Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Geloftedag
Re: Geloftedag [boodskap #37893] Sa, 16 Desember 2000 21:37
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle Jackson wrote:

> Ek het gou vir my pa gebel om hom te vra, sodat ek vir tannie kan
> vertel wat hierdie "Gelofte" was/is. My pa is baie slim, maar hy se
> toe: Lees Michener se Covenant. Ek weet darem nie, want ek het gehoop
> dat ek baie slim sou kon klink as ek nou vir tannie die regte antwoord
> kon gee. My pa is darem 'n nare mens.
> Michener is 'n goeie skrywer, maar die Covenant het my aan die slaap
> gemaak, voor ek dit kon klaar lees.
>

Dis darem sêd as mens nou jou inligting oor die Geloftedag
van Michener af moet kry, en nie van een van die Boere-
nasie wat altyd so aktief op hierdie nuusgroep is nie. Soos
die geluk dit nou wil hê, het ek toe Michener se "Covenant"
hier in die huis, en dit is wat hy skryf:

"Then Sarel Celliers climbed upon the carriage on which
a beloved cannon named Ou Grietjie (Old Gertie) rested,
and repeated for the last time the covenant upon which
the Voortrekkers had agreed:

'Almighty God, at this dark moment we stand before
You, promising that if You will protect us and deliver
the enemy into our hands, we shall forever after live
in obedience to Your divine law. If You enable us to
triumph, we shall observe this day as an anniversary
in each year, a day of thanksgiving and remembrance.
even for all our posterity. And if anyone sees difficulty
in this, let him retire from the battlefield.'

Nouja, daar is ook mense wat sê dat die Gelofte nooit
neergeskryf is nie, en dat dit eers deur Dr. Gerdener van
die Stellenbosse Kweekskool uiteindelik op papier
geformuleer is.

Gloudina
Vorige onderwerp: Re: Cross Posting
Volgende onderwerp: Re: Anon posters... ? :)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 26 04:34:43 MGT 2024