Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Anon posters... ? :)
Re: Anon posters... ? :) [boodskap #37853] Vr, 15 Desember 2000 12:50 na volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Aan Scriptkiddie

Dit is besonders intelligent van jou om gepubliseerde en algemeen bekende
metodes te gebruik om verskillende persone te probeer wees.

Nou dat jy bewondering gekry het vir jou briljante kopieeraktiwiteit, wil jy
miskien nog meer metodes gaan soek in die gepubliseerde hacking websites
waarop jy jouself kan amuseer.

Dan weer - miskien moet jy maar liewers op Alt.2600.hackers gaan spog met
jou onbetwisbare superieure intellek en kyk hoe hulle vir jou lag.

Word groot

-Gideon-

"Musketier" skryf in boodskap news:NI0OKMNS36875.4894097222@frog.nyarlatheotep.org...
> Vir Nude Raider en No-user ,
>
> Die 3 van ons moet bymekaar kom. Dit was 'n interessante ondervinding to
> dusver. Ek hoef seker nie te verduidelik nie? Wat dink julle is die kans
> dat IEMAND gaan dink dat ek met myself praat hier?
>
Re: Anon posters... ? :) [boodskap #37894 is 'n antwoord op boodskap #37853] Sa, 16 Desember 2000 22:00 Na vorige boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
----- Original Message -----
From:
Newsgroups:
soc.culture.south-africa.afrikaans,soc.culture.south-africa. afrikaans
Sent: Saturday, December 16, 2000 5:46 AM
Subject: Anon posters... ? :)

> Gideon van co54235-a.olden1.ov.nl.home.com, IP [213.51.84.79] pukes,
>
>> Aan Scriptkiddie etc etc etc
>
> My my....wat 'n groot woord uiter jy dan nou? Alweer te veel shrooms gehad
> vir die aand, of wat dan nou?
>
> Se my net gou, want ek kan nie meer onthou nie. Het ek dan nou met JOU
> gepraat? Oooooooooo, jy is een van die 3 van ons. Ai, hoekom SEG jy dan
> nie so nie ou pel!

Dit is inderdaad vreemd dat iemand 'n openbare forum probeer gebruik om met
homself te praat. Het jy die idee gekry uit Ender's Game, of gaan jou nuwe
toegang tot hackinginformasie saam met die feit dat jou ma jou nou toelaat
op die Internet?

> Weet jy hoe om PGP te gebruik? Dan kan ons mekaar E-mail.
>
Dit sou miskien interessant gewees het om daardie-public key kryptografiese
systeem te gebruik indien ek iets wat privaatheid-krities was wou
kommunikeer. Ek het egter weinig behoefte om met spammers en scriptkiddies
te kommuniseer nie, en indien ek dit sou doen, is 'n publieke forum goed
genog.

Terloops - hoe oud is jy nou? Dertien? Of is dit net jou emosionele
ouderdom?

> Shhhhhhhh.....netnou dink almal dis Johan Potgieter.....
>

Toemaar, Scriptkiddie, jy is nie lank genoeg op hierdie forum om die verskil
te ken tussen my en Johan Potgieter nie. Die ander wel.

-Gideon-
Vorige onderwerp: Re: Geloftedag
Volgende onderwerp: Re: Geloftedag - dankie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 07:07:49 MGT 2024