2000 21:35:43 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Km ons skryf 'n brief aan nuwe President Bush en vertel hom wat hier in
>> Suider-Afrika aangaan - slegs boere wat hier bly moet voorstelle maak...
>> Byvoorbeel:
>> 1. Plaasmoorde - hier en in Zimbabwe.
>> 2. ?
>> 3. ?
>>
>
> Bush is 'n DOOS in hoofletters Jonas. Moenie jou tyd mors met die
> stomme man nie.
> Skryf eerder aan Jesse Jackson....
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Brief aan Bush [boodskap #37983 is 'n antwoord op boodskap #37981] So, 24 Desember 2000 10:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Magnificent Mel  is tans af-lyn  Magnificent Mel
Boodskappe: 5
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
"Johan" skryf in boodskap news:3A44DA17.36D01528@dot.com...
> Danielle Jackson wrote:
>> On Sat, 16 Dec 2000 21:35:43 +0200, "Jonas"
>> wrote:
>>> Km ons skryf 'n brief aan nuwe President Bush en vertel hom wat hier in
>>> Suider-Afrika aangaan - slegs boere wat hier bly moet voorstelle maak...
>>> Byvoorbeel:
>>> 1. Plaasmoorde - hier en in Zimbabwe.
>>> 2. ?
>>> 3. ?
>> Bush is 'n DOOS in hoofletters Jonas. Moenie jou tyd mors met die
>> stomme man nie.
>> Skryf eerder aan Jesse Jackson....
> Iemand wat sulke taal soos jy gebruik kan nie veel beter wees as die persoon
> wat jy so beswadder nie - jy het seker maar aan die verkeerde kant van die
> spoorlyn grootgeword...

Hey Johan! You anal retentive arsehole! Welcome to the world... don't you _fuck_ your wife?

Now FOAD.... anal.... JESUS!!

Have a nice Xmas.... fuck a virgin... feel satisfied...

[ Anal's push my buttons... ]

--
http://AdderleyStreet.co.za is where I keep my most succulent slaves.
FU if you don't click...
Re: Bush se karakter, TATTA Clinton!! [boodskap #37990 is 'n antwoord op boodskap #37981] So, 24 Desember 2000 17:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nasty Quaker  is tans af-lyn  Nasty Quaker
Boodskappe: 72
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ag sies, julle is so lelik met die arme Johan. Ek dink nie dis sleg vir hom
om te voel ons moenie vloek nie. Ek hoor jou, Johan.

Terloops, dis ongelooflik arrogant om George Bush se karakter op so 'n vlak
aan te val. Ek weet nie hoe 'n mens hy werklik is nie, maar hy is gelowig;
gekant teen aborsie; en het sy lewe in 'n sukses omskep na al daardie dwelms
en drank. Hy is ook die eerste President wat soveel moeite doen om alle
belangegroepe in die nuwe regering in te sluit.

Ten minste weet ons, hy sal waarskynlik nie met sy jong werknemermeisietjies
in die Withuis seks he en dan in die publiek se gesig lieg nie. Ek is so
moeg vir die bliksemse Clintons, ek wil nooit weer een sien nie. TATTA
Clinton!! Terloops, dis Clinton se administrasie wat Microsoft so
terroristies aanval, en die wereldekonomie in 'n resessie dompel. Wat 'n dom
drol - vernietig jou eie grootste geldkoei.

Nasty

"Johan" skryf in boodskap news:3A44DA17.36D01528@dot.com...
> Iemand wat sulke taal soos jy gebruik kan nie veel beter wees as die persoon
> wat jy so beswadder nie - jy het seker maar aan die verkeerde kant van die
> spoorlyn grootgeword...
>
> Danielle Jackson wrote:
>
>> On Sat, 16 Dec 2000 21:35:43 +0200, "Jonas"
>> wrote:
>>
>>> Km ons skryf 'n brief aan nuwe President Bush en vertel hom wat hier in
>>> Suider-Afrika aangaan - slegs boere wat hier bly moet voorstelle maak...
>>> Byvoorbeel:
>>> 1. Plaasmoorde - hier en in Zimbabwe.
>>> 2. ?
>>> 3. ?
>>>
>>
>> Bush is 'n DOOS in hoofletters Jonas. Moenie jou tyd mors met die
>> stomme man nie.
>> Skryf eerder aan Jesse Jackson....
>>
>> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
>> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
>> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
>
Re: Bush se karakter, TATTA Clinton!! [boodskap #37994 is 'n antwoord op boodskap #37990] So, 24 Desember 2000 19:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Nasty Quaker wrote:

> Ag sies, julle is so lelik met die arme Johan. Ek dink nie dis sleg vir hom
> om te voel ons moenie vloek nie. Ek hoor jou, Johan.

