Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kritiek gevra, asb... (Veral vir DD)
Kritiek gevra, asb... (Veral vir DD) [boodskap #37461] Vr, 01 Desember 2000 00:00 na volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Davie, ek het 'n site gemaak waarna jy kan gaan kyk. Ook lekker eenvoudig,
soos ek daarvan hou.

Graag nooi ek julle uit om bietjie kritiek te lewer. Ek het die site nog nie
met Netscape bekyk nie, miskien lyk hy walglik!!!

Spelfoute het ek nie gecheck nie, (Nederlanders, help!!!)

O ja, julle wil seker die URL hê!
http://home.planet.nl/~matth056/Topshape.htm

De groente!
Skunk
Re: Kritiek gevra, asb... (Veral vir DD) [boodskap #37462 is 'n antwoord op boodskap #37461] Vr, 01 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Skunk" schreef...
> Davie, ek het 'n site gemaak waarna jy kan gaan kyk. Ook lekker eenvoudig,
> soos ek daarvan hou.
>
> Graag nooi ek julle uit om bietjie kritiek te lewer. Ek het die site nog nie
> met Netscape bekyk nie, miskien lyk hy walglik!!!
>
> Spelfoute het ek nie gecheck nie, (Nederlanders, help!!!)
>
> O ja, julle wil seker die URL hê!
> http://home.planet.nl/~matth056/Topshape.htm
>
> De groente!
> Skunk

Hoi Skunk, duidelijke site. Het klinkt als een leuk bedrijf, jammer dat
jullie zo ver weg zitten.

Jullie gebruiken wel veel techneutentaal. Nou ben ik er ook één dus begrijp
ik het wel. Toch zijn er woorden waar ik persoonlijk moeite mee heb (net
iets te popie): drive, satifactie, commitment, skills, ..... gelukkig
spreken jullie elders over middelen, waar mindere geesten "resources" zouden
hebben geschreven :) Maar trek het je niet aan, ik heb nu eenmaal iets
tegen het gebruik van Engelse termen, daar waar je met een klein beetje
nadenken ook hele mooie Nederlandse termen kunt vinden. Het is niet knap om
zomaar Engelse woorden over te nemen, het is veel knapper om dat te
vermijden, maar jammer genoeg ziet bijna niemand dat tegenwoordig meer in.

Nou, je vroeg om commentaar, ook op spelfouten, dus kun je dat krijgen. Ik
hoop dat je het me niet kwalijk neemt. Ik heb de hele site gelezen en echt
veel heb ik niet kunnen vinden ... Doe met mijn opmerkingen wat je wilt.

Groeten,
Arthur

Op de "home" pagina heb ik geen spelfouten gezien, maar de allerlaatste zin
loopt niet. Waarschijnlijk een kwestie van de komma vervangen door het
woordtje "en"...

Bij de "organisatie" pagina hoort een komma tussen "aandeelhouders" en
"kortom". Success moet succes zijn.

Op de pagina "sales" is de laatste zin van de eerste alinea een tante Betje.
Maak er "... en kunnen wij een toegevoegde waarde ..." van.

"Daarnaast is de Zuid Afrikaanse cultuur die zij met zich meebrengen van
toegevoegde waarde op onze totale bedrijfscultuur en maakt Topshape
Technology uniek". Volgens mij is het "van toegevoegde waarde voor" of "een
toegevoegde waarde op". Daarnaast is ook deze zin een tante Betje: maak er
"en maakt zij Topshape Technology uniek" van.

"Zo zijn er diverse mogelijkheden voor bedrijven -en instellingen bepaalde
kennis te verkrijgen". Voeg "om" toe; "om bepaalde kennis te verkrijgen".

Op de "competence" pagina: 1e alinea. ".. centraal staan, en waar er veel
aandacht ...". Ik zou ervan maken ".. centraal staan en waar veel aandacht
..". "Priveleven" moet "privéleven" zijn.
Re: Kritiek gevra, asb... (Veral vir DD) [boodskap #37463 is 'n antwoord op boodskap #37461] Vr, 01 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
agt en 'n half uur later: Nie ál die tyd op jou site nie Skunk, let
wel... al het ek byna soveel ure nodig om die Nederlands aan my self
te vertaal!

Skunk, ek het so 'n idee dat jy nie kritiek soek nie maar dat jy
'breg'! Want dit is wat ek sou gedoen het met so site. Ek sou gespog
het.

Jou site ís 'n spogstuk. Arthur is die taalkenner op dié gebied so
maak gebruik van sy kritiek maar verder het ek slegs komplimente vir
dit.

