Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Suidelike Afrika Ru Olie Verskaffings Inisiatief
Toekoms Advies vir: Suidelike Afrika Ru Olie Verskaffings Inisiatief [boodskap #37523] So, 03 Desember 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die imuun stelsel,
aangaande 'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog.
Verskaffing van miv+/vigs medisyne. Onderhandelinge afgehandel en/of
onderweg, vir 'n meer aantreklike ru olie prys. Insluitend die menige
bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En
om die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons
Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie
meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Ru Olie en Internasionale firmas verantwoordelik vir die
bemarking en verspreiding van ru olie, Brandstof Verskaffers in ons
Paradys, en elders op die Planeet, asook OPEL lidlande, Midde Oosterse
Ru Olie Verskaffers, asook Soekor en Sasol, en ondersteunende
Organisasies, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook
vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en
vasberadenheid. Super effektiewe bemarking, verspreiding en verskaffing
van Ru Olie aan al die Lande op die Planeet. Aanhoudende verskaffing
van Ru Olie, petroleum produkte en brandstof om die ekonomie van Lande
op die Planeet te verhoog. Insluitend die menige bydraes wat gelewer
word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van
ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte
te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet.
En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Wil graag voorstel om ontmoetings te verhoog in die Parlement van ons
Paradys, asook met Regerings van Namibie, Angola, Botswana, Zimbabwe en
Mosambiek. Asook met bewegings en/of organisasies wat na verhoogde
erkenning van mense regte strewe, indien enige, in bg. lande, bv.
Unita. Om suksesvolle ekonomiese inisiatiewe in die streek te verhoog.
Veral om vergunning, asook die verkryging van permitte te verhoog,
asook die gee van die groen lig vir die verhoogde opsporing en
produksie van ru olie by voorgestelde liggings en/of elders in die
streek.

Onderhandelinge kan ook verhoog word met die Regerings van Namibie
asook Mosambiek. Om die ruilhandel van ru olie te verhoog met
ondersteuning en/of beskermings dienste verskaf deur ons Paradys aan
bg. lande, in die verlede, hede en/of toekoms. Om die regverdigheid van
ru olie verskaf en/of verhandel deur dienste gelewer deur ons Paradys.
Ten voordeel van alle betrokke partye.

Opsporing van ru olie kan daarna verhoog word in Namibie - noord en/of
noord-wes vanaf Tsumeb. Die boor vir ru olie, asook die lê van
ondergrondse pyplyne kan ook verhoog word, deur Botswana na
raffinaderye in ons Paradys. Om die beskerming van die natuur, asook
goedkoper vervoer koste te verhoog. Veral, om die aanhoudende vervoer
van ru olie na ons Paradys te verhoog, soos nodig.

Opsporing van ru olie kan ook verhoog word in Mosambiek - verwag langs
die kus van Beira. Min of meer dieselfde breedte graad waar olie in
Namibie opgespoor word. Die boor vir ru olie, asook die lê van
ondergrondse pyplyne kan ook verhoog word deur Zimbabwe na raffinaderye
in ons Paradys. Om die beskerming van die natuur, asook goedkoper
vervoer koste te verhoog. Veral, om die aanhoudende vervoer van ru olie
na ons Paradys te verhoog, soos nodig.

Berging van ru olie kan ook verhoog word in ons Paradys, indien
enigsinds nodig. Om die aanhoudende verskaffing van ru olie aan
raffinaderye in ons Paradys te verhoog, indien enigsinds moontlik. Ten
bate van alle betrokke partye.

Die betaling van fondse kan ook verhoog word aan bg. Regerings.
Afhangende van die uitkomste van onderhandelinge. Om ekonomiese
inisiatiewe in bg. lande te verhoog. Veral om die pad netwerk, asook
elektrifikasie van alle woongebiede te verhoog. Die verskaffing van
vars water, asook sout na vars water omskakelings projekte kan ook
verhoog word, veral in Namibie. Om werks geleendhede, asook die vrede
en voorspoed van alle betrokke partye te verhoog. Ten bate van alle
betrokke partye.

