Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie is 'n Afrikaaner?
Wie is 'n Afrikaaner? [boodskap #37217] Ma, 27 November 2000 00:00 na volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Nou, die vraag het ek baie keer gehoor vra. Maar, wat is die antwoord?

Afrikaaner families is:

1) Die families in SA wat hulle voorgeslagte kan navors en, gevestig is
voor die 1700 of, miskien voor 1820 (voor die Britse settelaars).

2) Dit is alle families wat in SA woonagtig is wat Afrikaans sprekend is

3) Dit is families wat volgens die Apartheid era gklasifisieer as blank
en Afrikaans sprekend was

4) Dit is families wat voorvaders het wat in die Groot Trek deelgeneem
het

5) Dit is geen van die bogenoem gevalle nie

6) Dit is al die bogenoemde gevalle

Wat dan is 'n Boer?

1) Dit is 'n persoon wat 'n plaas besit

2) Dit is 'n persoon wat land en akkerbou beoefen

3) Dit is 'n subgroep Afrikaaners (selektief gekies)

4) Dit is 'n groep wat 'n familid het wat in die 32ste batallion (baie
soos die Selloos (sp)  Scouts) geveg het.

6) Dit is almal wat wraaksigtig rassisties is teenoor almal wat nie van
dieselfde ras as hulle is nie (wat ookal die ras mag beteken)

6) Dit is geen van die bogenoem gevalle nie

7) ) Dit is al die bogenoemde gevalle

So, wat betek hierdie terme dan?
Re: Wie is 'n Afrikaaner? [boodskap #37282 is 'n antwoord op boodskap #37217] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompie  is tans af-lyn  Piet Pompie
Boodskappe: 13
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
My voorstel: As jy bo die ouderdom van 18 jaar is moet jy "Afrikaner" kan
spel. Hehehe...

NS: Ek het 'n uitstekende speltoetser gekry. (Sien http://www.pharos.co.za)
Dit werk selfs op Microsoft Office 2000!
Re: Wie is 'n Afrikaaner? [boodskap #37569 is 'n antwoord op boodskap #37217] Di, 05 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pete[1]  is tans af-lyn  pete[1]
Boodskappe: 11
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
'n Afrikaner is iemand wat sy eie mense in die gat sal byt, rugsteker van
formaat, dom-astrant hardegat en dan die vermeteldheid het om op 'n kerkraad
te dien. Verder sal hy/ sy nie skroom om geweldige bedrae geld te steel
sodra hy/ sy 'n relevante politieke posisie bereik. 'n Uiters-bedrewe
persoon wat weet hoe om die toekoms vir die nageslag op te %^$.

Noem my eerder 'n Afrikaanssprekende Suid-Afrikaner.
Re: Wie is 'n Afrikaaner? [boodskap #37570 is 'n antwoord op boodskap #37217] Di, 05 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Groot woorde vir 'n klein mannetjie soos jy!!! Jy speel met die leeu se
bal!!!

Skunk

pete:
> 'n Afrikaner is iemand wat sy eie mense in die gat sal byt, rugsteker van
> formaat, dom-astrant hardegat en dan die vermeteldheid het om op 'n kerkraad
> te dien. Verder sal hy/ sy nie skroom om geweldige bedrae geld te steel
> sodra hy/ sy 'n relevante politieke posisie bereik. 'n Uiters-bedrewe
> persoon wat weet hoe om die toekoms vir die nageslag op te %^$.
>
> Noem my eerder 'n Afrikaanssprekende Suid-Afrikaner.
>
Re: Wie is 'n Afrikaaner? [boodskap #37571 is 'n antwoord op boodskap #37217] Di, 05 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Graaff  is tans af-lyn  Graaff
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ware woorde van Pete!
Vir hoeveel jaar het die Afrikaner in werklikiheid die mooiste land in die
wereld verwoes.
Skunk wrote in message ...
> Groot woorde vir 'n klein mannetjie soos jy!!! Jy speel met die leeu se
> bal!!!
>
> Skunk
>
> pete:
>> 'n Afrikaner is iemand wat sy eie mense in die gat sal byt, rugsteker van
>> formaat, dom-astrant hardegat en dan die vermeteldheid het om op 'n
> kerkraad
>> te dien. Verder sal hy/ sy nie skroom om geweldige bedrae geld te steel
>> sodra hy/ sy 'n relevante politieke posisie bereik. 'n Uiters-bedrewe
>> persoon wat weet hoe om die toekoms vir die nageslag op te %^$.

