Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Archives: December 13, 1900
Re: Archives: December 13, 1900 [boodskap #37790] Do, 14 Desember 2000 18:54 na volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
boring

skryf in boodskap news:3A379A75.4D0C036F@home.com...
> On December 13, 1900 the Globe and Mail reported
> that British troops in South Africa under General Knox
> maintained their "fox hunt" of Boer General De Wet,
> who circled around Knox's forces, recrossed a river
> ahead of them, regained the road and doubled back
> upon his first track.
>
Re: Archives: December 3, 1901 [boodskap #54286 is 'n antwoord op boodskap #37790] Di, 04 Desember 2001 06:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nee dankie Gloudina.
Ons het al vanjaar die hooi gebaal en is al in die stoor gepak. Die hawer
is ook al klaar ge-oes en op pad na die meulenaars en perdevoer makers toe.

Ons sal maar daai bestelling eers moet kanselleer, want ons het nie nou 'n
oorlog hier by ons nie, maar dalk moet jy die bestelling vir Jors Bos daar
in Texas aanstuur... Hy kan dit dalkies @ Bin Laden en Saddam se trawante
gebruik...

En hier by my in die 'office' is ek altyd 'in war' teen die imbesiele wat
nie altyd van die Britse oorsprong is nie.

Wat was die amptelike bestelnommer nou weer?
Ons sal nie enige betalings doen as die bestelnommer nie op enige stawende
dokumente weergegee word nie.

Thys (amptelik) oppie Bos

skryf in boodskap news:3C0BF9C3.EF105BC7@home.com...
> The British War Office cabled to the Canadian
> Department of Agriculture massive orders of
> hay and oats to be sent to South Africa.
>
Re: Archives: December 3, 1901 [boodskap #54290 is 'n antwoord op boodskap #54286] Di, 04 Desember 2001 07:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sakkie, jy is bietjie verkeerd - daar is nie Kakiebos hier in die Kaap nie -
dis die dat ons so hier met vlooie sukkel:))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c0c7655$0$228@hades.is.co.za...
> Ek het altyd gewonder waar het die ingilse die gras vandaan gekry wat so vol
> kakiebos was dat ons hele land nou vol is daarvan. Ek weet ook nou dat
> kakiebos eintlik moet wees kakkiebos. Vir die wat nie weet nie, kakiebos
> volgens oorvertelling is so venoem tydens die Anglo-Boereoorlog toe die
> Rooies al die veld afgebrand het en hul eie voer saam gekarwei het. Die
> voer was besmet met die uitheemse kakiebos en het ooral opgekom waar die
> kakies was. Ek weet nou dat dit nie die waarheid is nie. Wat werklik
> gebeur het is elke keer dat voer uit Kanada geland het, het die ontvanger
> gesê: Nog 'n klomp kak uit Kanada!! Niks het verander in meer as 'n honderd
> jaar nie.
>
>
> skryf in boodskap news:3C0BF9C3.EF105BC7@home.com...
>> The British War Office cabled to the Canadian
>> Department of Agriculture massive orders of
>> hay and oats to be sent to South Africa.
>>
>
Re: Archives: December 3, 1901 [boodskap #54291 is 'n antwoord op boodskap #54286] Di, 04 Desember 2001 07:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het altyd gewonder waar het die ingilse die gras vandaan gekry wat so vol
kakiebos was dat ons hele land nou vol is daarvan. Ek weet ook nou dat
kakiebos eintlik moet wees kakkiebos. Vir die wat nie weet nie, kakiebos
volgens oorvertelling is so venoem tydens die Anglo-Boereoorlog toe die
Rooies al die veld afgebrand het en hul eie voer saam gekarwei het. Die
voer was besmet met die uitheemse kakiebos en het ooral opgekom waar die
kakies was. Ek weet nou dat dit nie die waarheid is nie. Wat werklik
gebeur het is elke keer dat voer uit Kanada geland het, het die ontvanger
gesê: Nog 'n klomp kak uit Kanada!! Niks het verander in meer as 'n honderd
jaar nie.

skryf in boodskap news:3C0BF9C3.EF105BC7@home.com...
> The British War Office cabled to the Canadian
> Department of Agriculture massive orders of
> hay and oats to be sent to South Africa.
>
Re: Archives: December 3, 1901 [boodskap #54294 is 'n antwoord op boodskap #54290] Di, 04 Desember 2001 07:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Natuurlik is daar nie, die rooies het nie die Kolonie se veld afgebrand
nie.