Raffinaderye kan ook verhoog word by olie bore, en/of langs die roete
wat deur pyplyne gevolg word. Om werks geleendhede te verhoog.
Afhangend van menslike hulpbronne en materiaal beskikbaar. Om die
produksie van ru olie verwante produkte te verhoog, soos nodig.

Beramings kan ook verhoog word aangaande die volume van ru olie
beskikbaar by bg. liggings. Om aangewend te word om toekomstige invoer
benodighede van ru olie te verhoog, vanaf bestaande ru olie
verskaffers, aan ons Paradys. Die volg van die pad van gesamentlike
ondersteuning ten bate van alle partye kan ook verhoog word. Om die
verskaffing van ru olie teen billike pryse aan ons Paradys te verhoog.
Soos alreeds aangevra deur 'n vorige bydrae, soos nodig.

Bestudeer verbruikers benodighede in die streek, asook elders op die
Planeet. Om plaaslike en uitvoer mark potensiaal en benodigdhede vas te
stel. Daarna om inisiatiewe baseer op benodighede te verhoog. Ten bate
van alle betrokke partye.

Suksesse bereik kan ook deur die Media aan die Persone van ons Paradys,
en elders op die Planeet, verhooog word. Om suksesse bereik in ons
Paradys te verhoog.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n Ekonomiese bloei
tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die verband deur
die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Goedkoop verskaffing en vervoer van ru olie aan ons Paradys en die
streek kan asemrowend verhoog word.
Uitvoer van petroleum produkte na Renaissances elders op die Planeet
kan asemrowend verhoog word.
Profyte van olie raffinaderye en ondersteunende industriee kan
asemrowend verhoog word.
Die aanwending van fondse vir opliggings projekte in die streek kan
asemrowend verhoog word.
Meer aantreklike brandstof pryse in ons Paradys kan asemrowend verhoog
word.
Beskerming van die natuur deur die gebruik van ondergrondse pyplyne kan
asemrowend verhoog word.
Ekonomiese inisiatiewe kan asemrowend verhoog word.
Handels verhoudinge in die streek kan asemrowend verhoog word.

Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
vir die reisiger [boodskap #37539 is 'n antwoord op boodskap #37523] Ma, 04 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
junie 2000 is virby my vriend - hersien jou teks asseblief - of vernuw
jou teks intergraal. U bootskappe is baie interesant, hul verlies
egter gloowaardigheid indien dit oor en oor die selfde teks is.
En dan neem die lesers deser NG U nie serieus nie.
Die geposte aanbeveling pos ek per fax na my vriende in Nederland
en trug na Suid Afika en Zim.
Groete,

Patrick

> Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
> President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
> kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
Re: vir die reisiger [boodskap #37540 is 'n antwoord op boodskap #37539] Ma, 04 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskap
Dark Angel  is tans af-lyn  Dark Angel
Boodskappe: 21
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
"P&L" skryf in boodskap news:ant041145b49M3Mb@camerama.demon.nl...
>
> junie 2000 is virby my vriend - hersien jou teks asseblief - of vernuw
> jou teks intergraal. U bootskappe is baie interesant, hul verlies
> egter gloowaardigheid indien dit oor en oor die selfde teks is.
> En dan neem die lesers deser NG U nie serieus nie.
> Die geposte aanbeveling pos ek per fax na my vriende in Nederland
> en trug na Suid Afika en Zim.
> Groete,
>
> Patrick
>
>> Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
>> President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
>> kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.

Ja 'n Kwantum sprong vorentoe en en sommer terselferdertyd 3 agter toe.

DA
Vorige onderwerp: Suidwesters
Volgende onderwerp: Re: "Outspan" deur JOHAN MYBURG
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 14:02:03 MGT 2024