Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Telkom
Telkom [boodskap #37628] Do, 07 Desember 2000 04:13 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Maandag bel my man my van die werk af - baie ongelukkig. "Wat het jy met
die telefoon gedoen?" vra hy my. "Niks nie, hoekom?" vra ek ewe onskuldig.
"Nee" sê hy "die rekening is R3000" Ek dog ek kry oppie spot
hartverlamming. Gister kry hy 'n volledige staat met al die nommers wat
deur die maand gebel is. Op die 8ste November is daar amper 100 oproepe
gemaak na Nigerië, Switserland, Austria, (weetie wat dit in Afrikaans is
nie) Australia en VSA. Ons telefoon was af, so dood soos 'n mossie daai
dag.
Ons telefoon was ook die afgelope Sondag en weer gister net dood. Gister
het hy sommer net doodgegaan terwyl ons op die net was (ons werk deur 'n
netwerk) Vanoggend 4:00 was die telefoon weer reg. Die telefoon gaan elke
keer laatnag, so 22:00 tot 23:00 dood en kom eers die volgende oggend vroeg
sommer net so weer aan.
Nou wonder ek net of daar êrens 'n Telkom "tekkie" is wat op ons telefoon
rekening bel, en dan eenvoudig ons telefoon afsit, sodat ons niks agterkom
nie.
Telkom het 'n saak van bedrog oopgemaak en ons word nie aanspreeklik gehou
vir die rekening nie. Die eindelike bedrag was net so onder die R600.
Ek wonder net hoe gereeld gebeur dit, en kom ons dit eenvoudig nie agter
nie, want baie mense (soos my man) bel sommer net Telkom en kry die bedrag
wat ons moet betaal, betaal die rekening oor die internet en vergeet
daarvan.

Groete

Elaine
Re: Telkom [boodskap #37633 is 'n antwoord op boodskap #37628] Do, 07 Desember 2000 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DARKANGEL  is tans af-lyn  DARKANGEL
Boodskappe: 42
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Elaine" skryf in boodskap news:3a2f0e7c.0@news1.mweb.co.za...
> Maandag bel my man my van die werk af - baie ongelukkig. "Wat het jy met
> die telefoon gedoen?" vra hy my. "Niks nie, hoekom?" vra ek ewe onskuldig.
> "Nee" sê hy "die rekening is R3000" Ek dog ek kry oppie spot
> hartverlamming. Gister kry hy 'n volledige staat met al die nommers wat
> deur die maand gebel is. Op die 8ste November is daar amper 100 oproepe
> gemaak na Nigerië, Switserland, Austria, (weetie wat dit in Afrikaans is
> nie) Australia en VSA. Ons telefoon was af, so dood soos 'n mossie daai
> dag.
> Ons telefoon was ook die afgelope Sondag en weer gister net dood. Gister
> het hy sommer net doodgegaan terwyl ons op die net was (ons werk deur 'n
> netwerk) Vanoggend 4:00 was die telefoon weer reg. Die telefoon gaan elke
> keer laatnag, so 22:00 tot 23:00 dood en kom eers die volgende oggend vroeg
> sommer net so weer aan.
> Nou wonder ek net of daar êrens 'n Telkom "tekkie" is wat op ons telefoon
> rekening bel, en dan eenvoudig ons telefoon afsit, sodat ons niks agterkom
> nie.
> Telkom het 'n saak van bedrog oopgemaak en ons word nie aanspreeklik gehou
> vir die rekening nie. Die eindelike bedrag was net so onder die R600.
> Ek wonder net hoe gereeld gebeur dit, en kom ons dit eenvoudig nie agter
> nie, want baie mense (soos my man) bel sommer net Telkom en kry die bedrag
> wat ons moet betaal, betaal die rekening oor die internet en vergeet
> daarvan.
>
> Groete
>
> Elaine
>

Julle moet miskien uitvind waar die Telkom distrubution box vir julle buurt
is en dophou of daar nie dalk 'n sogenaamde "Phone Phreaker" sit nie as jy
meer wil weet oor phreaking tik dit net in enige soek masjien in en kyk wat
jy kry.

Dark@ngel
Re: Telkom [boodskap #37634 is 'n antwoord op boodskap #37628] Do, 07 Desember 2000 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Austria is Oostenryk. Hoop julle kom reg, in noodgevalle kan dit lastig wees
as jou telefoon af is.

