Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » soek raad
soek raad [boodskap #37527] So, 03 Desember 2000 00:00 na volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder of iemand my kan help met die volgende probleem.

As ek n prent wil oop maak op die internet kry ek die volgende boodskap:

The MSVCIRT>DLL file is linked to missing export MSVCRT>DELL??-U@YAPAXI@Z en
a divice attached to the system is not functioning

Wat is n DO991E80.htq file en wat is sy doel. Die file was onder
C:\windows\sys
Dit het gewys dat die file n virus in gehad het en na ek dit herstel het het
ek probleme met my rekenaar

Sal dit wardeer

Reenen van Nielkerk
Re: soek raad [boodskap #37549 is 'n antwoord op boodskap #37527] Ma, 04 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:3a2a016d.0@news1.mweb.co.za...
> Ek wonder of iemand my kan help met die volgende probleem.
>
> As ek n prent wil oop maak op die internet kry ek die volgende boodskap:
>
> The MSVCIRT>DLL file is linked to missing export MSVCRT>DELL??-U@YAPAXI@Z en
> a divice attached to the system is not functioning
>
>
> Wat is n DO991E80.htq file en wat is sy doel. Die file was onder
> C:\windows\sys
> Dit het gewys dat die file n virus in gehad het en na ek dit herstel het het
> ek probleme met my rekenaar
>
> Sal dit wardeer
>
> Reenen van Nielkerk
>

"Het ek probleme met my rekenaar" Tja, ons het almal probleme met ons
rekenaars, maar as jy nie sê wat nie kan ons nie help nie. Kry jy die
boodskap ná die virus, of kom die virus ná die boodskap? Die boodskap
het ek nog nooit gesien nie... As ek aan my system files peuter en iets
werk nie meer nie, installeer ek baie vinnig weer Windows...

Hoop iemand anders kom met beter raad.

Skunk
Re: soek raad [boodskap #37572 is 'n antwoord op boodskap #37527] Di, 05 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pete[1]  is tans af-lyn  pete[1]
Boodskappe: 11
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Les 1: maak altyd back-ups van jou files wat jy gemaak het (bv. jou cv)
Les 2: hou altyd sagteware van jou applications (apps). As die winkel jou
preloaded software voorsien dring daarop aan om die CDs ook te kry.
Les 3: Kry 'n goeie anti-virus en HOU DIT OP DATUM.
Les 4: in 'n geval soos die genoemde geval repartition jou harddisk, format
die ding en laai dan al die sagteware van voor af.

Hierdie lesse het ek met bitterheid geleer. Hoop ander kan dit gebruik.
Re: soek raad [boodskap #37582 is 'n antwoord op boodskap #37527] Di, 05 Desember 2000 07:14 Na vorige boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek het n anti virus program gebruik wat die virus verwyder het en daarna het
die probleme begin op my internet.

Ek kan nie prente oopmaak of aflaai nie . As ek iets wil download gooi hy my
n bladsy uit met snaakse tekens met die volgende boodskap "THIS PROGRAM
CANNOT RUN IN DOS MODE"

Wat ek van rekenaars weet het ek my maar self geleer maar die probleem kon
ek nog nie oplos nie

Ek het weer Windows gelaai maar dit bly dieselfde

Ek hoop dit help

Reenen van Niekerk

Skunk skryf in boodskap news:90giq2$rda$3@azure.nl.gxn.net...
> "Reenen van Niekerk" wrote in message
> news:3a2a016d.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek wonder of iemand my kan help met die volgende probleem.
>>
>> As ek n prent wil oop maak op die internet kry ek die volgende
> boodskap:
>>
>> The MSVCIRT>DLL file is linked to missing export
> MSVCRT>DELL??-U@YAPAXI@Z en
>> a divice attached to the system is not functioning
>>
>>
>> Wat is n DO991E80.htq file en wat is sy doel. Die file was onder
>> C:\windows\sys
>> Dit het gewys dat die file n virus in gehad het en na ek dit herstel
> het het
>> ek probleme met my rekenaar
>>
>> Sal dit wardeer
>>
>> Reenen van Nielkerk
>>
>
> "Het ek probleme met my rekenaar" Tja, ons het almal probleme met ons
> rekenaars, maar as jy nie sê wat nie kan ons nie help nie. Kry jy die
> boodskap ná die virus, of kom die virus ná die boodskap? Die boodskap
> het ek nog nooit gesien nie... As ek aan my system files peuter en iets
> werk nie meer nie, installeer ek baie vinnig weer Windows...
>
> Hoop iemand anders kom met beter raad.
>
> Skunk
>
Vorige onderwerp: Einde van die jaar
Volgende onderwerp: Staproetes van Suid-Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 13:04:26 MGT 2024