Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » what a pity
what a pity [boodskap #37778] Do, 14 Desember 2000 16:23 na volgende boodskap
John Smith  is tans af-lyn  John Smith
Boodskappe: 12
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ja nee kyk, geen wonder die buitelanders lag vir ons Suid Afrikaners
nie....ek het gehoor van hierdie nuus-groep maar daar is meer haat en klomp
kak as enig iets anders....embarresing to say the least...
Re: what a pity [boodskap #37779 is 'n antwoord op boodskap #37778] Do, 14 Desember 2000 16:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ons word op dié stadium gebombardeer deur 'n spul wat op die za.politics
groep sit en kak praat en nie besef dat hulle boodskappe na meer as een
nuusgroep gaan nie.

Die helfte van die "locals" hier is met vakansie, gee kans, in Januarie
sal dinge weer optel.

Maar ja, jy's 100% reg, hier is meer haat ens. op dié groep. Tog bly
mens maar hang hier :-)

Groete
Skunk

"John Smith" skryf in boodskap news:91asdv$gu0$1@news1.ucsd.edu...
> Ja nee kyk, geen wonder die buitelanders lag vir ons Suid Afrikaners
> nie....ek het gehoor van hierdie nuus-groep maar daar is meer haat en klomp
> kak as enig iets anders....embarresing to say the least...

Re: what a pity [boodskap #37837 is 'n antwoord op boodskap #37779] Vr, 15 Desember 2000 05:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Het jy toe die liedjie Cindy gekry wat jy gesoek het, laat weet tog sal dit
ook graag op MP3 wil he

Krokkie

Skunk wrote in message ...
> Ons word op dié stadium gebombardeer deur 'n spul wat op die za.politics
> groep sit en kak praat en nie besef dat hulle boodskappe na meer as een
> nuusgroep gaan nie.
>
> Die helfte van die "locals" hier is met vakansie, gee kans, in Januarie
> sal dinge weer optel.
>
> Maar ja, jy's 100% reg, hier is meer haat ens. op dié groep. Tog bly
> mens maar hang hier :-)
>
> Groete
>
> Skunk
>
>
> "John Smith" wrote in message
> news:91asdv$gu0$1@news1.ucsd.edu...
>> Ja nee kyk, geen wonder die buitelanders lag vir ons Suid Afrikaners
>> nie....ek het gehoor van hierdie nuus-groep maar daar is meer haat en
> klomp
>> kak as enig iets anders....embarresing to say the least...


>
Re: what a pity [boodskap #37838 is 'n antwoord op boodskap #37778] Vr, 15 Desember 2000 05:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hier is nou vil sommige van julle seker 'n dom vraag maar ek moet dit vra.
Wat is die polemiek rondom SAIX en Hades nou eintlik. Wat is die verskille
ens....

