Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat's jou regte naam?
Wat's jou regte naam? [boodskap #3784] Sa, 24 Januarie 2004 05:55 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat is jou regte naam? Jou hobbit-naam? En jou elfnaam?
Besoek www.chriswetherell.com/hobbit en vind uit ....
Re: Wat's jou regte naam? [boodskap #3787 is 'n antwoord op boodskap #3784] So, 25 Januarie 2004 16:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Wat is jou regte naam? Jou hobbit-naam? En jou elfnaam?
> Besoek www.chriswetherell.com/hobbit en vind uit ....

Wat was joune?

Lorinda
Re: Wat's jou regte naam? [boodskap #3790 is 'n antwoord op boodskap #3787] Ma, 26 Januarie 2004 03:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal moet gaan kyk - die spelling was ietwat van 'n probleem... Dit begin
met Troll .. eh.. iets ...? Daar was verskriklik baie uitroeptekens ...
Re: Wat's jou regte naam? [boodskap #3791 is 'n antwoord op boodskap #3787] Ma, 26 Januarie 2004 03:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Het jy jou Flynn gekry Lorinda?
Re: Wat's jou regte naam? [boodskap #3792 is 'n antwoord op boodskap #3790] Ma, 26 Januarie 2004 11:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Ek sal moet gaan kyk - die spelling was ietwat van 'n probleem... Dit begin
> met Troll .. eh.. iets ...? Daar was verskriklik baie uitroeptekens ...

My hobbit naam was Ruby Peatfingers of Brockenborings, maar my regte
naam wat Katryn op my visa gaan sit is Bramble Rainbowwitch.

Lorinda
Re: Wat's jou regte naam? [boodskap #3793 is 'n antwoord op boodskap #3791] Ma, 26 Januarie 2004 11:38 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Het jy jou Flynn gekry Lorinda?

Ek sal dit more kry, ek is op die oomblik in Brighton en ek kan nie
die pos van daardie adres hier kry nie. Baie dankie dat jy dit gestuur
het.

Lorinda
Vorige onderwerp: 'n Bangmaakstorie
Volgende onderwerp: Ons Eerste Golden Globe vir beste aktrise?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 11:04:27 MGT 2024