Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Amerikaanse vrouens
Amerikaanse vrouens [boodskap #3719] Di, 20 Januarie 2004 03:35 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ons het nou iets van die amerikaanse mans gesê - kom ons kyk na hulle
vrouens.
Dean se vrou verskyn saam met hom op die verhoog - sy is 50+ jaar. Sy het
donkerhare wat lank is - dit hang oor haar skouers. Waarom dra ouers
amerikaanse vrouens lang hare - het hulle nog niks van voorkoms gehoor nie?
En o ja - hulle is oor die algemeen bombasties, beterweterig en
manipulerend.
(Almal behalwe Katryn...)
Re: Amerikaanse vrouens [boodskap #3722 is 'n antwoord op boodskap #3719] Di, 20 Januarie 2004 03:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" wrote:


> En o ja - hulle is oor die algemeen bombasties, beterweterig en
> manipulerend.
> (Almal behalwe Katryn...)

Jaaaa oppas vir jou!! ;-))
Ag, ek gaan nie eens met jou baklei nie, want julle mag maar dink wat
julle wil.
;-)
Re: Amerikaanse vrouens [boodskap #3724 is 'n antwoord op boodskap #3719] Di, 20 Januarie 2004 04:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" wrote:

> Ons het nou iets van die amerikaanse mans gesê - kom ons kyk na hulle
> vrouens.
> Dean se vrou verskyn saam met hom op die verhoog - sy is 50+ jaar. Sy het
> donkerhare wat lank is - dit hang oor haar skouers. Waarom dra ouers
> amerikaanse vrouens lang hare - het hulle nog niks van voorkoms gehoor nie?
> En o ja - hulle is oor die algemeen bombasties, beterweterig en
> manipulerend.

Maar tog wonder ek nou...;-)
Sou jy dan dink dat alle politieke leiers se vrouens moet Elise Botha
se beeld handhaaf? Sulke goeie stoere soustannies met blou 'rinse'
hare wat stoele platsit op verhoë en so aan?
;-))
Re: Amerikaanse vrouens [boodskap #3726 is 'n antwoord op boodskap #3724] Di, 20 Januarie 2004 10:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Katryn - nee. Maar dit val my gereeld op dat jy potensieel aantreklik ouer
vrouens sien wat hulle hare telank dra. Dit terwyl hulle soveel
mooier/jonger kon lyk - een 'n nominale prys.
Jy weet - ek dink so terug aan VSA presidentsvrouens - en my gewaaarwording
is dat die Bushes - beide pa en seun - die beste keuses gemaak het. In beide
gevalle dink ek was hulle die stille krag agter die presidente. Huidige Bush
se vrou beindruk my veral - sy kom baie sjarmant voor.

(NS. As lid van die "brown-arm society" probeer ek maar 'n bietjie roer
("stir") ... ;-)) )
Re: Amerikaanse vrouens [boodskap #3729 is 'n antwoord op boodskap #3719] Di, 20 Januarie 2004 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:bui7mg$njk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons het nou iets van die amerikaanse mans gesê - kom ons kyk na hulle
> vrouens.
> Dean se vrou verskyn saam met hom op die verhoog - sy is 50+ jaar. Sy het
> donkerhare wat lank is - dit hang oor haar skouers. Waarom dra ouers
> amerikaanse vrouens lang hare - het hulle nog niks van voorkoms gehoor
nie?

Omdat vrouwen zo taai zijn dat ze steeds ouder worden (en de mannen steeds
verder achter zich laten) blijven ze veel langer jong! Zie dat nou maar
gewoon in, en wees niet jaloers! Ga ook naar de sportschool om je buikje weg
te trainen!!

> En o ja - hulle is oor die algemeen bombasties, beterweterig en
> manipulerend.

dat weet ik niet..

> (Almal behalwe Katryn...)

.. dat weet ik zeker!

Roely
Re: Amerikaanse vrouens [boodskap #3730 is 'n antwoord op boodskap #3722] Di, 20 Januarie 2004 11:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:s09p00thqatru5q97313joa7r94338joea@4ax.com...
> "Jonas" wrote:
>
>
>> En o ja - hulle is oor die algemeen bombasties, beterweterig en
>> manipulerend.
>> (Almal behalwe Katryn...)
>
> Jaaaa oppas vir jou!! ;-))
> Ag, ek gaan nie eens met jou baklei nie, want julle mag maar dink wat
> julle wil.
> ;-)
>
>

LOL!
De man is het hoofd, maar de vrouw is het nekje!!

