Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » AmiPro
AmiPro [boodskap #37692] Di, 12 Desember 2000 05:25 na volgende boodskap
Frik  is tans af-lyn  Frik
Boodskappe: 43
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
Weet iemand dalk waar kan ek 'n afskrif kry van lotus AmiPro ?
Re: AmiPro [boodskap #37693 is 'n antwoord op boodskap #37692] Di, 12 Desember 2000 06:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Amipro is vervang deur Wordpro.
Ek dink het nog 'n stell stiffies by die huis met 'n weergawe smatsuitye
met amipro op.
Sal net by die huis gaan sekermaak (27 stiffies)
As jy dan in PTA is kan ons 'n plan maak

Krokkie

Frik wrote in message ...
> Weet iemand dalk waar kan ek 'n afskrif kry van lotus AmiPro ?
>
Re: AmiPro [boodskap #37697 is 'n antwoord op boodskap #37693] Di, 12 Desember 2000 09:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frik  is tans af-lyn  Frik
Boodskappe: 43
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dankie Krokkie,

Se my is die AmiPro files aanpasbaar met WordPro?

Frik
Krokkie skryf in boodskap news:3a35bf80$0$232@hades.is.co.za...
> Amipro is vervang deur Wordpro.
> Ek dink het nog 'n stell stiffies by die huis met 'n weergawe smatsuitye
> met amipro op.
> Sal net by die huis gaan sekermaak (27 stiffies)
> As jy dan in PTA is kan ons 'n plan maak
>
> Krokkie
>
>
>
>
>
> Frik wrote in message ...
>> Weet iemand dalk waar kan ek 'n afskrif kry van lotus AmiPro ?
>>
>
Re: AmiPro [boodskap #37700 is 'n antwoord op boodskap #37697] Di, 12 Desember 2000 10:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ja jy kan in Wordpro dit oopmaak en dan as 'n wordpro dokument ssave

Frik wrote in message ...
> Dankie Krokkie,
>
> Se my is die AmiPro files aanpasbaar met WordPro?
>
> Frik
> Krokkie skryf in boodskap news:3a35bf80$0$232@hades.is.co.za...
>> Amipro is vervang deur Wordpro.
>> Ek dink het nog 'n stell stiffies by die huis met 'n weergawe smatsuitye
>> met amipro op.
>> Sal net by die huis gaan sekermaak (27 stiffies)
>> As jy dan in PTA is kan ons 'n plan maak

>> Krokkie





>> Frik wrote in message ...
>>> Weet iemand dalk waar kan ek 'n afskrif kry van lotus AmiPro ?
>>>
>>>


>
Re: AmiPro [boodskap #37703 is 'n antwoord op boodskap #37700] Di, 12 Desember 2000 11:22 Na vorige boodskap
Frik  is tans af-lyn  Frik
Boodskappe: 43
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dankie weereen, ek het wordpro
Krokkie skryf in boodskap news:3a35f7eb$0$235@helios.is.co.za...
> Ja jy kan in Wordpro dit oopmaak en dan as 'n wordpro dokument ssave
>
>
> Frik wrote in message ...
>> Dankie Krokkie,
>>
>> Se my is die AmiPro files aanpasbaar met WordPro?
>>
>> Frik
>> Krokkie wrote in message
news:3a35bf80$0$232@hades.is.co.za...
>>> Amipro is vervang deur Wordpro.
>>> Ek dink het nog 'n stell stiffies by die huis met 'n weergawe smatsuitye
>>> met amipro op.
>>> Sal net by die huis gaan sekermaak (27 stiffies)
>>> As jy dan in PTA is kan ons 'n plan maak
>
>>> Krokkie
>
>
>
>
>
>>> Frik wrote in message ...
>>>> Weet iemand dalk waar kan ek 'n afskrif kry van lotus AmiPro ?
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Vorige onderwerp: Telkom
Volgende onderwerp: vraag oor windows millenium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 14:05:38 MGT 2024