Voorspoed

DD

On Fri, 1 Dec 2000 11:12:16 +0100, "Skunk" wrote:

> Davie, ek het 'n site gemaak waarna jy kan gaan kyk. Ook lekker eenvoudig,
> soos ek daarvan hou.
>
> Graag nooi ek julle uit om bietjie kritiek te lewer. Ek het die site nog nie
> met Netscape bekyk nie, miskien lyk hy walglik!!!
>
> Spelfoute het ek nie gecheck nie, (Nederlanders, help!!!)
>
> O ja, julle wil seker die URL hê!
> http://home.planet.nl/~matth056/Topshape.htm
>
> De groente!
> Skunk
>
Re: Kritiek gevra, asb... (Veral vir DD) [boodskap #37464 is 'n antwoord op boodskap #37461] Vr, 01 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Skunk, ek het net die eerste blad oopgemaak en die indrukke is GOED.
Veral omdat dit baie vinnig laai. En dit is 'n mooi blad.

Die meisies gaan vir 'n ontbyt. En ek moet eers die klerke sien voor
hulle vir ete gaan. Praat nou nou met jou.

DD

On Fri, 1 Dec 2000 11:12:16 +0100, "Skunk" wrote:

> Davie, ek het 'n site gemaak waarna jy kan gaan kyk. Ook lekker eenvoudig,
> soos ek daarvan hou.
>
> Graag nooi ek julle uit om bietjie kritiek te lewer. Ek het die site nog nie
> met Netscape bekyk nie, miskien lyk hy walglik!!!
>
> Spelfoute het ek nie gecheck nie, (Nederlanders, help!!!)
>
> O ja, julle wil seker die URL hê!
> http://home.planet.nl/~matth056/Topshape.htm
>
> De groente!
> Skunk
>
Re: Kritiek gevra, asb... (Veral vir DD) [boodskap #37465 is 'n antwoord op boodskap #37461] Vr, 01 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Oppad daarheen Skunk. Sien jou nou nou.

DD

On Fri, 1 Dec 2000 11:12:16 +0100, "Skunk" wrote:

> Davie, ek het 'n site gemaak waarna jy kan gaan kyk. Ook lekker eenvoudig,
> soos ek daarvan hou.
>
> Graag nooi ek julle uit om bietjie kritiek te lewer. Ek het die site nog nie
> met Netscape bekyk nie, miskien lyk hy walglik!!!
>
> Spelfoute het ek nie gecheck nie, (Nederlanders, help!!!)
>
> O ja, julle wil seker die URL hê!
> http://home.planet.nl/~matth056/Topshape.htm
>
> De groente!
> Skunk
>
Re: Kritiek gevra, asb... (Veral vir DD) [boodskap #37466 is 'n antwoord op boodskap #37461] Vr, 01 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek wag in spanning...

Davie Davis schreef in berichtnieuws
3a277bcc.13836717@news.intekom.co.za...
>
> Oppad daarheen Skunk. Sien jou nou nou.
>
> DD
>
>
>
> On Fri, 1 Dec 2000 11:12:16 +0100, "Skunk" wrote:
>
>> Davie, ek het 'n site gemaak waarna jy kan gaan kyk. Ook lekker eenvoudig,
>> soos ek daarvan hou.
>>
>> Graag nooi ek julle uit om bietjie kritiek te lewer. Ek het die site nog nie
>> met Netscape bekyk nie, miskien lyk hy walglik!!!
>>
>> Spelfoute het ek nie gecheck nie, (Nederlanders, help!!!)
>>
>> O ja, julle wil seker die URL hê!
>> http://home.planet.nl/~matth056/Topshape.htm
>>
>> De groente!
>> Skunk
>>
>
Re: Kritiek gevra, asb... (Veral vir DD) [boodskap #37505 is 'n antwoord op boodskap #37461] Vr, 01 Desember 2000 22:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Skunk

Dis 'n baie netjiese site, jy het beslis die talent gekry, gebruik dit gerus
tot jou voordeel en maak geld daaruit, 'n stokperdjie kan baie "lucrative"
word. Goeie webdesigners is hoog in aanvraag
Goeie werk, wens ek kon sulke sites design. My beste site is nou iets
waaroor ek brag nie. :)

Groete
Elaine

Skunk skryf in boodskap news:907tks$3qk$1@azure.nl.gxn.net...
> Davie, ek het 'n site gemaak waarna jy kan gaan kyk. Ook lekker eenvoudig,
> soos ek daarvan hou.
>
> Graag nooi ek julle uit om bietjie kritiek te lewer. Ek het die site nog nie
> met Netscape bekyk nie, miskien lyk hy walglik!!!
>
> Spelfoute het ek nie gecheck nie, (Nederlanders, help!!!)
>
> O ja, julle wil seker die URL hê!
> http://home.planet.nl/~matth056/Topshape.htm
>
> De groente!
> Skunk
>
Re: Kritiek gevra, asb... (Veral vir DD) [boodskap #37510 is 'n antwoord op boodskap #37505] Sa, 02 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Moenie jouself so vertrap nie, Elaine. Gooi bietjie 'n URL van een van
jou sites, dat ek sien. Sê goed is my site ook nie. Jy't al oor flash en
ek weet nie wat alles gepraat, ek's seker dat jy 'n groter kenner is as
ek.