Robin Hood wrote in message ...
> On Thu, 14 Dec 2000 17:43:11 +0100, "Skunk" wrote:
>
>> Ons word op dié stadium gebombardeer deur 'n spul wat op die za.politics
>> groep sit en kak praat en nie besef dat hulle boodskappe na meer as een
>> nuusgroep gaan nie.
>
> Hoekom kan julle ouens nie leer om nie ook te crosspost nie? Hierdie
> Mel karakter lei julle almal aan julle neuse rond, en julle besef dit
> nie eens nie!
> Voor jy reply, kyk asseblief na die "newsgroups" waarna jy jou reply
> gaan pos. Delete al die entries wat dui op ander nuusgroepe. Dan sal
> hierdie addergesig mos nie sy of haar sin kry nie? Dis tog so maklik.
>
>> Die helfte van die "locals" hier is met vakansie, gee kans, in Januarie
>> sal dinge weer optel.
>
> Wie sou dit wees waarna jy uitsien om terug te kom? Blommetjie en
> kie? Davie en alter-ego's? Of al die kinders wat van Hades af pos,
> virusse versprei vir die arme siele wat OE gebruik? Dit begin
> duidelik raak dat die ISP's daar in SA nie meer baie hoe standaarde
> handhaaf nie. Is dit omdat al die opgeleide tegnikuste die land
> verlaat het? Vry spraak is een ding, maar om spamming toe te laat, en
> niks daaraan te doen nie, is 'n ander ding.
>
>> Maar ja, jy's 100% reg, hier is meer haat ens. op dié groep. Tog bly
>> mens maar hang hier :-)
>
> Weens hulle streng Calvinistiese agtergrond, het die meeste afrikaans
> sprekende Suid Afrikaners baie beter maniere en opvoeding as die
> ongeskikte en onopgevoede Engelse. Dit sal nou baie lekker wees as
> julle wat daar in SA sit, hierdie nuusgroep kan regruk, en probeer om
> dit weer "AFRIKAANS" te maak. Niks is lekkerder vir die ekspats om te
> kan ontspan na 'n dag se harde werk tussen hulle "eie" nie. Ons MOET
> die TAAL probeer beskerm ten alle koste. Dit is tyd dat Afrikaans
> sprekendes besef dat die grootste gevaar is die feit dat hulle hulle
> taal gaan verloor.
>
>
> Teach your children well
> Their father's hell did slowly go by
> And feed them on your dreams
> The one they picks, the one you'll know by
>
> And you of tender years
> Can't know the fears that your elders grew by
> And so please help them with your youth
> They seek the truth before they can die
>
> Teach your parents well
> Their children's hell will slowly go by
> And feed them on your dreams
> The one they picks, the one you'll know by
>
> Don't you ever ask them why
> If they told you, you would cry
> So just look at them and sigh
> And know they love you...
>
>
> --
> All my life, I have been trying to grow wiser without growing older.
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Cindy [boodskap #37849 is 'n antwoord op boodskap #37837] Vr, 15 Desember 2000 11:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja, baie dankie... Eers gesukkel, wqant die meeste weergawes was Duits, maar
ek het hom in hande. Weet nie hoe goed die Napster servers by julle is nie.
As jy wil kan ek die nommertjie vir jou email :-) (Jy sal dan wel op een of
ander manier jou emailadres moet laat weet...

Ek soek nog 'n ander liedjie ook. Einde '85 het daar 'n plaat uitgekom. Die
cover was swart, en daar was dansmusiek op. Hazel Dean - They say it's gonna
rain, Pet Shop Boys - Oppertunities, ens. Die liedjie waarna ek soek is ook
daarop. Het iemand dalk die track list van hierdie plaat? Mens het die tape
gratis bygekry as jy die plaat gekoop het.

Dit was iets soos "Gumanjero" of iets (die een wat ek soek).

Groete en nogmaals dankie.

Skunk

Re: what a pity
Krokkie schreef in berichtnieuws
3a39a5d4$0$225@hades.is.co.za...
> Het jy toe die liedjie Cindy gekry wat jy gesoek het, laat weet tog sal dit
> ook graag op MP3 wil he
>
>
> Krokkie
>
> Skunk wrote in message ...
>> Ons word op dié stadium gebombardeer deur 'n spul wat op die za.politics
>> groep sit en kak praat en nie besef dat hulle boodskappe na meer as een
>> nuusgroep gaan nie.
>>
>> Die helfte van die "locals" hier is met vakansie, gee kans, in Januarie
>> sal dinge weer optel.
>>
>> Maar ja, jy's 100% reg, hier is meer haat ens. op dié groep. Tog bly
>> mens maar hang hier :-)
>>
>> Groete
>>
>> Skunk
>>
>>
>> "John Smith" wrote in message
>> news:91asdv$gu0$1@news1.ucsd.edu...
>>> Ja nee kyk, geen wonder die buitelanders lag vir ons Suid Afrikaners
>>> nie....ek het gehoor van hierdie nuus-groep maar daar is meer haat en
>> klomp
>>> kak as enig iets anders....embarresing to say the least...
>
>
>>
>
Re: what a pity [boodskap #37850 is 'n antwoord op boodskap #37778] Vr, 15 Desember 2000 11:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Robin Hood :
> Hoekom kan julle ouens nie leer om nie ook te crosspost nie? Hierdie
> Mel karakter lei julle almal aan julle neuse rond, en julle besef dit
> nie eens nie!

My God, asof ons nie genoeg crap te lese kry nie, sê hy ons moet ook leer
crosspost!!! Ek wil eerder leer om alle crossposts te blok, skattie! Dit
irriteer die bloue hond uit my uit!!! Mel lei miskien sommige mense aan
hulle neuse rond, maar by my het hy la-a-ankal gecrash en burn!!!

