Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Offisieele weergawe
Offisieele weergawe [boodskap #360] So, 25 Mei 2003 18:38 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Conzales wrote:
> On 25 May 2003 08:56:07 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:

> Sal my nie maklik oortuig nie Lorinda.
> Daai een van die sak uie? Heelwaarskynlik
> is dit Gloudina wat dit onder Andries se naam
> geplaas het om hom onder verdenking te bring.
>
> SC

Ag dankie tog, hier is iemand om die party lyn voor te skryf. Niemand
kan by 'n party line hou soos ek nie. So dis dan ons storie, en ons
hou daarby..


Lorinda
Re: Offisieele weergawe [boodskap #361 is 'n antwoord op boodskap #360] So, 25 Mei 2003 18:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat is aan die gebeur? Ek het net gou gaan melk. Het ek iets gemis?

"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0305251038.2106ab3b@posting.google.com...
> Speedy Conzales wrote:
>> On 25 May 2003 08:56:07 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
>> wrote:
>
>> Sal my nie maklik oortuig nie Lorinda.
>> Daai een van die sak uie? Heelwaarskynlik
>> is dit Gloudina wat dit onder Andries se naam
>> geplaas het om hom onder verdenking te bring.
>>
>> SC
>
> Ag dankie tog, hier is iemand om die party lyn voor te skryf. Niemand
> kan by 'n party line hou soos ek nie. So dis dan ons storie, en ons
> hou daarby..
>
>
> Lorinda
Re: Offisieele weergawe [boodskap #364 is 'n antwoord op boodskap #361] So, 25 Mei 2003 19:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 25 May 2003 20:52:20 +0200, "Andries" wrote:

> Wat is aan die gebeur? Ek het net gou gaan melk. Het ek iets gemis?
>

Yes Driesman, terwyl jy by die stalle was het ons vergadering gehou.
Daai ding wat jy geteken het was 'n proxy, so ek het vir jou ook
gestem.
Re: Offisieele weergawe [boodskap #366 is 'n antwoord op boodskap #364] So, 25 Mei 2003 19:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Yes Driesman, terwyl jy by die stalle was het ons vergadering gehou.
> Daai ding wat jy geteken het was 'n proxy, so ek het vir jou ook
> gestem.

Ek het nie die vaagste benul waarvan jy praat nie?

Ja, ok! ek is 'n Internet newbie!
(maar dit weet jy seker al)
Re: Offisieele weergawe [boodskap #369 is 'n antwoord op boodskap #366] So, 25 Mei 2003 19:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 25 May 2003 21:12:42 +0200, "Andries" wrote:

>> Yes Driesman, terwyl jy by die stalle was het ons vergadering gehou.
>> Daai ding wat jy geteken het was 'n proxy, so ek het vir jou ook
>> gestem.
>
> Ek het nie die vaagste benul waarvan jy praat nie?
>
> Ja, ok! ek is 'n Internet newbie!
> (maar dit weet jy seker al)
>

Ooops... klink of jy regtig gaan melk het...:-)))
Re: Offisieele weergawe [boodskap #370 is 'n antwoord op boodskap #369] So, 25 Mei 2003 19:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
huh?

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:0o52dvk1fjk6fs3h7gdd2614tom2shn37h@4ax.com...
> On Sun, 25 May 2003 21:12:42 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>>> Yes Driesman, terwyl jy by die stalle was het ons vergadering gehou.
>>> Daai ding wat jy geteken het was 'n proxy, so ek het vir jou ook
>>> gestem.
>>
>> Ek het nie die vaagste benul waarvan jy praat nie?
>>
>> Ja, ok! ek is 'n Internet newbie!
>> (maar dit weet jy seker al)
>>
>
> Ooops... klink of jy regtig gaan melk het...:-)))
>
Re: Offisieele weergawe [boodskap #373 is 'n antwoord op boodskap #370] So, 25 Mei 2003 19:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
>> Ooops... klink of jy regtig gaan melk het...:-)))
>>

> huh?
>

Watter antiklimaks met SCC-AA:-)

SC
Re: Offisieele weergawe [boodskap #374 is 'n antwoord op boodskap #373] So, 25 Mei 2003 19:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Watter antiklimaks met SCC-AA:-)

Is dit goed of sleg?

-Andries
Re: Offisieele weergawe [boodskap #375 is 'n antwoord op boodskap #374] So, 25 Mei 2003 19:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 25 May 2003 21:31:44 +0200, "Andries" wrote:

>> Watter antiklimaks met SCC-AA:-)
>
> Is dit goed of sleg?
>
> -Andries
>

gòeter, nie slegter

SC
Re: Offisieele weergawe [boodskap #376 is 'n antwoord op boodskap #375] So, 25 Mei 2003 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Met ander woorde beter?

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:b272dvo836v79odhmb4bovll2kuqad2647@4ax.com...
> On Sun, 25 May 2003 21:31:44 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>>> Watter antiklimaks met SCC-AA:-)
>>
>> Is dit goed of sleg?
>>
>> -Andries
>>
>
> gòeter, nie slegter
>
> SC
>
Re: Offisieele weergawe [boodskap #377 is 'n antwoord op boodskap #376] So, 25 Mei 2003 19:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 25 May 2003 21:44:42 +0200, "Andries" wrote:

> Met ander woorde beter?
>

korrek... baie beterder:-)
Re: Offisieele weergawe [boodskap #378 is 'n antwoord op boodskap #377] So, 25 Mei 2003 19:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
*Andries gee vir Speedy sy hand*

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:lj72dvc889dnur1ev4t41bku4ifd1gbo3h@4ax.com...
> On Sun, 25 May 2003 21:44:42 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>> Met ander woorde beter?
>>
>
> korrek... baie beterder:-)
Re: Offisieele weergawe [boodskap #379 is 'n antwoord op boodskap #378] So, 25 Mei 2003 20:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 25 May 2003 21:56:07 +0200, "Andries" wrote:

> *Andries gee vir Speedy sy hand*
>
En Speedy vat vyf
Re: Offisieele weergawe [boodskap #381 is 'n antwoord op boodskap #361] So, 25 Mei 2003 22:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Conzales :

> Watter antiklimaks met SCC-AA:-)

> SC

Weet jy, ek dink nie hulle glo in Andries se bestaan nie.

Lorinda
Re: Offisieele weergawe [boodskap #384 is 'n antwoord op boodskap #381] Ma, 26 Mei 2003 18:14 Na vorige boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 25 May 2003 15:28:25 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Speedy Conzales :
>
>> Watter antiklimaks met SCC-AA:-)
>
>> SC
>
> Weet jy, ek dink nie hulle glo in Andries se bestaan nie.
>
> Lorinda


O...(!) jy laat my ril!!!
Ek hoor wat jy sê Lorinda
en nooit kan ek so onskuldig
soos Andries wees nie:-)

Speedy

Ek sal 'n briefie pos daardie kant
net om 'n vriendelike hallo te sê:-)
Vorige onderwerp: Re: Location Scouting
Volgende onderwerp: Biegstuk 2
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:36:08 MGT 2024