Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Ken iemand vir Cindy?
Re: Ken iemand vir Cindy? [boodskap #37620] Do, 07 Desember 2000 00:00
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wie was die kunstenaar? (Dankie vir jou vinnige antwoord!!!

Krokkie schreef in berichtnieuws
3a2f7af3$0$228@helios.is.co.za...
> Dit was op POP SHOP 5. Ongelukkig het ek dit net op Tape.
>
> Krokkie
>
> Skunk wrote in message ...
>> Ek's op soek na 'n liedjie oor Cindy. Dit het omtrent twintig jaar gelede
>> uitgekom. Ek kan nie eers 'n sinnetjie uit die liedjie onthou nie. Ek het
>> Napster deurgesoek maar kan hom nie kry nie. As iemand dalk weet, sê my
> asb.
>>
>> 'n Dankbare
>> Skunk
>>
>
Re: Ken iemand vir Cindy? [boodskap #37621 is 'n antwoord op boodskap #37620] Do, 07 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dit was op POP SHOP 5. Ongelukkig het ek dit net op Tape.

Krokkie

Skunk wrote in message ...
> Ek's op soek na 'n liedjie oor Cindy. Dit het omtrent twintig jaar gelede
> uitgekom. Ek kan nie eers 'n sinnetjie uit die liedjie onthou nie. Ek het
> Napster deurgesoek maar kan hom nie kry nie. As iemand dalk weet, sê my asb.
>
> 'n Dankbare
> Skunk
>
Vorige onderwerp: Re: Little chrome steel scooters...
Volgende onderwerp: Nuwe aangesig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 08:15:43 MGT 2024