> Voor jy reply, kyk asseblief na die "newsgroups" waarna jy jou reply
> gaan pos. Delete al die entries wat dui op ander nuusgroepe. Dan sal
> hierdie addergesig mos nie sy of haar sin kry nie? Dis tog so maklik.
>
>> Die helfte van die "locals" hier is met vakansie, gee kans, in Januarie
>> sal dinge weer optel.
>
> Wie sou dit wees waarna jy uitsien om terug te kom? Blommetjie en

Ek het niks gesê van "uitsien" nie!!!

> kie? Davie en alter-ego's? Of al die kinders wat van Hades af pos,
> virusse versprei vir die arme siele wat OE gebruik? Dit begin
> duidelik raak dat die ISP's daar in SA nie meer baie hoe standaarde
> handhaaf nie. Is dit omdat al die opgeleide tegnikuste die land
> verlaat het? Vry spraak is een ding, maar om spamming toe te laat, en
> niks daaraan te doen nie, is 'n ander ding.
>
>> Maar ja, jy's 100% reg, hier is meer haat ens. op dié groep. Tog bly
>> mens maar hang hier :-)
>
> Weens hulle streng Calvinistiese agtergrond, het die meeste afrikaans
> sprekende Suid Afrikaners baie beter maniere en opvoeding as die
> ongeskikte en onopgevoede Engelse. Dit sal nou baie lekker wees as
> julle wat daar in SA sit, hierdie nuusgroep kan regruk, en probeer om

Get real!!! Julle is 'n bak vol skille en jy's een van hulle!!! Hoekom moet
die outjies in SA die nuusgroep regruk vir jou om as ekspat te geniet??? Jy
kan jou deel ook doen!!! (Terloops, ek sit ook nie in SA nie!!!)

De groente
Skunk

(Die res van jou post knip ek...)
Re: what a pity [boodskap #37851 is 'n antwoord op boodskap #37838] Vr, 15 Desember 2000 11:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Cleopatra  is tans af-lyn  Cleopatra
Boodskappe: 4
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
"Krokkie" skryf in boodskap news:3a39a680$0$232@helios.is.co.za...
> Hier is nou vil sommige van julle seker 'n dom vraag maar ek moet dit vra.
> Wat is die polemiek rondom SAIX en Hades nou eintlik. Wat is die verskille
> ens....

Some person who stays in Pretoria thought he would attempt to impersonate me
on here. His NNTP Posting Host is hades.is.co.za

I stay in Cape Town and connect via SAIX... so I pointed out how tell me
apart from my impersonator...

Then I was baited a few times... so I decided to give out a small troll (a
list of 30 things)... followed by more impersonation... so then I gave this
group a hard THUNK...

but it was just sport for me... and I regret hurting the feelings of people
in general... what I say on usenet is often said tongue in cheek... because
I make my trolls so obvious (normally some hate speech diatribe), it is easy
to tell the difference between when I am serious and when I a trolling...
you can safely ignore my trolls... but I have decided to end that practice
now...

If you want to know how I really feel, you can email me or phone me (021)
421-0385 or ICQ me on ICQ # 58930763

I will not be rude to you, I promise. :-)

--
http://AdderleyStreet.co.za is where I keep my most succulent slaves.
FU if you don't click...
Re: what a pity [boodskap #37938 is 'n antwoord op boodskap #37850] Wo, 20 Desember 2000 20:14 Na vorige boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
As jy mooi tussen al die "nie"s deurlees, sal jy sien hy wil juis hê ons
moenie crosspost nie!

Dries

"Skunk" skryf in boodskap news:91cv5v$5ph$1@azure.nl.gxn.net...
> Robin Hood :
>> Hoekom kan julle ouens nie leer om nie ook te crosspost nie? Hierdie
>> Mel karakter lei julle almal aan julle neuse rond, en julle besef dit
>> nie eens nie!
>
> My God, asof ons nie genoeg crap te lese kry nie, sê hy ons moet ook leer
> crosspost!!! Ek wil eerder leer om alle crossposts te blok, skattie! Dit
> irriteer die bloue hond uit my uit!!! Mel lei miskien sommige mense aan
> hulle neuse rond, maar by my het hy la-a-ankal gecrash en burn!!!
Vorige onderwerp: Reformasie of transformasie.
Volgende onderwerp: He who controls the past
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 12:00:19 MGT 2024