As mens heeldag sit en ontwerp, ken jy later jou site so goed, dat jy
nie meer deur dieselfde oë kyk as die outjie wat vir die eerste keer
daarop beland nie...

Ek het verwag dat een van julle sou sê dat my hyperlinks staan nie
duidelik genoeg uit nie, my menu ook nie.

Dankie vir die komplimente. Die kompetisie hier is baie sterk, dus sal
ek nog eers bietjie oefen, voor ek probeer geld maak daaruit.

Groete
Skunk

"Elaine" skryf in boodskap news:3a2824f1.0@news1.mweb.co.za...
> Skunk
>
> Dis 'n baie netjiese site, jy het beslis die talent gekry, gebruik dit gerus
> tot jou voordeel en maak geld daaruit, 'n stokperdjie kan baie "lucrative"
> word. Goeie webdesigners is hoog in aanvraag
> Goeie werk, wens ek kon sulke sites design. My beste site is nou iets
> waaroor ek brag nie. :)
>
> Groete
> Elaine
>
> Skunk wrote in message
news:907tks$3qk$1@azure.nl.gxn.net...
>> Davie, ek het 'n site gemaak waarna jy kan gaan kyk. Ook lekker eenvoudig,
>> soos ek daarvan hou.
>>
>> Graag nooi ek julle uit om bietjie kritiek te lewer. Ek het die site
nog
> nie
>> met Netscape bekyk nie, miskien lyk hy walglik!!!
>>
>> Spelfoute het ek nie gecheck nie, (Nederlanders, help!!!)
>>
>> O ja, julle wil seker die URL hê!
>> http://home.planet.nl/~matth056/Topshape.htm
>>
>> De groente!
>> Skunk
>>
>
Re: Kritiek gevra, asb... (Veral vir DD) [boodskap #37511 is 'n antwoord op boodskap #37461] Sa, 02 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Veral na my kritiek op jou site, het ek verwag dat jy oor elke moontlike
ding sou kla op my site. Wys jou net hoe verkeerd mense ander kan
voorspel!!!

Dankie man. As ek weer aan 'n ander site werk sal ek julle laat weet.
(Ek doen dit nie so gereeld nie, omdat dit so baie tyd verg)

Lekker naweek!

Skunk

"Davie Davis" skryf in boodskap news:3a27edd9.2174654@news.intekom.co.za...
>
> agt en 'n half uur later: Nie ál die tyd op jou site nie Skunk, let
> wel... al het ek byna soveel ure nodig om die Nederlands aan my self
> te vertaal!
>
> Skunk, ek het so 'n idee dat jy nie kritiek soek nie maar dat jy
> 'breg'! Want dit is wat ek sou gedoen het met so site. Ek sou gespog
> het.
>
> Jou site ís 'n spogstuk. Arthur is die taalkenner op dié gebied so
> maak gebruik van sy kritiek maar verder het ek slegs komplimente vir
> dit.
>
> Voorspoed
>
> DD
>
>
>
>
> On Fri, 1 Dec 2000 11:12:16 +0100, "Skunk" wrote:
>
>> Davie, ek het 'n site gemaak waarna jy kan gaan kyk. Ook lekker eenvoudig,
>> soos ek daarvan hou.
>>
>> Graag nooi ek julle uit om bietjie kritiek te lewer. Ek het die site nog nie
>> met Netscape bekyk nie, miskien lyk hy walglik!!!
>>
>> Spelfoute het ek nie gecheck nie, (Nederlanders, help!!!)
>>
>> O ja, julle wil seker die URL hê!
>> http://home.planet.nl/~matth056/Topshape.htm
>>
>> De groente!
>> Skunk
>>
>
Re: Kritiek gevra, asb... (Veral vir DD) [boodskap #37512 is 'n antwoord op boodskap #37461] Sa, 02 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Bedankt! Dit weekend zitten we in onze (nieuwe) Doka! Dus geen websites!
Volgende week ga ik weer je mailtje bekijken en al de fouten goedzetten!