>> Noem my eerder 'n Afrikaanssprekende Suid-Afrikaner.


>
Re: Wie is 'n Afrikaaner? [boodskap #37581 is 'n antwoord op boodskap #37217] Di, 05 Desember 2000 05:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jgdebeer  is tans af-lyn  jgdebeer
Boodskappe: 37
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Volle Lid
Wat van iemand wat Geloftedag (16Desember) gedenk.

"E Bessinger"  skryf in boodskap news:3a21e8d1.0@news1.mweb.co.za...
>  Nou, die vraag het ek baie keer gehoor vra. Maar, wat is die antwoord?
>
>  Afrikaaner families is:
>
>  1) Die families in SA wat hulle voorgeslagte kan navors en, gevestig is
>  voor die 1700 of, miskien voor 1820 (voor die Britse settelaars).
>
>  2) Dit is alle families wat in SA woonagtig is wat Afrikaans sprekend is
>
>  3) Dit is families wat volgens die Apartheid era gklasifisieer as blank
>  en Afrikaans sprekend was
>
>  4) Dit is families wat voorvaders het wat in die Groot Trek deelgeneem
>  het
>
>  5) Dit is geen van die bogenoem gevalle nie
>
>  6) Dit is al die bogenoemde gevalle
>
>  Wat dan is 'n Boer?
>
>  1) Dit is 'n persoon wat 'n plaas besit
>
>  2) Dit is 'n persoon wat land en akkerbou beoefen
>
>  3) Dit is 'n subgroep Afrikaaners (selektief gekies)
>
>  4) Dit is 'n groep wat 'n familid het wat in die 32ste batallion (baie
>  soos die Selloos (sp)  Scouts) geveg het.
>
>  6) Dit is almal wat wraaksigtig rassisties is teenoor almal wat nie van
>  dieselfde ras as hulle is nie (wat ookal die ras mag beteken)
>
>  6) Dit is geen van die bogenoem gevalle nie
>
>  7) ) Dit is al die bogenoemde gevalle
>
>  So, wat betek hierdie terme dan?
>
Re: Wie is 'n Afrikaaner? [boodskap #37583 is 'n antwoord op boodskap #37217] Di, 05 Desember 2000 22:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pete[1]  is tans af-lyn  pete[1]
Boodskappe: 11
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Met watter leeu? Nie die leeu van Wes-Transvaal nie want sy eie mense het
hom by 'n padblokkade doodgeskiet as ek reg onthou. Is jy nou Verwoerd? Kyk
net waar het hierdie befaamde genie ons vandag gebring. Danksy sy
kortsigtigheid is "apartheid" 'n globale woord. Ons ouers (en party van ons
ook!) is aan die neus rondgelei - wie onthou nog vir Eschel Roodie (EVKOM -
Ek Vat Kontant Oorsee Meneer)? Onlangs - sal ek Wouter Basson se sondes
opnoem? Hy het sy huis so opgetof met my belastinggeld dat dit nou een of
ander ambassade is. Dan praat ons nie eers van beide die Eugenes nie. Altwee
in die tronk. Maar o wee, waar is die verdomde Broederbond en Ossewa
Brandwag? Praat van nepotisme - en dan kyk die menere nogal hooghartig af op
die Vrymesselaars! Top secret - so diep ondergronds dat hulle kos gepos moet
word. Die enigste verskil tussen hulle en die ANC is dat die ANC te onnosel
is om korrupsie en diefstal te verduister.

Liewers 'n lewendige hond as 'n dooie leeu wat nie eers sy eie bal kan lek
nie. "I rest my case."
Re: Wie is 'n Afrikaaner? [boodskap #37603 is 'n antwoord op boodskap #37581] Wo, 06 Desember 2000 03:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Nee, ek weet nie. Dink jy dit is 'n Afrikaner? Ek probeer nog steeds die
vastkry aan die woorde 'Afrikaner' en 'Boer'.