Johan is natuurlik die ou wat my terroristies aangevalhet, baie neerhalende
dinge oor my gesê het, en deur sy
vele noms de plume pornografiese dinge op die nuus-
groep gepos het. So give us a break.

Gloudina

>
Re: Bush se karakter, TATTA Clinton!! [boodskap #37995 is 'n antwoord op boodskap #37990] So, 24 Desember 2000 19:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Nasty Quaker wrote:

> Terloops, dis ongelooflik arrogant om George Bush se karakter op so 'n vlak
> aan te val. Ek weet nie hoe 'n mens hy werklik is nie, maar hy is gelowig;
> gekant teen aborsie; en het sy lewe in 'n sukses omskep na al daardie dwelms
> en drank. Hy is ook die eerste President wat soveel moeite doen om alle
> belangegroepe in die nuwe regering in te sluit.
>

Nee, jy is heeltemal verkeerd. Bill Clinton het uit sy pad
gegaan om alle belangegroepe in sy kabinet op te neem.
Sy Secretary of Defence is 'n Republikein. Hy het meer
vroue en African Americans in sy kabinet as wat George
Bush ooit kan hoop om te hê. Na Bill Clinton sal niemand
weer net 'n kabinet vol ou wit omies kan hê, soos vantevore
nie.

Gloudina
Re: Bush se karakter, TATTA Clinton!! [boodskap #37996 is 'n antwoord op boodskap #37990] So, 24 Desember 2000 19:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Nasty Quaker wrote:

> . Ek is so
> moeg vir die bliksemse Clintons, ek wil nooit weer een sien nie. TATTA
> Clinton!! Terloops, dis Clinton se administrasie wat Microsoft so
> terroristies aanval, en die wereldekonomie in 'n resessie dompel. Wat 'n dom
> drol - vernietig jou eie grootste geldkoei.

Wel, dit word algemeen aangeneem in die VSA dat HilaryClinton nie 'n te moeilike
pad sal hoef te loop na 'n eie
pad na die Wit Huis nie. So miskien het jy nog nie die laaste
van die Clintons gesien nie.

En ha, ha, ha, dis nou Clinton wat die wereldekonomie in 'n
resessie dompel. Ek weer dink dat die pessimistiese markte
reageer op die pessimisme van die Amerikaanse winkel-
gangers wat skielik hulle optimisme verloor het en nie meer
so baie rekenaars en ander dinge hierdie seisoen koop nie.
Hulle vertrou in die straat net nie die komende Bush
administrasie nie. Hierdie is nie net my opinie nie. Ek het
dit vanoggend op 'n TV program gehoor, van een van die
ekonomiese gurus. Oor die algemeen dink die ekonomiste
egter dat daar nie 'n diep resessie gaan kom nie, nie in die
middeltoekoms nie.

Gloudina

>
Re: Bush se karakter, TATTA Clinton!! [boodskap #37997 is 'n antwoord op boodskap #37990] Ma, 25 Desember 2000 00:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
First Flight Covers  is tans af-lyn  First Flight Covers
Boodskappe: 2
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
>
> Nasty Quaker wrote:
>
> Wel, dit word algemeen aangeneem in die VSA dat >HilaryClinton nie 'n te
moeilike pad sal hoef te loop na 'n >eie pad na die Wit Huis nie.

Vergewe my slegte Afrikaans -- ek woon in Pennyslvania -- maar dit is nie
waar om te se dat "dit word algemeen aangeneem in die VSA dat Hilary
Clinton..." Mevrou Clinton is net 'n "junior senator" en dit is ver, ver van
seker dat sy die Democratic nominasie kan wen -- veral in 2004. Daar is
Amerikaaners wat HOOP sy kan President wees, maar nie te veel (Democrats of
Republicans) wat dink sy sal.

Geoff Rout
FIRST FLIGHT COVERS http://www.ffcovers.com/
Re: Bush se karakter, TATTA Clinton!! [boodskap #38089 is 'n antwoord op boodskap #37990] Wo, 03 Januarie 2001 06:29 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Danielle wrote:
>
>
> Ek dink as jy in die USA bly, sal jy saamstem dat ons almal geregtig
> is om te se wat ons dink. Ek dink Bush is 'n doos. Maar het nooit
> geweet dat "doos" 'n vloekwoord is nie.

Duh!? Sjym ... :)
Vorige onderwerp: Afrikaans vir "arc-eyes"?
Volgende onderwerp: Re: Vloekwoorde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 01:13:28 MGT 2024