Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mbeki die rassis
Mbeki die rassis [boodskap #37872] Sa, 16 Desember 2000 14:43 na volgende boodskap
Adoons  is tans af-lyn  Adoons
Boodskappe: 8
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Aan jy wat hierdie boodskap kan lees:
Vandag is Geloftedag.
Die sot, Mbeki het soos dit nou al sy gewoonte is, die soveelste politieke
stommiteit begaan.
Deur sy ondersteuning van Mugabe se haatspraak teenoor blankes, het hy nie
net vir my en jou geklassifisiseer en in 'n aparte boksie geplaas nie, maar
duidelik sy vrees vir die bedreiging van die blanke in SA vertoon. Omdat ons
nou sy vyande is, het hy ons ook onwetend in 'n katagorie bokant sy eie vlak
geplaas. Rassisme is dus nou weer aan die orde van die dag.
Hierdeur is ek en jy dus bo almal wat nie blank is nie, verhewe.
Hoe verwag hy dan vandag versoening in SA? Watse versoening?
Karl Niehaus se tipe? Nee dankie. Wat ek in die verlede onder apartheid
gewen het, wen hulle nou onder omgekeerde apartheid.
Dus, van vandag af, fok versoening. Ons het reeds te ver agteroor gebuig.
Jy, ja jy daar voor die skerm, en jy weet of dit op jou van toepassing is,
het jy vandag jou Gelofte nagekom?
Kom ons maak liewer reg wat ons aan God verbrou het en laat die laer klas
mense aan hulself oor.

Gegroet,

Adoons
Re: Mbeki die rassis [boodskap #37878 is 'n antwoord op boodskap #37872] Sa, 16 Desember 2000 18:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[2]  is tans af-lyn  Sakkie[2]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Adoons wrote...


> Jy, ja jy daar voor die skerm, en jy weet of dit op jou van toepassing is,
> het jy vandag jou Gelofte nagekom?

Nee
Re: Mbeki die rassis [boodskap #37881 is 'n antwoord op boodskap #37878] Sa, 16 Desember 2000 19:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sakkie wrote:

> Adoons wrote...
>
>
>> Jy, ja jy daar voor die skerm, en jy weet of dit op jou van toepassing is,
>> het jy vandag jou Gelofte nagekom?
>
> Nee

Kan iemand vir my weer verduidelik in woordevan een sillabe wat die "Gelofte"
nou eintlik was,
benewens die feit dat die nageslagte van die wat
die Gelofte gemaak het, die dag sou hou as 'n
Sondag.
Terloops, is die 16de Desember nou nie meer
'n vakansie-dag nie?

Gloudina
Re: Mbeki die rassis [boodskap #37883 is 'n antwoord op boodskap #37872] Sa, 16 Desember 2000 19:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"n Boer ("farmer") daar uit Vryheid se omgewing glo dat omdat ons nie die ou
Testamentiese gelofte nagekom het tydens Bloedrivier nie, word ons, sê hy
vandag nog met die donker plaag gestraf. Volgens die ou Testament moes hond,
hoender, vrou & king uitgeroei word wanneer die oorwinning in jou hand gegee
word. En toe, toe draai die manne om en keer huistoe toe hulle sien hoe die
donker horde vlug.
Snaakse boer die van Vryheid?

"Danielle Jackson" skryf in boodskap news:07fn3toggqa1r3vdsib4qtmu0e8nmg8m2p@4ax.com...
> On Sat, 16 Dec 2000 20:36:00 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>> Adoons wrote...
>
> Is Adoons nie 'n bobbejaan nie? En is 'n bobbejaan nie die algemene
> verwysing na 'n swart persoon nie? Hoekom dink julle wil Adoons nou
> Gelofte Dag vier?
>
>>
>>> Jy, ja jy daar voor die skerm, en jy weet of dit op jou van toepassing is,
>>> het jy vandag jou Gelofte nagekom?
>
> Vrek nee man, uit hierdie fight bly ek maar liewer, want ons weet mos
> wat gebeur met jafels wat volgens die bybel nie hulle "geloftes"
> nagekom het nie....EINA!
> Laat my sommer dink aan die outjie wat aan die slaap geraak het toe hy
> Paulus se preek te vervelig gevind het, en so wraggies, daar word hy
> sommer uit die venster gestamp en val morsdood op die grond.
> Nee....keep it AWAY from me!
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Mbeki die rassis [boodskap #37901 is 'n antwoord op boodskap #37883] So, 17 Desember 2000 04:16 Na vorige boodskap
Nasty Quaker  is tans af-lyn  Nasty Quaker
Boodskappe: 72
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Asdit so is, is die ou in die bol gepik.

"Jonas" skryf in boodskap news:3a3bc458$0$228@helios.is.co.za...
> "n Boer ("farmer") daar uit Vryheid se omgewing glo dat omdat ons nie die ou
> Testamentiese gelofte nagekom het tydens Bloedrivier nie, word ons, sê hy
> vandag nog met die donker plaag gestraf. Volgens die ou Testament moes hond,
> hoender, vrou & king uitgeroei word wanneer die oorwinning in jou hand gegee
> word. En toe, toe draai die manne om en keer huistoe toe hulle sien hoe die
> donker horde vlug.
> Snaakse boer die van Vryheid?
> "Danielle Jackson" wrote in message
> news:07fn3toggqa1r3vdsib4qtmu0e8nmg8m2p@4ax.com...
>> On Sat, 16 Dec 2000 20:36:00 +0200, "Sakkie"
>> wrote:
>>
>>> Adoons wrote...
>>
>> Is Adoons nie 'n bobbejaan nie? En is 'n bobbejaan nie die algemene
>> verwysing na 'n swart persoon nie? Hoekom dink julle wil Adoons nou
>> Gelofte Dag vier?
>>
>>>
>>>> Jy, ja jy daar voor die skerm, en jy weet of dit op jou van
toepassing
> is,
>>>> het jy vandag jou Gelofte nagekom?
>>
>> Vrek nee man, uit hierdie fight bly ek maar liewer, want ons weet mos
>> wat gebeur met jafels wat volgens die bybel nie hulle "geloftes"
>> nagekom het nie....EINA!
>> Laat my sommer dink aan die outjie wat aan die slaap geraak het toe hy
>> Paulus se preek te vervelig gevind het, en so wraggies, daar word hy
>> sommer uit die venster gestamp en val morsdood op die grond.
>> Nee....keep it AWAY from me!
>>
>>
>>
>> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
>> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
>> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
>
Vorige onderwerp: kersboom
Volgende onderwerp: Kersfees is hier!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 08:08:52 MGT 2024