"Julian de Beer"  skryf in boodskap news:3a2c7f49@clear.net.nz...
>  Wat van iemand wat Geloftedag (16Desember) gedenk.
>
>  "E Bessinger"  wrote in message
>  news:3a21e8d1.0@news1.mweb.co.za...
>>  Nou, die vraag het ek baie keer gehoor vra. Maar, wat is die antwoord?
>>
>>  Afrikaaner families is:
>>
>>  1) Die families in SA wat hulle voorgeslagte kan navors en, gevestig is
>>  voor die 1700 of, miskien voor 1820 (voor die Britse settelaars).
>>
>>  2) Dit is alle families wat in SA woonagtig is wat Afrikaans sprekend is
>>
>>  3) Dit is families wat volgens die Apartheid era gklasifisieer as blank
>>  en Afrikaans sprekend was
>>
>>  4) Dit is families wat voorvaders het wat in die Groot Trek deelgeneem
>>  het
>>
>>  5) Dit is geen van die bogenoem gevalle nie
>>
>>  6) Dit is al die bogenoemde gevalle
>>
>>  Wat dan is 'n Boer?
>>
>>  1) Dit is 'n persoon wat 'n plaas besit
>>
>>  2) Dit is 'n persoon wat land en akkerbou beoefen
>>
>>  3) Dit is 'n subgroep Afrikaaners (selektief gekies)
>>
>>  4) Dit is 'n groep wat 'n familid het wat in die 32ste batallion (baie
>>  soos die Selloos (sp)  Scouts) geveg het.
>>
>>  6) Dit is almal wat wraaksigtig rassisties is teenoor almal wat nie van
>>  dieselfde ras as hulle is nie (wat ookal die ras mag beteken)
>>
>>  6) Dit is geen van die bogenoem gevalle nie
>>
>>  7) ) Dit is al die bogenoemde gevalle
>>
>>  So, wat betek hierdie terme dan?
>>
>
Re: Wie is 'n Afrikaaner? [boodskap #37631 is 'n antwoord op boodskap #37603] Do, 07 Desember 2000 05:51 Na vorige boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
EB miskien moet jy net eers jou boodskap deur lees voor jy die send knoppie
druk.  Ek het al 'n paar keer jou boodskappe verkeerd verstaan agv die spel
en taal foute.

Ek

"E Bessinger"  skryf in boodskap news:3a2dc29c.0@news1.mweb.co.za...
>  Nee, ek weet nie. Dink jy dit is 'n Afrikaner? Ek probeer nog steeds die
>  vastkry aan die woorde 'Afrikaner' en 'Boer'.
>
>  "Julian de Beer"  wrote in message
>  news:3a2c7f49@clear.net.nz...
>>  Wat van iemand wat Geloftedag (16Desember) gedenk.
>>
>>  "E Bessinger"  wrote in message
>>  news:3a21e8d1.0@news1.mweb.co.za...
>>>  Nou, die vraag het ek baie keer gehoor vra. Maar, wat is die antwoord?
>>>
>>>  Afrikaaner families is:
>>>
>>>  1) Die families in SA wat hulle voorgeslagte kan navors en, gevestig is
>>>  voor die 1700 of, miskien voor 1820 (voor die Britse settelaars).
>>>
>>>  2) Dit is alle families wat in SA woonagtig is wat Afrikaans sprekend is
>>>
>>>  3) Dit is families wat volgens die Apartheid era gklasifisieer as blank
>>>  en Afrikaans sprekend was
>>>
>>>  4) Dit is families wat voorvaders het wat in die Groot Trek deelgeneem
>>>  het
>>>
>>>  5) Dit is geen van die bogenoem gevalle nie
>>>
>>>  6) Dit is al die bogenoemde gevalle
>>>
>>>  Wat dan is 'n Boer?
>>>
>>>  1) Dit is 'n persoon wat 'n plaas besit
>>>
>>>  2) Dit is 'n persoon wat land en akkerbou beoefen
>>>
>>>  3) Dit is 'n subgroep Afrikaaners (selektief gekies)
>>>
>>>  4) Dit is 'n groep wat 'n familid het wat in die 32ste batallion (baie
>>>  soos die Selloos (sp)  Scouts) geveg het.
>>>
>>>  6) Dit is almal wat wraaksigtig rassisties is teenoor almal wat nie van
>>>  dieselfde ras as hulle is nie (wat ookal die ras mag beteken)
>>>
>>>  6) Dit is geen van die bogenoem gevalle nie
>>>
>>>  7) ) Dit is al die bogenoemde gevalle
>>>
>>>  So, wat betek hierdie terme dan?
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Nuwe aangesig
Volgende onderwerp: Re: Geseënde Krsfees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 09:16:01 MGT 2024