Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: New2usa
Re: New2usa [boodskap #37388] Wo, 29 November 2000 02:48 na volgende boodskap
Pierre Conradie  is tans af-lyn  Pierre Conradie
Boodskappe: 11
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
Gloudina sê ek is van Minnesota - (ek dink) of êrens waar 'n sekere Johan
(na bewering) bly

Sue wrote in message ...
>
> Woon jy tans in Charlotte, NC?
> Ek het amper begin dink jy is hierdie Johan Potgieter van Minnesota...
>
> new2usa or conr...@earthlink.net says...
>> Daar is geen bewyse dat die terdoodveroordeelde 'n IK van 60 het nie. Feit
>> is dat die oproer van die insident onder andere aangevuur word deur Jesse
>> Jackson wat dit verkondig dat die doodstraf in Amerika in stand gehou word
>> om die swartes uit te wis (genocide?)
>
> Huh? Waar val jy nou uit?
>
>> Interessant beweer hy verder dat daar 'n sameswering (conspiracy) in blanke
>> geledere is om swart leerlinge op skool te laat druip sodat hulle die skool
>> verlaat en kriminele word, sodat daar meer vakatures vir blanke bewaarders
>> is.
>
> Dierbaarheid....
>
>> Sien - daar is sekere dinge wat my tuis laat voel hier in Amerika
>
> Is jy van plan om lank hier te bly?
>

>> Sue wrote in message ...
>>> In article , aco...@hetnet.nl says...
>>
>>>> Ja vooral als je bij een geestelijk gehandicapten ( IQ van 60) de
>>>> doodstraf ten uitvoer wil leggen ..
>>>> maar het is uitgesteld tot na de verkiezingen....
>>>> Dat beloofd niet veel goeds.....
>>>
>>> "I like it the way it is."
>>> Comment by Governor George W. Bush of Texas at the time that a law
>>> prohibiting execution of the mentally disadvantaged was defeated
>>>
>>> :-((
>>>
>>
>>>> Groetjes
>>>> Emmy




>
Re: New2usa [boodskap #37391 is 'n antwoord op boodskap #37388] Wo, 29 November 2000 04:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

new2usa wrote:

> Gloudina sê ek is van Minnesota - (ek dink) of êrens waar 'n sekere Johan
> (na bewering) bly
>

Dierbaarheid, is jy ook een van die verskynings
van Johan Potgieter? You had me fooled.

Gloudina
Re: New2usa [boodskap #37393 is 'n antwoord op boodskap #37388] Wo, 29 November 2000 04:31 Na vorige boodskap
new2usa[1]  is tans af-lyn  new2usa[1]
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
huh?

@home.com wrote in message ...
new2usa wrote:

> Gloudina sê ek is van Minnesota - (ek dink) of êrens waar 'n sekere Johan
> (na bewering) bly
>

Dierbaarheid, is jy ook een van die verskynings
van Johan Potgieter? You had me fooled.

Gloudina
Vorige onderwerp: Afrikaners
Volgende onderwerp: Vertaling: Einde en begin van Wislawa Szymborska
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 09:37:07 MGT 2024