Roely
Re: Amerikaanse vrouens [boodskap #3741 is 'n antwoord op boodskap #3726] Di, 20 Januarie 2004 20:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Katryn - nee. Maar dit val my gereeld op dat jy potensieel aantreklik ouer
> vrouens sien wat hulle hare telank dra. Dit terwyl hulle soveel
> mooier/jonger kon lyk - een 'n nominale prys.

Haai Jonas! Vertel ons meer van hierdie kort haar fetish van jou? :-))

Lorinda
Re: Amerikaanse vrouens [boodskap #3742 is 'n antwoord op boodskap #3741] Di, 20 Januarie 2004 22:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 20 Jan 2004 12:52:04 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> "Jonas" skryf in boodskap news:...
>> Katryn - nee. Maar dit val my gereeld op dat jy potensieel aantreklik ouer
>> vrouens sien wat hulle hare telank dra. Dit terwyl hulle soveel
>> mooier/jonger kon lyk - een 'n nominale prys.
>
> Haai Jonas! Vertel ons meer van hierdie kort haar fetish van jou? :-))
>
> Lorinda


Nogal interessant hoe smaak kan verskil né:-)
Dit lyk vir my lieflik wanneer 'n vrou se hare oor haar skouers hang,
(laat har inderwaarheid dikwels jonger lyk:-) en dit lyk siek wanneer
haar man se hare oor sy skouers hang:-(

DD
Re: Amerikaanse vrouens [boodskap #3744 is 'n antwoord op boodskap #3741] Wo, 21 Januarie 2004 09:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda - wanneer 'n vrou ouer word lyk sy jonger wanneer haar hare korter
is.
Dit het niks met fetish te doen nie - wel met smaak. Het julle (jy en DD)
nog nie opgelet nie - 'n ouer vrou met lang hare lyk baie ouer. Persoonlik
hou ek ook van lang hare, maar by 'n ouer vrou is korter hare beslis meer
van pas.
Re: Amerikaanse vrouens [boodskap #3756 is 'n antwoord op boodskap #3744] Wo, 21 Januarie 2004 16:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:bulfll$bcn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda - wanneer 'n vrou ouer word lyk sy jonger wanneer haar hare korter
> is.
> Dit het niks met fetish te doen nie - wel met smaak. Het julle (jy en DD)
> nog nie opgelet nie - 'n ouer vrou met lang hare lyk baie ouer. Persoonlik
> hou ek ook van lang hare, maar by 'n ouer vrou is korter hare beslis meer
> van pas.

Nee, ek het dit nog nie opgelet nie, maar ek sal my oë oophou in die
vervolg..:-)

Lorinda
Re: Amerikaanse vrouens [boodskap #3769 is 'n antwoord op boodskap #3744] Wo, 21 Januarie 2004 22:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:bulfll$bcn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda - wanneer 'n vrou ouer word lyk sy jonger wanneer haar hare korter
> is.
> Dit het niks met fetish te doen nie - wel met smaak. Het julle (jy en DD)
> nog nie opgelet nie - 'n ouer vrou met lang hare lyk baie ouer. Persoonlik
> hou ek ook van lang hare, maar by 'n ouer vrou is korter hare beslis meer
> van pas.
>
>

:-)) Mijn schoonmoeder van 79 heeft haren tot ver op haar rug :-))
Ze draagt ze opgestoken.

Roely
Re: Amerikaanse vrouens [boodskap #3772 is 'n antwoord op boodskap #3769] Do, 22 Januarie 2004 14:32 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:...
>
> :-)) Mijn schoonmoeder van 79 heeft haren tot ver op haar rug :-))
> Ze draagt ze opgestoken.
>
> Roely

By ou dames lyk dit vir my mooier as daardie styfgespreide (met wat
lyk na 'n halwe blik haarlak) kort styl wat tot onlangs so gewild was
onder hulle :-)

Lorinda
Vorige onderwerp: Andrew Geddes Bain
Volgende onderwerp: Botsende Belange
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 10:11:54 MGT 2024