Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kersfees is hier!!!
Kersfees is hier!!! [boodskap #37823] Do, 14 Desember 2000 22:37 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Aan Almal

Ek gaan more (of is dit nou vandag) met verlof.....9 dae van son, "rivier
(ek gaan nou nie see toe nie) ski en lê en sleg wees op Skoonpa se boot lê
vir my voor. En die 25ste gaan ons 'n ete ou vir die boemelaars.
Hopenlik met my terugkeer oor twee weke, sal die "cross postings" stop en
sal die NG terugkeer na "normaal" My idee van normaal mag dalk verskil van
julle s'n.
Mag julle almal 'n vreeslike lekker Kersfees hê vol vreugde, liefde en baie
pressies. Mag die nuwe jaar vir julle vreugde bring, en ek hoop almal bly
by hulle voornemens, minstens tot Febr. toe.
Die NG het my vreeslike plesier verskaf oor die laaste paar maande, al het
ons ook baie baklei. Dit was lekker om te sien wat ander mense dink van 'n
sekere saak. Veral Gloudina het my ure se plesier verskaf met haar
intelligente gesprekke, en gedigte (al hou ek nie van alles wat jy hier post
nie)
My nuwejaarsvoornemens is om my "killfile" te sluit, en om meer verdraagsaam
te wees. My ou hartjie oop te maak vir die wat hom nodig het. Miskien moet
ek ook probeer om weer gym toe te gaan en so bietjie van die vetjies wat
begin opbou te verloor. Dan gaan ek ook my man oortuig dis tyd vir kinders
al begin ek by 'n nuwe plek werk Januarie (uiteindelik - geld aan die einde
van die maand, iets wat ek nie nou ken nie). Ek sal my man sê swinging is
baie sleg, want julle sê so, en dit vernietig verhoudings (baie dinge het
gebeur die jaar). Ek gaan my eie kar kry, sodat my man my nie orals moet
rondkarwei nie, en ons trek in 'n huis in, so ek kan uiteindelik 'n nuwe
hond kry. My honde bly by my ouers want 'n woonstel is geen plek vir 'n
hond nie - ongelukkig is hulle nou baie lief vir my ouers en sal hulle kwyn
hierso. Ek gaan weer universiteit toe om te begin met my graad in
regte/sielkunde (ek kan nie besluit nie) al sê sommige mense vir my ek's te
oud - hou vir my duim vas.
So daar lê vir my 'n besige jaar voor - iets waarna ek kan uitsien. Dankie
dat ek my gedagtes met julle kon deel, al was dit "nonsense" en al het ek
baklei. Ek gaan probeer om minder te baklei volgende jaar.
Nou ja wag voordat ek sentimenteel raak, laat ek afsluit.

Groete en Feestelike Kersfees

Elaine
Re: Kersfees is hier!!! [boodskap #37846 is 'n antwoord op boodskap #37823] Vr, 15 Desember 2000 10:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
En al die goeie wense weer terug na jou toe ook. (Sommiges van ons werk
gewoon deur!!!)

Skunk

Elaine schreef in berichtnieuws
3a394be9.0@news1.mweb.co.za...
> Aan Almal
>
> Ek gaan more (of is dit nou vandag) met verlof.....9 dae van son, "rivier
> (ek gaan nou nie see toe nie) ski en lê en sleg wees op Skoonpa se boot lê
> vir my voor. En die 25ste gaan ons 'n ete ou vir die boemelaars.
> Hopenlik met my terugkeer oor twee weke, sal die "cross postings" stop en
> sal die NG terugkeer na "normaal" My idee van normaal mag dalk verskil van
> julle s'n.
> Mag julle almal 'n vreeslike lekker Kersfees hê vol vreugde, liefde en baie
> pressies. Mag die nuwe jaar vir julle vreugde bring, en ek hoop almal bly
> by hulle voornemens, minstens tot Febr. toe.
> Die NG het my vreeslike plesier verskaf oor die laaste paar maande, al het
> ons ook baie baklei. Dit was lekker om te sien wat ander mense dink van 'n
> sekere saak. Veral Gloudina het my ure se plesier verskaf met haar
> intelligente gesprekke, en gedigte (al hou ek nie van alles wat jy hier post
> nie)
> My nuwejaarsvoornemens is om my "killfile" te sluit, en om meer verdraagsaam
> te wees. My ou hartjie oop te maak vir die wat hom nodig het. Miskien moet
> ek ook probeer om weer gym toe te gaan en so bietjie van die vetjies wat
> begin opbou te verloor. Dan gaan ek ook my man oortuig dis tyd vir kinders
> al begin ek by 'n nuwe plek werk Januarie (uiteindelik - geld aan die einde
> van die maand, iets wat ek nie nou ken nie). Ek sal my man sê swinging is
> baie sleg, want julle sê so, en dit vernietig verhoudings (baie dinge het
> gebeur die jaar). Ek gaan my eie kar kry, sodat my man my nie orals moet
> rondkarwei nie, en ons trek in 'n huis in, so ek kan uiteindelik 'n nuwe
> hond kry. My honde bly by my ouers want 'n woonstel is geen plek vir 'n
> hond nie - ongelukkig is hulle nou baie lief vir my ouers en sal hulle kwyn
> hierso. Ek gaan weer universiteit toe om te begin met my graad in
> regte/sielkunde (ek kan nie besluit nie) al sê sommige mense vir my ek's te
> oud - hou vir my duim vas.
> So daar lê vir my 'n besige jaar voor - iets waarna ek kan uitsien. Dankie
> dat ek my gedagtes met julle kon deel, al was dit "nonsense" en al het ek
> baklei. Ek gaan probeer om minder te baklei volgende jaar.
> Nou ja wag voordat ek sentimenteel raak, laat ek afsluit.
>
> Groete en Feestelike Kersfees
>
> Elaine
>
Re: Kersfees is hier!!! [boodskap #37905 is 'n antwoord op boodskap #37823] So, 17 Desember 2000 06:22 Na vorige boodskap
J  is tans af-lyn  J
Boodskappe: 4
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek is ook nou met verlof en gaan binne kort Durban toe. Aan die wat nie
verlof het net sal ek so bietje Druban sonskyn terug bring hier na julle
toe.

Geniet dit

J
Vorige onderwerp: Mbeki die rassis
Volgende onderwerp: graag een vertaling van een kerstkaart
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 13:44:18 MGT 2024