"Annette" skryf in boodskap news:9uht9a$8j5jf$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sakkie, jy is bietjie verkeerd - daar is nie Kakiebos hier in die Kaap nie -
> dis die dat ons so hier met vlooie sukkel:))
> Annette
>
>
> Sakkie wrote in message
news:3c0c7655$0$228@hades.is.co.za...
>> Ek het altyd gewonder waar het die ingilse die gras vandaan gekry wat so vol
>> kakiebos was dat ons hele land nou vol is daarvan. Ek weet ook nou dat
>> kakiebos eintlik moet wees kakkiebos. Vir die wat nie weet nie, kakiebos
>> volgens oorvertelling is so venoem tydens die Anglo-Boereoorlog toe die
>> Rooies al die veld afgebrand het en hul eie voer saam gekarwei het. Die
>> voer was besmet met die uitheemse kakiebos en het ooral opgekom waar die
>> kakies was. Ek weet nou dat dit nie die waarheid is nie. Wat werklik
>> gebeur het is elke keer dat voer uit Kanada geland het, het die ontvanger
>> gesê: Nog 'n klomp kak uit Kanada!! Niks het verander in meer as 'n honderd
>> jaar nie.
>>
>>
>> skryf in boodskap news:3C0BF9C3.EF105BC7@home.com...
>>> The British War Office cabled to the Canadian
>>> Department of Agriculture massive orders of
>>> hay and oats to be sent to South Africa.
>>>
>>
>
Re: Archives: December 3, 1901 [boodskap #54296 is 'n antwoord op boodskap #54294] Di, 04 Desember 2001 08:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Dan vir wat praat jy van die hele land en sluit die Kaap uit?:))))
Ek dink die kakiebos kom uit 'n ander oord - soos wat jy getstel het
kakkiebos - dit stink mos:))))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c0c8302$0$233@hades.is.co.za...
> Natuurlik is daar nie, die rooies het nie die Kolonie se veld afgebrand
> nie.
>
> "Annette" wrote in message
> news:9uht9a$8j5jf$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Sakkie, jy is bietjie verkeerd - daar is nie Kakiebos hier in die Kaap nie -
>> dis die dat ons so hier met vlooie sukkel:))
>> Annette
>>
>>
>> Sakkie wrote in message
> news:3c0c7655$0$228@hades.is.co.za...
>>> Ek het altyd gewonder waar het die ingilse die gras vandaan gekry wat so vol
>>> kakiebos was dat ons hele land nou vol is daarvan. Ek weet ook nou dat
>>> kakiebos eintlik moet wees kakkiebos. Vir die wat nie weet nie, kakiebos
>>> volgens oorvertelling is so venoem tydens die Anglo-Boereoorlog toe die
>>> Rooies al die veld afgebrand het en hul eie voer saam gekarwei het. Die
>>> voer was besmet met die uitheemse kakiebos en het ooral opgekom waar die
>>> kakies was. Ek weet nou dat dit nie die waarheid is nie. Wat werklik
>>> gebeur het is elke keer dat voer uit Kanada geland het, het die ontvanger
>>> gesê: Nog 'n klomp kak uit Kanada!! Niks het verander in meer as 'n honderd
>>> jaar nie.
>>>
>>>
>>> skryf in boodskap news:3C0BF9C3.EF105BC7@home.com...
>>>> The British War Office cabled to the Canadian
>>>> Department of Agriculture massive orders of
>>>> hay and oats to be sent to South Africa.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Archives: December 3, 1901 [boodskap #54307 is 'n antwoord op boodskap #54296] Di, 04 Desember 2001 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy's een van die min (wes?)Kapenaars wat hulself sien as deel van
die res van ons :-))))

