Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geseënde Kersfees
Geseënde Kersfees [boodskap #37594] Wo, 06 Desember 2000 00:00
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Oor enkele ure ry ek kus toe. Julle gaan vir ten minste twee weke nie
van my hoor nie en indien ek oor twee weke van nou af besluit om dit
'n maan te maak, hoor julle eers volgende jaar weer my stem.

Baie Geseënde Kersfees aan julle almal. Aan my vriende op dié
nuusgroep en aan elke mede geselser hier, mag julle die wind van agter
hê. Mag God se rykste seën deel van julle lewens wees.

Tot Later

Davie Davis
Vorige onderwerp: Staproetes van Suid-Afrika
Volgende onderwerp: Re: Nuwe aangesig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 07:23:04 MGT 2024