Elaine schreef in berichtnieuws
3a2f0e7c.0@news1.mweb.co.za...
> Maandag bel my man my van die werk af - baie ongelukkig. "Wat het jy met
> die telefoon gedoen?" vra hy my. "Niks nie, hoekom?" vra ek ewe onskuldig.
> "Nee" sê hy "die rekening is R3000" Ek dog ek kry oppie spot
> hartverlamming. Gister kry hy 'n volledige staat met al die nommers wat
> deur die maand gebel is. Op die 8ste November is daar amper 100 oproepe
> gemaak na Nigerië, Switserland, Austria, (weetie wat dit in Afrikaans is
> nie) Australia en VSA. Ons telefoon was af, so dood soos 'n mossie daai
> dag.
> Ons telefoon was ook die afgelope Sondag en weer gister net dood. Gister
> het hy sommer net doodgegaan terwyl ons op die net was (ons werk deur 'n
> netwerk) Vanoggend 4:00 was die telefoon weer reg. Die telefoon gaan elke
> keer laatnag, so 22:00 tot 23:00 dood en kom eers die volgende oggend vroeg
> sommer net so weer aan.
> Nou wonder ek net of daar êrens 'n Telkom "tekkie" is wat op ons telefoon
> rekening bel, en dan eenvoudig ons telefoon afsit, sodat ons niks agterkom
> nie.
> Telkom het 'n saak van bedrog oopgemaak en ons word nie aanspreeklik gehou
> vir die rekening nie. Die eindelike bedrag was net so onder die R600.
> Ek wonder net hoe gereeld gebeur dit, en kom ons dit eenvoudig nie agter
> nie, want baie mense (soos my man) bel sommer net Telkom en kry die bedrag
> wat ons moet betaal, betaal die rekening oor die internet en vergeet
> daarvan.
>
> Groete
>
> Elaine
>
Re: Telkom [boodskap #37636 is 'n antwoord op boodskap #37633] Do, 07 Desember 2000 07:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons het daaraan gedink, maar kon tot dusver nog nie iemand vang nie.
Ons weet ook presies waar ons distribution box sit, so dis ook glad nie 'n
probleem nie. Telkom meen dis iemand binne die organisasie. Maar dan weet
ons ook almal hoe "wakker" Telkom is.

Elaine

DARKANGEL

> Julle moet miskien uitvind waar die Telkom distrubution box vir julle buurt
> is en dophou of daar nie dalk 'n sogenaamde "Phone Phreaker" sit nie as jy
> meer wil weet oor phreaking tik dit net in enige soek masjien in en kyk wat
> jy kry.
>
> Dark@ngel
>
Re: Telkom [boodskap #37637 is 'n antwoord op boodskap #37634] Do, 07 Desember 2000 07:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag ja natuurlik - Oostenryk, dankie...moet my maar vergewe ek het meer as 36
uur laas slaap in gehad, my kop staan stil. Ons het ons deel betaal, soos
ek gesê het ons word nie verantwoordelik gehou vir die ander R2400 nie.
Maar dan aan die anderkant weet 'n mens ook nooit, daar's altyd 'n probleem
met Telkom se sisteme.

Elaine

Skunk skryf in boodskap news:90nep6$83e$1@azure.nl.gxn.net...
> Austria is Oostenryk. Hoop julle kom reg, in noodgevalle kan dit lastig wees
> as jou telefoon af is.
Re: Telkom [boodskap #37664 is 'n antwoord op boodskap #37637] So, 10 Desember 2000 10:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rocco Van Tonder  is tans af-lyn  Rocco Van Tonder
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dit gebeur wel dat werks van Telkom betaal word om lynne deur te werk na n
sekers punt toe, na iemand wat n plek het en almal wat vriende het in daai
lande kom bel daar, en hulle betaal daai persoon n vraksie wat Telkom vra
vir hulle dienste. So... dit is n probleem binne Telkom self en hulle werk
daar in om die probleem om te los.

Maar as daar iets ander is laat weet en dan sal ek kyk of ons nie iets kan
doen nie.

_________________________________

Rocco Van Tonder (Q.Be)
Confidential Investigations & Support
Technical Support to the P.I.
_________________________________

Johannesburg - Cape Town - South Africa
Tel/Fax: +2711 726 4657 (JHB) +2721 853 0507 (CT) Mobile: +2782 554
3128
E-Mail: roc...@mweb.co.za
_________________________________

"Who said KNOWLEDGE is POWER?"

"Elaine" skryf in boodskap news:3a2f4117.0@news1.mweb.co.za...
> Ag ja natuurlik - Oostenryk, dankie...moet my maar vergewe ek het meer as 36
> uur laas slaap in gehad, my kop staan stil. Ons het ons deel betaal, soos
> ek gesê het ons word nie verantwoordelik gehou vir die ander R2400 nie.
> Maar dan aan die anderkant weet 'n mens ook nooit, daar's altyd 'n probleem
> met Telkom se sisteme.
>
> Elaine
>
> Skunk wrote in message news:90nep6$83e$1@azure.nl.gxn.net...
>> Austria is Oostenryk. Hoop julle kom reg, in noodgevalle kan dit lastig wees
>> as jou telefoon af is.
>
Re: Telkom [boodskap #37679 is 'n antwoord op boodskap #37664] Ma, 11 Desember 2000 12:45 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons telefoon was weer hierdie naweek sowaar 4 keer af, en die telkom boks
(relay punt) het oopgestaan. Ons het saam met die sekuriteitswag rondgeloop
opsoek na 'n "freaker" maar kon niemand verdag sien nie. Volgens die
sekuriteitswag het Telkom die middag aan die lyne kom werk. Ons het 'n saak
oopgemaak by Telkom, en hulle het ons Vrydag gebel om ons te laat weet dat
hulle aan die saak werk. So hulle probeer darem.

Elaine

Rocco Van Tonder & Associates skryf in boodskap news:3a335dca.0@news1.mweb.co.za...
> Dit gebeur wel dat werks van Telkom betaal word om lynne deur te werk na n
> sekers punt toe, na iemand wat n plek het en almal wat vriende het in daai
> lande kom bel daar, en hulle betaal daai persoon n vraksie wat Telkom vra
> vir hulle dienste. So... dit is n probleem binne Telkom self en hulle werk
> daar in om die probleem om te los.
>
> Maar as daar iets ander is laat weet en dan sal ek kyk of ons nie iets kan
> doen nie.
Vorige onderwerp: Re: boot cd
Volgende onderwerp: AmiPro
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 13:03:52 MGT 2024