Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Paddy in die kroeg - was "Sonsverduistering" deur DONALD RIEKERT
Re: Paddy in die kroeg - was "Sonsverduistering" deur DONALD RIEKERT [boodskap #37914] So, 17 Desember 2000 20:49
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle Jackson wrote:

> On Sun, 17 Dec 2000 19:18:51 GMT, "phatti"
> wrote:
>
>> kak gedig
>> gepos deur 'n kak mens
>
> Paddy of Pati, jy moet 'n ander bier probeer jong. Hierdie ene is 'n
> wee bit oud en vervelig. Jy hoef darem nou ook nie soos Monica in
> daai TV reeks van die engele te klink nie, maar arme Sir Thomas Moore
> sal in sy graf omdraai as hy jou 2 sinne elke paar dae moet lees. Wat
> van as jy in Irish se dis kak? Selfs dit sal meer exciting wees.
>

Ag, Danielle, jy moet maar vir Paul Bester vergewe. Hy is
vreeslik vol heimweë na Afrikaans-praat en Afrikaners, maar
hy weet ongelukkig nie hoe om dit op 'n positiewe manier te
doen nie. En ek wonder of hy die inisiatief het om uit te vind
hoe hulle in Gaelic "dis kak" sê. Ek hoop hy aanvaar jou
uitdaging.

Gloudina
Vorige onderwerp: graag een vertaling van een kerstkaart
Volgende onderwerp: Dankie Danielle - En 'n toets om te sien of my nuwe Gravity werk!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:39:57 MGT 2024