"Annette" skryf in boodskap news:9ui94u$8b4d8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Dan vir wat praat jy van die hele land en sluit die Kaap uit?:))))
> Ek dink die kakiebos kom uit 'n ander oord - soos wat jy getstel het
> kakkiebos - dit stink mos:))))
> Annette
>
>
> Sakkie wrote in message
news:3c0c8302$0$233@hades.is.co.za...
>> Natuurlik is daar nie, die rooies het nie die Kolonie se veld afgebrand
>> nie.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9uht9a$8j5jf$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Sakkie, jy is bietjie verkeerd - daar is nie Kakiebos hier in die Kaap nie -
>>> dis die dat ons so hier met vlooie sukkel:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Sakkie wrote in message
>> news:3c0c7655$0$228@hades.is.co.za...
>>>> Ek het altyd gewonder waar het die ingilse die gras vandaan gekry wat so vol
>>>> kakiebos was dat ons hele land nou vol is daarvan. Ek weet ook nou dat
>>>> kakiebos eintlik moet wees kakkiebos. Vir die wat nie weet nie, kakiebos
>>>> volgens oorvertelling is so venoem tydens die Anglo-Boereoorlog toe die
>>>> Rooies al die veld afgebrand het en hul eie voer saam gekarwei het. Die
>>>> voer was besmet met die uitheemse kakiebos en het ooral opgekom waar die
>>>> kakies was. Ek weet nou dat dit nie die waarheid is nie. Wat werklik
>>>> gebeur het is elke keer dat voer uit Kanada geland het, het die ontvanger
>>>> gesê: Nog 'n klomp kak uit Kanada!! Niks het verander in meer as 'n honderd
>>>> jaar nie.
>>>>
>>>>
>>>> skryf in boodskap news:3C0BF9C3.EF105BC7@home.com...
>>>> > The British War Office cabled to the Canadian
>>>> > Department of Agriculture massive orders of
>>>> > hay and oats to be sent to South Africa.
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Archives: December 3, 1901 [boodskap #54328 is 'n antwoord op boodskap #54307] Wo, 05 Desember 2001 04:34 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Issie sonie!:)))
Daar is baie van ons hier:)
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c0cbcd5$0$234@hades.is.co.za...
> Jy's een van die min (wes?)Kapenaars wat hulself sien as deel van
> die res van ons :-))))
>
> "Annette" wrote in message
> news:9ui94u$8b4d8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :)))) Dan vir wat praat jy van die hele land en sluit die Kaap uit?:))))
>> Ek dink die kakiebos kom uit 'n ander oord - soos wat jy getstel het
>> kakkiebos - dit stink mos:))))
>> Annette
>>
>>
>> Sakkie wrote in message
> news:3c0c8302$0$233@hades.is.co.za...
>>> Natuurlik is daar nie, die rooies het nie die Kolonie se veld afgebrand
>>> nie.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9uht9a$8j5jf$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Sakkie, jy is bietjie verkeerd - daar is nie Kakiebos hier in die Kaap nie -
>>>> dis die dat ons so hier met vlooie sukkel:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> Sakkie wrote in message
>>> news:3c0c7655$0$228@hades.is.co.za...
>>>> > Ek het altyd gewonder waar het die ingilse die gras vandaan gekry wat so vol
>>>> > kakiebos was dat ons hele land nou vol is daarvan. Ek weet ook nou dat
>>>> > kakiebos eintlik moet wees kakkiebos. Vir die wat nie weet nie, kakiebos
>>>> > volgens oorvertelling is so venoem tydens die Anglo-Boereoorlog toe die
>>>> > Rooies al die veld afgebrand het en hul eie voer saam gekarwei het. Die
>>>> > voer was besmet met die uitheemse kakiebos en het ooral opgekom waar die
>>>> > kakies was. Ek weet nou dat dit nie die waarheid is nie. Wat werklik
>>>> > gebeur het is elke keer dat voer uit Kanada geland het, het die ontvanger
>>>> > gesê: Nog 'n klomp kak uit Kanada!! Niks het verander in meer as 'n honderd
>>>> > jaar nie.
>>>> >
>>>> >
>>>> > skryf in boodskap news:3C0BF9C3.EF105BC7@home.com...
>>>> > > The British War Office cabled to the Canadian
>>>> > > Department of Agriculture massive orders of
>>>> > > hay and oats to be sent to South Africa.
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: glo julle dit ?
Volgende onderwerp: Koos Streaker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 05:11:18 MGT 2024