Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Vraag aan Krokkie
Re: Vraag aan Krokkie [boodskap #37839] Vr, 15 Desember 2000 05:50 na volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Nee glad nie

Krokkie

Danielle Jackson wrote in message ...
> Het gewonder of Knopgat en Krokkie dieselfde persoon is?
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Vraag aan Krokkie [boodskap #37841 is 'n antwoord op boodskap #37839] Vr, 15 Desember 2000 06:20 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Reply "leeg " op al sy postings maar maak seker dat jou "newsgroups" waarna
jy reply nie Afrikaans insluit nie. Dit sal dan tot gevolg he dat die laaste
thread nie deurkom nie en behoort dan proposineel af te neem indien dit
aanhoudend gedoen word.

Danielle Jackson wrote in message ...
> On Fri, 15 Dec 2000 07:50:34 +0200, "Krokkie" wrote:
>
>> Nee glad nie
>
> Dis jammer....
> Is daar niks wat julle ouens daai kant kan doen aan al die
> crosspostings wat veroorsaak is/was deur Mel se tirades nie? (Behalwe
> natuurlik om self te blok)
> Dit begin lyk asof dit nooit gaan ophou nie.
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Vorige onderwerp: Afrikaans/ Nederlands of Flaams?
Volgende onderwerp: Nuusgroepe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 06:26:50 MGT 2024