Groetjes
Skunk

"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:908lf7$1a3c$1@news.kabelfoon.nl...
> "Skunk" schreef...
>> Davie, ek het 'n site gemaak waarna jy kan gaan kyk. Ook lekker eenvoudig,
>> soos ek daarvan hou.
>>
>> Graag nooi ek julle uit om bietjie kritiek te lewer. Ek het die site
nog
> nie
>> met Netscape bekyk nie, miskien lyk hy walglik!!!
>>
>> Spelfoute het ek nie gecheck nie, (Nederlanders, help!!!)
>>
>> O ja, julle wil seker die URL hê!
>> http://home.planet.nl/~matth056/Topshape.htm
>>
>> De groente!
>> Skunk
>
> Hoi Skunk, duidelijke site. Het klinkt als een leuk bedrijf, jammer dat
> jullie zo ver weg zitten.
>
> Jullie gebruiken wel veel techneutentaal. Nou ben ik er ook één dus begrijp
> ik het wel. Toch zijn er woorden waar ik persoonlijk moeite mee heb (net
> iets te popie): drive, satifactie, commitment, skills, ..... gelukkig
> spreken jullie elders over middelen, waar mindere geesten "resources" zouden
> hebben geschreven :) Maar trek het je niet aan, ik heb nu eenmaal iets
> tegen het gebruik van Engelse termen, daar waar je met een klein beetje
> nadenken ook hele mooie Nederlandse termen kunt vinden. Het is niet knap om
> zomaar Engelse woorden over te nemen, het is veel knapper om dat te
> vermijden, maar jammer genoeg ziet bijna niemand dat tegenwoordig meer in.
>
> Nou, je vroeg om commentaar, ook op spelfouten, dus kun je dat krijgen. Ik
> hoop dat je het me niet kwalijk neemt. Ik heb de hele site gelezen en echt
> veel heb ik niet kunnen vinden ... Doe met mijn opmerkingen wat je wilt.
>
> Groeten,
> Arthur
>
>
> Op de "home" pagina heb ik geen spelfouten gezien, maar de allerlaatste zin
> loopt niet. Waarschijnlijk een kwestie van de komma vervangen door het
> woordtje "en"...
>
> Bij de "organisatie" pagina hoort een komma tussen "aandeelhouders" en

> "kortom". Success moet succes zijn.
>
> Op de pagina "sales" is de laatste zin van de eerste alinea een tante Betje.
> Maak er "... en kunnen wij een toegevoegde waarde ..." van.
>
> "Daarnaast is de Zuid Afrikaanse cultuur die zij met zich meebrengen van
> toegevoegde waarde op onze totale bedrijfscultuur en maakt Topshape
> Technology uniek". Volgens mij is het "van toegevoegde waarde voor" of "een
> toegevoegde waarde op". Daarnaast is ook deze zin een tante Betje: maak er
> "en maakt zij Topshape Technology uniek" van.
>
> "Zo zijn er diverse mogelijkheden voor bedrijven -en instellingen bepaalde
> kennis te verkrijgen". Voeg "om" toe; "om bepaalde kennis te verkrijgen".
>
> Op de "competence" pagina: 1e alinea. ".. centraal staan, en waar er veel
> aandacht ...". Ik zou ervan maken ".. centraal staan en waar veel aandacht
> ..". "Priveleven" moet "privéleven" zijn.
>
Re: Kritiek gevra, asb... (Veral vir DD) [boodskap #37524 is 'n antwoord op boodskap #37461] So, 03 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 2 Dec 2000 10:39:59 +0100, "Skunk" wrote:

>
>
> Dankie vir die komplimente. Die kompetisie hier is baie sterk, dus sal
> ek nog eers bietjie oefen, voor ek probeer geld maak daaruit.
>
> Groete
> Skunk
>

Skunk,moet nie dat wat ek sê afbreek doen aan my kompliment vir jou
site nie, maar... jy wil die opposisie oponeer sê jy. En dan geld
maak. Skunk, die waarheid is dat enige std. vier kind 'n website kan
bou. Veral met die hedendaagse tegnologie.
Waar Skunk, waar was jy met die Windows 3.1 dae? Dit was nie
kitskoffie nie my vriend. Ons moes moerkoffie in 'n koffiesak gooi en
dit presies die regte tyd laat trek (met presies die regte knippie
sout daarby)! (smile)

DD
Re: Kritiek gevra, asb... (Veral vir DD) [boodskap #37542 is 'n antwoord op boodskap #37461] Ma, 04 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
'n Perfekte site! :-) Inderdaad "nifty!"

Skunk

"Elaine" skryf in boodskap news:3a2b4c6f.0@news1.mweb.co.za...
> Jy kan gaan kyk, maar ek sê liewer niks. Die site is heel eenvoudig, soos
> wat die klient dit wou hê. Die url is http://www.security.co.za Ek
> persoonlik is nie mal daaroor nie, maar my baas dink dis heel "nifty" :)
>
> Elaine
>
> Skunk wrote in message
news:90aghc$rdl$1@azure.nl.gxn.net...
>> Moenie jouself so vertrap nie, Elaine. Gooi bietjie 'n URL van een van
>> jou sites, dat ek sien. Sê goed is my site ook nie. Jy't al oor flash en
>> ek weet nie wat alles gepraat, ek's seker dat jy 'n groter kenner is as
>> ek.
>
Re: Kritiek gevra, asb... (Veral vir DD) [boodskap #37543 is 'n antwoord op boodskap #37461] Ma, 04 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag dankie...ek werk seker te veel op die ding, die dat ek nie meer dink dis
so oulike nie :)

Elaine

Skunk skryf in boodskap news:90giq4$rda$5@azure.nl.gxn.net...
> 'n Perfekte site! :-) Inderdaad "nifty!"
>
> Skunk
Re: Kritiek gevra, asb... (Veral vir DD) [boodskap #37544 is 'n antwoord op boodskap #37461] Ma, 04 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag jaaa die dae van DOS en 3.1 :) Ek het op DOS geleer hoe om met 'n
rekenaar te werk, en van daarvan "gegraduate" na 3.1 toe. Nou die dag wou
ek 'n ding in DOS doen en het nie 'n clue gehad hoe om al die goed weer te
doen nie. heheeheheh gelukkig tog vir my is my man 'n "wizz" met die goed,
so ek hoef nie meer te weet nie.
Lank lewe '98 en ME!!! :) baie makliker as DOS. Net jammer vir al die blou
screens en illegal operations nê?

Skunk skryf in boodskap news:90g10t$lol$1@azure.nl.gxn.net...
> Moet bieg, my windows 3.1 dae was maar min. Was in daai tyd by die regering,
> en daar het ons op DOS gewerk, tot kort voor Win 95 uitgekom het. Jy's reg,
> alles gaan net makliker!!!
Re: Kritiek gevra, asb... (Veral vir DD) [boodskap #37545 is 'n antwoord op boodskap #37461] Ma, 04 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Moet bieg, my windows 3.1 dae was maar min. Was in daai tyd by die regering,
en daar het ons op DOS gewerk, tot kort voor Win 95 uitgekom het. Jy's reg,
alles gaan net makliker!!!

Davie Davis schreef in berichtnieuws
3a2aa5e5.8291490@news.intekom.co.za...
> On Sat, 2 Dec 2000 10:39:59 +0100, "Skunk" wrote:
>
>>
>>
>> Dankie vir die komplimente. Die kompetisie hier is baie sterk, dus sal
>> ek nog eers bietjie oefen, voor ek probeer geld maak daaruit.
>>
>> Groete
>> Skunk
>>
>
>
> Skunk,moet nie dat wat ek sê afbreek doen aan my kompliment vir jou
> site nie, maar... jy wil die opposisie oponeer sê jy. En dan geld
> maak. Skunk, die waarheid is dat enige std. vier kind 'n website kan
> bou. Veral met die hedendaagse tegnologie.
> Waar Skunk, waar was jy met die Windows 3.1 dae? Dit was nie
> kitskoffie nie my vriend. Ons moes moerkoffie in 'n koffiesak gooi en
> dit presies die regte tyd laat trek (met presies die regte knippie
> sout daarby)! (smile)
>
> DD
Re: Kritiek gevra, asb... (Veral vir DD) [boodskap #37565 is 'n antwoord op boodskap #37461] Ma, 04 Desember 2000 07:48 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy kan gaan kyk, maar ek sê liewer niks. Die site is heel eenvoudig, soos
wat die klient dit wou hê. Die url is http://www.security.co.za Ek
persoonlik is nie mal daaroor nie, maar my baas dink dis heel "nifty" :)

Elaine

Skunk skryf in boodskap news:90aghc$rdl$1@azure.nl.gxn.net...
> Moenie jouself so vertrap nie, Elaine. Gooi bietjie 'n URL van een van
> jou sites, dat ek sien. Sê goed is my site ook nie. Jy't al oor flash en
> ek weet nie wat alles gepraat, ek's seker dat jy 'n groter kenner is as
> ek.
Vorige onderwerp: Just curious
Volgende onderwerp: Volkskrant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 03:30:05 MGT 2024